Tuis » Lekker » Humor & grappe » Vandag se grappie
Vandag se grappie [boodskap #77977] |
Mon, 19 May 2003 19:34  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Kliënt en sy jong vroutjie kom spreek my oor 'n mediese fonds.
Hy so 23 jaar oud en sy vrou sowat twee jaar jonger.
Op daardie jong ouderdom besit hulle 'n opleidingsentrum
waar ondermeer N+ en diesmeer aangebied word.
Terug na die onderwerp. Hy sit vanmôre voor my lessenaar
en vra uit oor die voordele.
By die bespreking van swangerskapvoordele en
my stelling dat onmiddelikke voordele beskikbaar
is by aansluiting (solank sy vrou nie reeds
swanger is nie) reageer hy deur opgewonde te sê:
"So, as Rina volgende maand boepie word, is sy gedek!"
My onmiddelike antwoord was "Natuurlik!".
Hy het nie gereageer asof hy dit gesnap het nie:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vandag se grappie [boodskap #78051 is 'n antwoord op boodskap #78045] |
Tue, 20 May 2003 22:12  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 23:04:18 +0200, Speedy Conzales
wrote:
> Hy het gistermiddag 'n aanbieding gedoen in sy opleidingsentrum
> en my genooi om kritiek te lewer. So, ek het gistermiddag
> daar gekuier. Sy is nog nie gedek nie.
>
> DD
>
Ah! Ek dog jy was besig oor boer Svenson... Verskoning!
Ek weet eintlik nie wat 'n opleidingsentrun N+ is nie. Miskien kan jy
dit vir my uitlê?
Dus, as ek goed verstaan het jy vandag geen goeie sake gedoen nie?
Jammer!
Norbert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:46 UTC 2025
|