Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pieter Dirk Uys
Pieter Dirk Uys [boodskap #77935] Ma, 19 Mei 2003 10:38 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
Suid-Afrika?

Lorinda
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77946 is 'n antwoord op boodskap #77935] Ma, 19 Mei 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pieter Dirk Uys word min gesien of gehoor - nie in Gauteng nie....
Ek dink nie hy kan bybly met die huidige bestel nie - elkeen is 'n nar in
eie reg...

"Lorinda" skryf in boodskap news:baabqf$f6t$1@newsg2.svr.pol.co.uk...
> Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
> Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
> gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
> die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
> Suid-Afrika?
>
> Lorinda
>
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77953 is 'n antwoord op boodskap #77946] Ma, 19 Mei 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, kom kuier bietjie in Darling...
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3ec8d428$0$226@hades.is.co.za...
> Pieter Dirk Uys word min gesien of gehoor - nie in Gauteng nie....
> Ek dink nie hy kan bybly met die huidige bestel nie - elkeen is 'n nar in
> eie reg...
> "Lorinda" wrote in message
> news:baabqf$f6t$1@newsg2.svr.pol.co.uk...
>> Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die
> Brighton
>> Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
>> gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen
> sonder
>> die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild
> in
>> Suid-Afrika?
>>
>> Lorinda
>>
>
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77974 is 'n antwoord op boodskap #77935] Ma, 19 Mei 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 2003 11:38:06 +0100, "Lorinda"
wrote:

> Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
> Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
> gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
> die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
> Suid-Afrika?
>
> Lorinda
>

My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
'n 'man' saam te leef.

DD
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77989 is 'n antwoord op boodskap #77974] Di, 20 Mei 2003 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Woorde uit my mond DD...

"DD" skryf in boodskap news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
> On Mon, 19 May 2003 11:38:06 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
>> Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
>> gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
>> die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
>> Suid-Afrika?
>>
>> Lorinda
>>
>
> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
> 'n 'man' saam te leef.
>
> DD
>
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77996 is 'n antwoord op boodskap #77974] Di, 20 Mei 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...

> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
> 'n 'man' saam te leef.
>
> DD

Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
die algemeen oor die verskynsel?

Lorinda
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77999 is 'n antwoord op boodskap #77996] Di, 20 Mei 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie warrie nie Lorinda - DD is net jaloers dat hy nie met sy
skerpsinnigheid soveel geld maak soos PDU nie.
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:backk2$ca9$1@news7.svr.pol.co.uk...
> "DD" wrote in message
> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>
>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>> 'n 'man' saam te leef.
>>
>> DD
>
> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
> die algemeen oor die verskynsel?
>
> Lorinda
>
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #78011 is 'n antwoord op boodskap #77999] Di, 20 Mei 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
There is no queen like an old queen ...

"Annette" skryf in boodskap news:baco23$r5h4n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie warrie nie Lorinda - DD is net jaloers dat hy nie met sy
> skerpsinnigheid soveel geld maak soos PDU nie.
> Annette
>
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:backk2$ca9$1@news7.svr.pol.co.uk...
>> "DD" wrote in message
>> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>>
>>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>>> 'n 'man' saam te leef.
>>>
>>> DD
>>
>> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy
> oor
>> die algemeen oor die verskynsel?
>>
>> Lorinda
>>
>
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #78035 is 'n antwoord op boodskap #77996] Di, 20 Mei 2003 18:26 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 08:20:34 +0100, "Lorinda"
wrote:

> "DD" wrote in message
> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>
>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>> 'n 'man' saam te leef.

>> DD
>
> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
> die algemeen oor die verskynsel?
>
> Lorinda
>
>

Defnislìs is hy getroud, Lorinda.
Jy weet mos hy's 'n toneelspeler.

DD
Vorige onderwerp: Duitsers
Volgende onderwerp: Stelling van die Aand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:19:05 MGT 2024