Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stellenbosch se manskoshuise
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #77907 is 'n antwoord op boodskap #77905] So, 18 Mei 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 23:07:49 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Tobie
> Langenhoven was ook 'n bokryer en het aan die
> Oranje Losie behoort. Sy portret hang in die
> hooflosie in Kaapstad. dit was daar in die middel
> tot laat sewentigs
> ---
> Wouter
> Jy bedoel natuurlik sy portret was toe daar, Tobie?
> Hy is in 1932 oorlede.
>

Dit is mos wat hy sê Plaasvark.
'dit was daar...'

DD
Dit was daar... [boodskap #77912 is 'n antwoord op boodskap #77907] So, 18 Mei 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Tobie
> Langenhoven was ook 'n bokryer en het aan die
> Oranje Losie behoort. Sy portret hang in die
> hooflosie in Kaapstad. dit was daar in die middel
> tot laat sewentigs

> Wouter
> Jy bedoel natuurlik sy portret was toe daar, Tobie?
> Hy is in 1932 oorlede.

DD
Dit is mos wat hy sê Plaasvark.
'dit was daar...'

Wouter
Juis, dis wat ek ook mos sê. :-)
Dit was daar in 1932 toe Neelsie dood is...
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #77932 is 'n antwoord op boodskap #77900] Ma, 19 Mei 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Was dit voor die boeties?
(He, he..)

On Sun, 18 May 2003 20:46:58 +0200, "Tobie" wrote:

> Langenhoven was ook 'n bokryer en het aan die
> Oranje Losie behoort. Sy portret hang in die
> hooflosie in Kaapstad. dit was daar in die middel
> tot laat sewentigs
> ---
>
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #77950 is 'n antwoord op boodskap #77932] Ma, 19 Mei 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Was dit voor die boeties?
> (He, he..)

Ja, wonder of Langenhoven ooit 'n boetie
was. Seker te vroeg dood daarvoor. Maar
ek dink hy was omring deur mense wat later
Broederbonders geword het. Ek dink hy was
Etienne le Roux se peetvader. En alhoewel
ek nou nie weet of Etienne le Rouw 'n boetie
was nie, neem ek aan dat sy pa en sy oom,
albei Ministers in die Nasionale Party se
kabinet, broederbonders was.

Gloudina
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78006 is 'n antwoord op boodskap #77932] Di, 20 Mei 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling"
: Was dit voor die boeties?
: (He, he..)
---
sal nie weet nie Ferdi, ek sal graag vir jou wil
vertel wie almal saamwerk agter die skerms, maar
ek dink jy weet dit alreeds en sal seker ou nuus
vir jou wees. daar's 'n standbeeld in die Kaap van
'n kêrel wat so noord wys met sy vinger, en
onderaan sê die opskrif, 'your hinterland lies
there' of iets in der voege. Weet jy watter
organisasies is deur hom ge - inisieer? Was hy 'n
agtermekaar kêrel?
Re: Dit was daar... [boodskap #78008 is 'n antwoord op boodskap #77912] Di, 20 Mei 2003 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
: DD
: Dit is mos wat hy sê Plaasvark.
: 'dit was daar...'
:
: Wouter
: Juis, dis wat ek ook mos sê. :-)
: Dit was daar in 1932 toe Neelsie dood is...
---
sallie weet nie, ekke was toe nog nie daar nie.
:-) dink jy hulle sou dit al daardie tyd daar
gehang het om hom te vereer? ek twyfel. hy het in
elk geval nie sy regalia aangehad nie toe hy
afgeneem is nie, dis daardie bekende foto van hom
wat ons almal ken, net kop en bors, maar jy moes
dit seker ook al daar gesien het.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78012 is 'n antwoord op boodskap #78006] Di, 20 Mei 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is mos 'n resitasie wat praat van Cecil John Rhodes wat wys waar die
resiesbaan lê en Koningin Victoria wat staan met 'n spanspek in die hand.

Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:bad0hm$nhb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Ferdi Greyling"
> : Was dit voor die boeties?
> : (He, he..)
> ---
> sal nie weet nie Ferdi, ek sal graag vir jou wil
> vertel wie almal saamwerk agter die skerms, maar
> ek dink jy weet dit alreeds en sal seker ou nuus
> vir jou wees. daar's 'n standbeeld in die Kaap van
> 'n kêrel wat so noord wys met sy vinger, en
> onderaan sê die opskrif, 'your hinterland lies
> there' of iets in der voege. Weet jy watter
> organisasies is deur hom ge - inisieer? Was hy 'n
> agtermekaar kêrel?
>
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78013 is 'n antwoord op boodskap #78006] Di, 20 Mei 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 12:20:31 +0200, "Tobie" wrote:

Ferdi Greyling"
> : Was dit voor die boeties?
> : (He, he..)
> ---
> sal nie weet nie Ferdi, ek sal graag vir jou wil
> vertel wie almal saamwerk agter die skerms, maar
> ek dink jy weet dit alreeds en sal seker ou nuus
> vir jou wees. daar's 'n standbeeld in die Kaap van
> 'n kêrel wat so noord wys met sy vinger, en
> onderaan sê die opskrif, 'your hinterland lies
> there' of iets in der voege. Weet jy watter
> organisasies is deur hom ge - inisieër? Was hy 'n
> agtermekaar kêrel?

Rhodes was 'n famous moffie, ja. En heel waarskynlik 'n Vrymesselaar
aangesien dit (sover ek weet) die "power network" van sake in die
Britse Ryk en ook onder die Engelse in SA was.
Maar ek weet nie watter ander organisasies deur hom begin is nie.
Sekerlik nie die boeties nie. Hulle was nie geheim in die eerste paar
jaar van hul bestaan nie so n mens kan oplees oor hulle begin (ek het
dit onder meer gekry in die SA geskiedenisboek wat na 1994 deur die
Readers Digest laat saamstel is. Daar is selfs n foto van die eerste
hoofraad of so iets in.)

Net vir die rekord - ek behoort aan geen organisasie behalwe Virgin
Active se gym nie en wil ook nie. Nie politiek of andersins nie. My
gedagtes behoort aan my en ek het die vryheid om te kritiseer wie en
wat ek wil (OK, nie my baas in sy teenwoordigheid nie, maar dis iets
anders).
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78014 is 'n antwoord op boodskap #78012] Di, 20 Mei 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 13:33:44 +0200, "Annette" wrote:

> Daar is mos 'n resitasie wat praat van Cecil John Rhodes wat wys waar die
> resiesbaan lê en Koningin Victoria wat staan met 'n spanspek in die hand.

ID du Plessis as ek dit nie mis het nie
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78015 is 'n antwoord op boodskap #78013] Di, 20 Mei 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie eers 'n Active Virgin nie.
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ece195e.10734419@news.saix.co.za...
> On Tue, 20 May 2003 12:20:31 +0200, "Tobie" wrote:
>
Re: Dit was daar... [boodskap #78016 is 'n antwoord op boodskap #78008] Di, 20 Mei 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
: DD
: Dit is mos wat hy sê Plaasvark.
: 'dit was daar...'
:
: Wouter
: Juis, dis wat ek ook mos sê. :-)
: Dit was daar in 1932 toe Neelsie dood is...
---
Tobie
sallie weet nie, ekke was toe nog nie daar nie.
:-) dink jy hulle sou dit al daardie tyd daar
gehang het om hom te vereer? ek twyfel. hy het in
elk geval nie sy regalia aangehad nie toe hy
afgeneem is nie, dis daardie bekende foto van hom
wat ons almal ken, net kop en bors, maar jy moes
dit seker ook al daar gesien het.

Wouter
Nee, ek kom nie daar nie. Maar hier is 'n losie in die Kaap wat na hom
vernoem is, so hulle het duidelik baie respek vir Neelsie Langenhoven gehad.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78017 is 'n antwoord op boodskap #78013] Di, 20 Mei 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Net vir die rekord - ek behoort aan geen organisasie behalwe Virgin
> Active se gym nie

Nou het ek alles gehoor.

Penkop in die sloot
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78027 is 'n antwoord op boodskap #78017] Di, 20 Mei 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 12:50:15 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>> Net vir die rekord - ek behoort aan geen organisasie behalwe Virgin
>> Active se gym nie
>
>
> Nou het ek alles gehoor.
>
> Penkop in die sloot

Jou probleem, ou sssie, is met Richard Branson. Nie met my nie.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78030 is 'n antwoord op boodskap #78027] Di, 20 Mei 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Jou probleem, ou sssie, is met Richard Branson. Nie met my nie.

O. Nou vir wat gaan oefen julle boere
daar in die Tranvaal nou in 'n rooinek
se gimnasium?

Penkop van die Derde Republiek.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78031 is 'n antwoord op boodskap #78030] Di, 20 Mei 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 15:15:41 GMT, "@rogers.com" wrote:

> O. Nou vir wat gaan oefen julle boere
> daar in die Tranvaal nou in 'n rooinek
> se gimnasium?

Kloooomp redes. Soos: Na 20 jaar se jog het my rug opgepak. Kon nie my
skoenveters in die oggend vasmaak nie.
Later kon en dit rerig nie meer hou om nie te oefen nie. Was nooit n
reuse jogger nie, maar het daarvan gehou.
Toe gaan ek gym toe - Golds Gym in Bedfordview, gerun deur Vic de
Klerk, voormalige Tvl rugbyspeler en pal van een van my vriende by die
werk.
Sluit tydelik aan vir n maand en ..... lo and behold! na so drie weke
se regte oefeninge, kon ek weer afbuk en was die pyn weg!!

Dit blyk toe as mens net jog, verswak sommige spiere met die tyd omdat
hulle nie help hardloop nie en dan is daar n wanbalans ens. ens.

Besluit toe om vir langer aan te sluit om alles goed reg te kry. Toe
wil my kinders ook gaan.

Kom toe agter Branson se mpy wat Health % Racket oorgevat het, vra
dieselfde as Golds per maand PLUS enige kind onder 18 kan verniet
gaan.

So, nou draf ek op treadmils saam met my kinders en doen nog die
oefeninge wat my rug reghou.

Daar het jy dit nou.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78039 is 'n antwoord op boodskap #78031] Di, 20 Mei 2003 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> So, nou draf ek op treadmils saam met my kinders
> Daar het jy dit nou.

Klink vir my na 'n familie van muise.

Penkop tussen die duwweltjies.
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78043 is 'n antwoord op boodskap #78039] Di, 20 Mei 2003 19:45 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 18:48:47 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>> So, nou draf ek op treadmils saam met my kinders
>> Daar het jy dit nou.
>
> Klink vir my na 'n familie van muise.
>
> Penkop tussen die duwweltjies.

Yep. Muise en hamsters.

Ons glo dit is goed vir ons om so na nerens te hardloop.
Zen muise.
Vorige onderwerp: Stelling van die Aand
Volgende onderwerp: Elise Botha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:41:56 MGT 2024