|
|
|
|
| Re: Rugby, sunny skies ens. [boodskap #780 is 'n antwoord op boodskap #777] |
Sa., 14 Junie 2003 08:27  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzalis skryf in boodskap news:...
> On 13 Jun 2003 11:56:29 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy,
>>
>> geniet die baaivleis en groete aan die Kardinaal.
>>
>> Lorinda
>
>
> LOL... Lorinda, besef jy hoe graag
> ek die kardinaal se geselsskap vir
> die van joune sal verruil?
>
> Speedy
Hoe het dit toe gegaan? Was dit nie te koud vir 'n braai nie? Ek hoop
die geselskap wat jy wel gehad het was net so opbouend soos die goed
wat ek en Andries kwytraak (sonder die hulp van die Kardinaal, behalwe
op Andries se verjaarsdag).
Lorinda
|
|
|
|