| Pieter Dirk Uys [boodskap #77935] |
Ma., 19 Mei 2003 10:38  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
Suid-Afrika?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
| Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77953 is 'n antwoord op boodskap #77946] |
Ma., 19 Mei 2003 13:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, kom kuier bietjie in Darling...
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3ec8d428$0$226@hades.is.co.za...
> Pieter Dirk Uys word min gesien of gehoor - nie in Gauteng nie....
> Ek dink nie hy kan bybly met die huidige bestel nie - elkeen is 'n nar in
> eie reg...
> "Lorinda" wrote in message
> news:baabqf$f6t$1@newsg2.svr.pol.co.uk...
>> Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die
> Brighton
>> Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
>> gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen
> sonder
>> die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild
> in
>> Suid-Afrika?
>>
>> Lorinda
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #77999 is 'n antwoord op boodskap #77996] |
Di., 20 Mei 2003 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie warrie nie Lorinda - DD is net jaloers dat hy nie met sy
skerpsinnigheid soveel geld maak soos PDU nie.
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:backk2$ca9$1@news7.svr.pol.co.uk...
> "DD" wrote in message
> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>
>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>> 'n 'man' saam te leef.
>>
>> DD
>
> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
> die algemeen oor die verskynsel?
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #78035 is 'n antwoord op boodskap #77996] |
Di., 20 Mei 2003 18:26  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 08:20:34 +0100, "Lorinda"
wrote:
> "DD" wrote in message
> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>
>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>> 'n 'man' saam te leef.
>> DD
>
> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
> die algemeen oor die verskynsel?
>
> Lorinda
>
>
Defnislìs is hy getroud, Lorinda.
Jy weet mos hy's 'n toneelspeler.
DD
|
|
|
|