Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pieter Dirk Uys
Pieter Dirk Uys [boodskap #77935] |
Ma., 19 Mei 2003 10:38  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
Suid-Afrika?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pieter Dirk Uys [boodskap #78035 is 'n antwoord op boodskap #77996] |
Di., 20 Mei 2003 18:26  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 08:20:34 +0100, "Lorinda"
wrote:
> "DD" wrote in message
> news:nvaicvovupd93hlkt4qlph0134o1v8ocar@4ax.com...
>
>> My persoonlike mening oor Pieter Dirk Uys is dat hy
>> 'n moffie is wat cross dressing gewettig doen.
>> Ek wonder hoe voel dit vir 'n vrou om met so
>> 'n 'man' saam te leef.
>> DD
>
> Is cross dressing onwetting in SA? Uys is nie getroud nie, of wonder jy oor
> die algemeen oor die verskynsel?
>
> Lorinda
>
>
Defnislìs is hy getroud, Lorinda.
Jy weet mos hy's 'n toneelspeler.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:26:19 UTC 2025
|