Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stellenbosch se manskoshuise
|
|
|
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #77950 is 'n antwoord op boodskap #77932] |
Mon, 19 May 2003 13:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Ferdi Greyling wrote:
> Was dit voor die boeties?
> (He, he..)
Ja, wonder of Langenhoven ooit 'n boetie
was. Seker te vroeg dood daarvoor. Maar
ek dink hy was omring deur mense wat later
Broederbonders geword het. Ek dink hy was
Etienne le Roux se peetvader. En alhoewel
ek nou nie weet of Etienne le Rouw 'n boetie
was nie, neem ek aan dat sy pa en sy oom,
albei Ministers in die Nasionale Party se
kabinet, broederbonders was.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78013 is 'n antwoord op boodskap #78006] |
Tue, 20 May 2003 12:07   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 12:20:31 +0200, "Tobie" wrote:
Ferdi Greyling"
> : Was dit voor die boeties?
> : (He, he..)
> ---
> sal nie weet nie Ferdi, ek sal graag vir jou wil
> vertel wie almal saamwerk agter die skerms, maar
> ek dink jy weet dit alreeds en sal seker ou nuus
> vir jou wees. daar's 'n standbeeld in die Kaap van
> 'n kêrel wat so noord wys met sy vinger, en
> onderaan sê die opskrif, 'your hinterland lies
> there' of iets in der voege. Weet jy watter
> organisasies is deur hom ge - inisieër? Was hy 'n
> agtermekaar kêrel?
Rhodes was 'n famous moffie, ja. En heel waarskynlik 'n Vrymesselaar
aangesien dit (sover ek weet) die "power network" van sake in die
Britse Ryk en ook onder die Engelse in SA was.
Maar ek weet nie watter ander organisasies deur hom begin is nie.
Sekerlik nie die boeties nie. Hulle was nie geheim in die eerste paar
jaar van hul bestaan nie so n mens kan oplees oor hulle begin (ek het
dit onder meer gekry in die SA geskiedenisboek wat na 1994 deur die
Readers Digest laat saamstel is. Daar is selfs n foto van die eerste
hoofraad of so iets in.)
Net vir die rekord - ek behoort aan geen organisasie behalwe Virgin
Active se gym nie en wil ook nie. Nie politiek of andersins nie. My
gedagtes behoort aan my en ek het die vryheid om te kritiseer wie en
wat ek wil (OK, nie my baas in sy teenwoordigheid nie, maar dis iets
anders).
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78031 is 'n antwoord op boodskap #78030] |
Tue, 20 May 2003 15:45   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 15:15:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
> O. Nou vir wat gaan oefen julle boere
> daar in die Tranvaal nou in 'n rooinek
> se gimnasium?
Kloooomp redes. Soos: Na 20 jaar se jog het my rug opgepak. Kon nie my
skoenveters in die oggend vasmaak nie.
Later kon en dit rerig nie meer hou om nie te oefen nie. Was nooit n
reuse jogger nie, maar het daarvan gehou.
Toe gaan ek gym toe - Golds Gym in Bedfordview, gerun deur Vic de
Klerk, voormalige Tvl rugbyspeler en pal van een van my vriende by die
werk.
Sluit tydelik aan vir n maand en ..... lo and behold! na so drie weke
se regte oefeninge, kon ek weer afbuk en was die pyn weg!!
Dit blyk toe as mens net jog, verswak sommige spiere met die tyd omdat
hulle nie help hardloop nie en dan is daar n wanbalans ens. ens.
Besluit toe om vir langer aan te sluit om alles goed reg te kry. Toe
wil my kinders ook gaan.
Kom toe agter Branson se mpy wat Health % Racket oorgevat het, vra
dieselfde as Golds per maand PLUS enige kind onder 18 kan verniet
gaan.
So, nou draf ek op treadmils saam met my kinders en doen nog die
oefeninge wat my rug reghou.
Daar het jy dit nou.
|
|
|
|
Re: Stellenbosch se manskoshuise [boodskap #78043 is 'n antwoord op boodskap #78039] |
Tue, 20 May 2003 19:45  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 May 2003 18:48:47 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>> So, nou draf ek op treadmils saam met my kinders
>> Daar het jy dit nou.
>
> Klink vir my na 'n familie van muise.
>
> Penkop tussen die duwweltjies.
Yep. Muise en hamsters.
Ons glo dit is goed vir ons om so na nerens te hardloop.
Zen muise.
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 26 07:29:07 UTC 2025
|