Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sisulu se begrafnis
Sisulu se begrafnis [boodskap #77761] Vr, 16 Mei 2003 05:05 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die voordeel van die Islam is dat hulle hul afgestorwenes binne 24-uur
begrawe.
Hoe lank gaan dit nog duur voor Sisulu tot rus gaan kom. Hierdie manne kan
vir jou begrafnis hou ...

Op 'n ander noot. Hoe plant julle in julle families? Ons hou 'n bymekaarkom
die aand voor die tyd en dan maak jy 'n stywe dop (of meer) - of jy nou
drink of nie. Die voordeel is dat wanneer die begrafnisdiens plaasvind, dan
is jy te fodde vir treur. O ja, jy maak weer lekker vriende in die familie
in.
Die Ingelse/Iere noem dit klaarblyklik 'n "wake".....
Re: Sisulu se begrafnis [boodskap #77804 is 'n antwoord op boodskap #77761] Sa, 17 Mei 2003 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:ba1rj7$t9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die voordeel van die Islam is dat hulle hul afgestorwenes binne 24-uur
> begrawe.
> Hoe lank gaan dit nog duur voor Sisulu tot rus gaan kom. Hierdie manne kan
> vir jou begrafnis hou ...
>
> Op 'n ander noot. Hoe plant julle in julle families? Ons hou 'n bymekaarkom
> die aand voor die tyd en dan maak jy 'n stywe dop (of meer) - of jy nou
> drink of nie. Die voordeel is dat wanneer die begrafnisdiens plaasvind, dan
> is jy te fodde vir treur. O ja, jy maak weer lekker vriende in die familie
> in.
> Die Ingelse/Iere noem dit klaarblyklik 'n "wake".....
>
Re: Sisulu se begrafnis [boodskap #77813 is 'n antwoord op boodskap #77804] Sa, 17 Mei 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 04:41:59 +0200, "Jonas" wrote:

>
> "Jonas" wrote in message
> news:ba1rj7$t9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die voordeel van die Islam is dat hulle hul afgestorwenes binne 24-uur
>> begrawe.
>> Hoe lank gaan dit nog duur voor Sisulu tot rus gaan kom. Hierdie manne kan
>> vir jou begrafnis hou ...

>> Op 'n ander noot. Hoe plant julle in julle families? Ons hou 'n bymekaarkom
>> die aand voor die tyd en dan maak jy 'n stywe dop (of meer) - of jy nou
>> drink of nie. Die voordeel is dat wanneer die begrafnisdiens plaasvind, dan
>> is jy te fodde vir treur. O ja, jy maak weer lekker vriende in die familie
>> in.
>> Die Ingelse/Iere noem dit klaarblyklik 'n "wake".....
>

Eendag neem 'n verteenwoordiger ('n Wallieser) myself en meer kollegas
vir 'n ete. Die gevolg was dat 'n kroeg besoek is waar die ete geniet
is, want ons was almal van die mansgeslag.

Tydens die ete vertel hy toe van 'n begarfnis in Britanje toe 'n
familielid daar oorlede is. Sy naam kan ek nie onthou nie, maar
dat die man 'n goeie verteller is, is 'n feit.

Anyway, ten tye van die ter aardebestelling was daar 'n rugbywedstryd
tussen Wallis en Ierland aan die gang. En hy vertel hoe mense tydens
die roudiens sit met oorfone waarvan die koorde uit die sakke of onder
die baadjie gelei word.

En somtyds sien jy iemand aan die persoon langs hom stamp en fluister
is die oor. Dan weet jy dat daar iets opgewonde gebeur het in die
kragmeteing op die rugbyveld.

En so het dit gegaan by die graf. Wanneer punte aangeteken word
pomp iemand die persoon langs hom in die sy en fluister.

En hy sê dat, die selfde tyd wat die kis sak, Ierland die fianle punte
aangeteken het. En orals word gesien hoe mense met oorfone met lang
koorde ander in die sye pomp en fluister.
"Én" sê hy, "daardie oomblik sak daar 'n hartseer gevoel oor die hele
groep."

DD
Re: Sisulu se begrafnis [boodskap #77826 is 'n antwoord op boodskap #77761] Sa, 17 Mei 2003 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons gaan daar nie Saterdag verby wat daar nie 'n kaffer of twee
begrawe word nie.. maar hulle word nie minder nie..

"Jonas" skryf in boodskap news:ba1rj7$t9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die voordeel van die Islam is dat hulle hul afgestorwenes binne 24-uur
> begrawe.
> Hoe lank gaan dit nog duur voor Sisulu tot rus gaan kom. Hierdie manne kan
> vir jou begrafnis hou ...
>
> Op 'n ander noot. Hoe plant julle in julle families? Ons hou 'n bymekaarkom
> die aand voor die tyd en dan maak jy 'n stywe dop (of meer) - of jy nou
> drink of nie. Die voordeel is dat wanneer die begrafnisdiens plaasvind, dan
> is jy te fodde vir treur. O ja, jy maak weer lekker vriende in die familie
> in.
> Die Ingelse/Iere noem dit klaarblyklik 'n "wake".....
>
Re: Sisulu se begrafnis [boodskap #77828 is 'n antwoord op boodskap #77761] Sa, 17 Mei 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Politieke Party = Regering = Staat?

Nee, Politieke Party = Regering en Staat = almal in die land!?

Hoe kry 'n landsburger 'n militere "staatsbegrafnis" as hy/sy nooit in
regering was nie?

Wie betaal vir 'n lid van 'n politieke party se begrafnis en wie betaal vir
'n staatsbegrafnis?

Hoe werk die somme en vergelykings hier met wat gebeur in ander lande en
begrafnis stelsels?

TJ
Re: Sisulu se begrafnis [boodskap #77832 is 'n antwoord op boodskap #77828] Sa, 17 Mei 2003 10:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons belastingbetalers betaal vir die begrafnis, want parlement het dit
goedgekeur.
Dit is nie die regering se skuld dat Sisulu nie wou parlement toe gaan nie.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3ec60916$0$237@hades.is.co.za...
> Politieke Party = Regering = Staat?
>
> Nee, Politieke Party = Regering en Staat = almal in die land!?
>
> Hoe kry 'n landsburger 'n militere "staatsbegrafnis" as hy/sy nooit in
> regering was nie?
>
> Wie betaal vir 'n lid van 'n politieke party se begrafnis en wie betaal vir
> 'n staatsbegrafnis?
>
> Hoe werk die somme en vergelykings hier met wat gebeur in ander lande en
> begrafnis stelsels?
>
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Annika Sorensam.......
Volgende onderwerp: FCUK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 08:02:26 MGT 2024