Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Web Site (my ontwerp)
Web Site (my ontwerp) [boodskap #77472] |
Wed, 07 May 2003 21:59  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's so trots op hierdie ontwerp dat ek gevoel het ek wil dit graag met
julle deel :o)) Gaan kyk gerus en laat my maar weet wat julle dink - die
kliënt is baie hêppie gewees met die site.
http://www.faaircraftinteriors.co.za maar wees tog net nice met negatiewe
kritiek, en het 'n sensitiewe ego. Die site kan dalk 'n rukkie vat om te
laai.
Hierdie is nie 'n advertensie nie hoor!! Ek wou maar net my design met
julle deel :-))
Groete
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77531 is 'n antwoord op boodskap #77530] |
Sat, 10 May 2003 05:34   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 10 May 2003 05:32:51 +0200, "Jonas" wrote:
> Elaine - daar is ook mos sagteware en diensverskaffers wat webblaaie
> gradeer/takseer - ek aanvaar jy het dit reeds probeer.
> "Elaine" wrote in message
Interessant wat jy hier noem Jonas. As ek my CD's deursoek
sal ek dit in verskillende formate vind. My opinie daaroor was
egter altyd dat dit slegs 'n webblad se formaat takseer. en (tog
logies gesproke,) nie die inhoud nie.
Dit kan wel sê, gaaf, http:// dit het vier wiele/ Die stuurwiel
reageer met die regte spoed in die regte rigting en die wiele draai in
min of meer die regte rigting. / Die ruitveërs het, soos gewoonlik
verlang, 'n drie spoed stelling, en die bande is splinternuut/.html
Maar nou dat jy en ek na Elaine se blad (linker en regter blad:-)
gekyk het, kan ons bevestig dat dit egte leersitplekke het, en
dat die windskerm getint is. Die sagterware kan ook bevestig
dat die versnelling reg is, maar jy en ek kan byvoeg dat die
sitplekke lekker sag is, en 'n mooi kleur het.
En as jy diensverskaffers daaroor sou vra, sou hul mening
miskien ook té prakties(?) wees.
Jy moet mos ook die mens op straat se mening
vra oor die nuwe kar. (Al ìs dit vir 'n voetganger op die
sypaadjie:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77568 is 'n antwoord op boodskap #77531] |
Sun, 11 May 2003 04:28   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - jy is reg. Maar die kritiek wat deur die voetgangers uitgespreek word
is juis die wat deur die sagetware/diensverskaffers uitgespreek kon gewees
het. (Of, mis ek die punt.)
Al wat ek weet is dat wanneer ek 'n sekonde te lank wag vir 'n webblad om
"op" te kom dan skakel ek weg - want dan weet ek die hoender wie se blad dit
is nie die basiese dinge van 'n webblad of sweef verstaan nie.
Ek het 'n webblad - klein maar informatief - dit pas 3X op 'n 1,44mB skyfie.
Geen grafiese beelde nie - maar verdomp vinnig.
"DD" skryf in boodskap news:tq2pbv0vi3tcpccnvn2t8oghlnruvjh028@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 05:32:51 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Elaine - daar is ook mos sagteware en diensverskaffers wat webblaaie
>> gradeer/takseer - ek aanvaar jy het dit reeds probeer.
>> "Elaine" wrote in message
>
>
> Interessant wat jy hier noem Jonas. As ek my CD's deursoek
> sal ek dit in verskillende formate vind. My opinie daaroor was
> egter altyd dat dit slegs 'n webblad se formaat takseer. en (tog
> logies gesproke,) nie die inhoud nie.
> Dit kan wel sê, gaaf, http:// dit het vier wiele/ Die stuurwiel
> reageer met die regte spoed in die regte rigting en die wiele draai in
> min of meer die regte rigting. / Die ruitveërs het, soos gewoonlik
> verlang, 'n drie spoed stelling, en die bande is splinternuut/.html
>
> Maar nou dat jy en ek na Elaine se blad (linker en regter blad:-)
> gekyk het, kan ons bevestig dat dit egte leersitplekke het, en
> dat die windskerm getint is. Die sagterware kan ook bevestig
> dat die versnelling reg is, maar jy en ek kan byvoeg dat die
> sitplekke lekker sag is, en 'n mooi kleur het.
>
> En as jy diensverskaffers daaroor sou vra, sou hul mening
> miskien ook té prakties(?) wees.
>
> Jy moet mos ook die mens op straat se mening
> vra oor die nuwe kar. (Al ís dit vir 'n voetganger op die
> sypaadjie:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77683 is 'n antwoord op boodskap #77651] |
Thu, 15 May 2003 05:05  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
100% is 100%, wat jou resolusie ookal is... :-)
"Elaine" skryf in boodskap news:3ec15cf3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nou eers gou gaan loer wat jy bedoel. Dis nie eintlik baie moontlik
> waarvan jy praat nie. Die verskillende skerm resolusies en lengte van die
> teks op elke bladsy maak dit onmoontlik om dit presies te doen. As die wit
> gedeelte waarvan jy praat, die hele bladsy volmaak op 'n skerm wat op
> 800x600 gestel is, sal dit kleiner wees op 'n skerm met 'n resolusie van
> 1024x768. As 'n ou 20 bladsye se teks op een blad wil hê maar net 1 op 'n
> ander bladsy, sal dit die middelste gedeelte wat vir teks bedoel is, se
> lengte beïnvloed.
>
> E
>
> "Ek" wrote in message
> news:b9ijqh$jedi5$1@ID-134589.news.dfncis.de...
>> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
>> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
>> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.
>>
>> Sien die kritiek as opbouend...
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 00:07:45 UTC 2025
|