Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77637] Di, 13 Mei 2003 19:16 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 08:19:45 +0200, "Koot"
wrote:

> Lyk meer na 'n skotse terrier wat hierdie ou probeer melk.
>
HA-HA-HAAAAAAA! 'n Swart skotse terrier met horings van hout...
Ek het nog nooit soiets gesien nie!!
Ho-Ho-Hooooooooo!!! :-)
Hoekom daardie skrywer voel se eie tuis op hierdie nuusgroep?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77642 is 'n antwoord op boodskap #77637] Di, 13 Mei 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 21:16:26 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Tue, 13 May 2003 08:19:45 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Lyk meer na 'n skotse terrier wat hierdie ou probeer melk.

> HA-HA-HAAAAAAA! 'n Swart skotse terrier met horings van hout...
> Ek het nog nooit soiets gesien nie!!
> Ho-Ho-Hooooooooo!!! :-)
> Hoekom daardie skrywer voel se eie tuis op hierdie nuusgroep?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>

Jy's lekker deurmekaar
as jy probeer voorgee
dat ons horings van hout het, Norbert.

Bul
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77644 is 'n antwoord op boodskap #77642] Di, 13 Mei 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 21:25:12 +0200, Davie Davis wrote:

> Jy's lekker deurmekaar
> as jy probeer voorgee
> dat ons horings van hout het, Norbert.
>
> Bul
>

Verskoning, ek wou julle konversasie nie onderbreek nie!
GRRMMPPPFFFFF!....

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77646 is 'n antwoord op boodskap #77644] Di, 13 Mei 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 22:00:52 +0200, Sterrenkijker
wrote:

>
> Verskoning, ek wou julle konversasie nie onderbreek nie!
> GRRMMPPPFFFFF!....
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Jy's vergewe Norbert. Maar ook net, net.

DD
Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers [boodskap #77654 is 'n antwoord op boodskap #77646] Wo, 14 Mei 2003 03:15 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 22:21:18 +0200, Davie Davis wrote:

> Jy's vergewe Norbert. Maar ook net, net.
>
> DD
>

Ho!
Nou, as ek daai kêrel sy berig herlees en nader beskou dan sien ek dit
ook. Farmer Svenson is waarskynlik geen gentleman nie maar slegs 'n
coward.

Norbert
Vorige onderwerp: Mbeki neem standpunt in "teen" Zimbabwe
Volgende onderwerp: SC=Andries?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:55:13 MGT 2024