Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare.
|
|
Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare. [boodskap #7748 is 'n antwoord op boodskap #7741] |
Thu, 05 December 1996 00:00  |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koos, ek kom NIE van Upington af nie. Daardie sestig myl
tussen Upington en Kakamas is sestig ligjare ver. En die
tien myl tussen Kakamas en Marchand, waar ek grootgeword
het, is ook 'n paar ligjare. En van Marchand is daar 'n
brug na Perde-eiland, waar ek gebore is. Dis waar die
Paradys is.
Gloudina
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 05:38:54 UTC 2025
|