Re: Ô ja! [boodskap #77462 is 'n antwoord op boodskap #77461] |
Wo, 07 Mei 2003 19:15 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 07 May 2003 19:11:14 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> DD wrote:
>
> 'n Tesoures.
>
>
> Is dit die Afrikaanse spelling vir
> die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
> het die woord altyd gebruik
> selfs al het ek Afrikaans gepraat,
> want is dit nie Latyn of Grieks
> in alle geval nie. Wonder of daar
> 'n Afrikaanse woord daarvor is?
>
> Gloudina
Ja, Tesoures is die Afrikaanse woord daarvor.
DD
|
|
|
Re: ¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿ [boodskap #77464 is 'n antwoord op boodskap #77451] |
Wo, 07 Mei 2003 19:18 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 May 2003 18:46:54 +0200, "Tobie" wrote:
> waar tjaarts jy jou leptop, huh? Tap jy in byrie
> naaste transformer.
> ---
>
>
>
LOL... ney, ek gebruik batries
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77468 is 'n antwoord op boodskap #77462] |
Wo, 07 Mei 2003 21:32 |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> DD wrote: 'n Tesoures.
> Gloudina: Is dit die Afrikaanse spelling vir
> die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
> het die woord altyd gebruik
> selfs al het ek Afrikaans gepraat,
> want is dit nie Latyn of Grieks
> in alle geval nie. Wonder of daar
> 'n Afrikaanse woord daarvor is?
DD :
Ja, Tesoures is die Afrikaanse woord daarvor.
Wouter:
Korrek, maar die spelling daarvor is eintlik tesourus ;-)
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77470 is 'n antwoord op boodskap #77468] |
Wo, 07 Mei 2003 21:44 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
>> Gloudina: Wonder of daar
>> 'n Afrikaanse woord daarvor is?
> DD : die Afrikaanse woord daarvor.
>
> Wouter:
> Korrek, maar die spelling daarvor
Goed. Nou sing almal dieselfde deuntjie.
Tant Hessie van Lekkersing.
|
|
|
Re: ?????? [boodskap #84741 is 'n antwoord op boodskap #77321] |
Di, 30 September 2003 18:05 |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Loutere stront.
Suiwer genetiese uitsluiting - dis soos appels en aalwyne te vergelyk.
AIDS leiers wat in seksuele risiko groepe is - kan ook Hepatitis op tel -
daar is die enigste korrelasie.
Inenting ????
Ag toggie.
Namakwa.
"[|] jpturcaud" skryf in boodskap news:3f78b12d$0$20952$7a628cd7@news.club-internet.fr...
> I have learnt to day by visiting a French site* that a Research MD in France
> had found a direct relation between Hepatitis vaccination and the AIDS
> disease !
>
> In fact that Hepatitis vaccination, and this her Conclusion is the CAUSE OF
> AIDS !
> This would mean then a complete breakthrough in fighting that incredible
> fatal illness ?
>
> I am quite taken aback and asking you good people, if you have heard on
> your side of such stunning discovery in Scientific papers ?
>
> With best regards
>
>
> * It was pointed to me
> --
> Jean-Paul Turcaud
> Hydro & Mining Prospector
> Discoverer of Telfer; Kintyre & Nifty Mines-Great Sandy Desert.
> Discoverer of the South Atlantic Submarine Gold Placers
> ( 40 Millions Tons estimate )
> Founder of the TRUE GEOLOGY
>
> ~~Ignorance Is The Cosmic Sin, The One Never Forgiven ! ~~
>
|
|
|