wonderlike dag [boodskap #77357] |
Tue, 06 May 2003 11:00  |
piet[3]
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom binekort.
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
|
|
|
|
|
|
Re: wonderlike dag [boodskap #77439 is 'n antwoord op boodskap #77429] |
Wed, 07 May 2003 11:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Q wrote:
> Gaan in vrede Walter. Jy was 'n waardige opponent en 'n staatsman duisend.
> Ek het geweldige respek vir jou vermoe gehad en erken met trots dat ek en jy
> van dieselfde nasie is.
>
> 77572949PE Kaptein Quintin van Zyl
> Suid Afrikaanse Infanterie Korps 1980 - 1992
Sy eerwaardige gryse kop en glimlag
was nog een van die embleme van dit
wat uiteindelik bevry is, nadat dit
vir jare toegesluit en weggesteek is.
Is ek reg dat Albertina al 'n ruk
gelede oorlede is?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: wonderlike dag [boodskap #77460 is 'n antwoord op boodskap #77457] |
Wed, 07 May 2003 19:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Albertina leef nog. Sy het hom versorg en was by toe hy dood is.
'n Hele ruk gelede was hulle in Toronto,
om saam vir iets gehuldig te word, en toe
was sy te siek om op die verhoog saam met
hom te verskyn. Dis seker dit waaraan ek
dink.
Gloudina
|
|
|
Re: wonderlike dag [boodskap #77484 is 'n antwoord op boodskap #77357] |
Thu, 08 May 2003 14:41  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 6 May 2003 13:00:37 +0200, "piet" wrote:
> Walter die terroris het uiteindelik gevrek. Ek die ander volg hom
binekort.
Belowe?
|
|
|