Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Help nodig !
Help nodig ! [boodskap #77437] |
Wed, 07 May 2003 09:14  |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
kry ?
Susan
fo...@foilcut.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Help nodig ! [boodskap #77479 is 'n antwoord op boodskap #77471] |
Thu, 08 May 2003 07:20  |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Elaine - het reggekom by saix.net
"Elaine" skryf in boodskap news:3eb97f34.0@news1.mweb.co.za...
> As jou ISP nie 'n news server het nie, moet jy dit maar online doen. Gaan
> na http://groups.google.com toe om by die nuusgroep uit te kom. Ek gaan
nie
> nou die presiese adres soek vir hierdie spesifieke nuusgroep nie. Wie is
> jou nuwe ISP?
>
> Elaine
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:3eb8ce1e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
>> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
>> kry ?
>>
>> Susan
>> fo...@foilcut.co.za
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:21:18 UTC 2025
|