Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ??????????
?????????? [boodskap #77321] |
Mon, 05 May 2003 21:21  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
WIL JULLE MY HIER HÊ, OF NIE??
EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESELSKAP EN AANVAARDING.
EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESELSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEË PLEK OP DIE PLATTELAND.
EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
|
|
|
Re: ?????????? [boodskap #77322 is 'n antwoord op boodskap #77321] |
Mon, 05 May 2003 21:43   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 5 May 2003 23:21:27 +0200, "AJ" wrote:
> WIL JULLE MY HIER Hê, OF NIE??
>
> EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESêLSKAP EN AANVAARDING.
> EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
> WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
> WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESêLSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
> EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
> NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
>
> EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEë PLEK OP DIE PLATTELAND.
>
> EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
>
> DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
>
> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>
> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>
Nice, ek het jou in die rug gesteek - met 'n laaang dolk wat sommer
dwarsdeur jou is. As jy nou genoeg weet van nuuslesers Andries,
wil ek hê dat jy daardie laakbare skrywes van my opdiep (jy't
nie eens argiewe nodig nie, dis sommer hierbo).
Ek gaan nou vreelik skaam kry wanneer jy daardie briewe nou weer
hier publiseer, maar wat, as ek dit kan uitdeel moet ek dit kan vat
ook.
Ek sit in spanning en wag, Dries. Haal hulle uit sodat die mense
kan sien watter rugsteker ek eintlik is. Gaan jy dit regtig aan my
doen? Yes vriend, doen dit want soos reeds gesê, as ek so gemeen
wou wees, openbaar dit.
Wat het ons vriendin voorspel?
DD
Ns.
'n Les in cyberskrif is dat hoofletterskrif beteken dat jy
skree. Nee, sommer skreeu! Anders gesien, wel as iemand
my in die rug steek skreeu ek ook op hom!
> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
simpatie het met niemand nie.
(Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)
|
|
|
Re: ?????????? [boodskap #77323 is 'n antwoord op boodskap #77322] |
Mon, 05 May 2003 21:49   |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom het niemand simpatie met niemand nie?
"DD" skryf in boodskap news:gvldbvs53135e3diostrarf1g2dd7roq25@4ax.com...
> On Mon, 5 May 2003 23:21:27 +0200, "AJ" wrote:
>
>> WIL JULLE MY HIER HÊ, OF NIE??
>>
>> EK IS 'N EENSAME 23 JARIGE WAT 'N BEHOEFTE HET AAN GESELSKAP EN AANVAARDING.
>> EK IS VIR DIE RES VAN MY EENVOUDIGE LEWE OP ANTI-DEPRISANTE. JULLE WEET NIE
>> WAARDEUR EK AL ALLES IN MY LEWE IS NIE. EK HET BY SELFMOORD OMGEDRAAI!! DIT
>> WIL VOORKOM ASOF EK OP DIE VERKEERDE PLEK GESELSKAP KOM SOEK HET. HOEKOM SAL
>> EK DIT NIE HIER HOU NIE?? EK IS NIE IEMAND WAT OP ANDER TRAP VIR SATESFAKSIE
>> NIE...EK WEET HOE DIT VOEL. JA, OK EK WEET MY SPELLING IS " UP TO SHITT!!
>>
>> EK WEET OOK EK BLY OP 'N AFGELEË PLEK OP DIE PLATTELAND.
>>
>> EK KON NIE WAG OM VANAAND BY DIE FORUM AAN TE SLUIT NIE..EN KYK WAT KRY EK??
>>
>> DD, EK WAS SO VRIENDELIK MET JOU GISTER...MAAR EK DINK JY IS 'N RUGSTEKER.
>>
>> EK IS REGTIG TELEURGESTELD IN MY MEDE AFRIKANERS.
>>
>> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>>
>
>
> Nice, ek het jou in die rug gesteek - met 'n laaang dolk wat sommer
> dwarsdeur jou is. As jy nou genoeg weet van nuuslesers Andries,
> wil ek hê dat jy daardie laakbare skrywes van my opdiep (jy't
> nie eens argiewe nodig nie, dis sommer hierbo).
>
> Ek gaan nou vreelik skaam kry wanneer jy daardie briewe nou weer
> hier publiseer, maar wat, as ek dit kan uitdeel moet ek dit kan vat
> ook.
>
> Ek sit in spanning en wag, Dries. Haal hulle uit sodat die mense
> kan sien watter rugsteker ek eintlik is. Gaan jy dit regtig aan my
> doen? Yes vriend, doen dit want soos reeds gesê, as ek so gemeen
> wou wees, openbaar dit.
>
> Wat het ons vriendin voorspel?
>
> DD
>
>
>
> Ns.
> 'n Les in cyberskrif is dat hoofletterskrif beteken dat jy
> skree. Nee, sommer skreeu! Anders gesien, wel as iemand
> my in die rug steek skreeu ek ook op hom!
>
>
>
>> AL WAT EK WOU DOEN IS OM JULLE EERS TE LEER KEN. OF WAS DIT 'N FOUT?? :-/
>
> As jy 'n man is was dit geen fout nie. As jy 'n sissie is was dit een
> groot verdomde fout. Want hier gaan jy vind dat niemand
> simpatie het met niemand nie.
> (Wie kwoteer ek ((was dit jy Tobie)) wat gesê het dat die nuusgroep
> nie vir sissies is nie? Of was dit jy Jonas?)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: ?????????? [boodskap #77403 is 'n antwoord op boodskap #77387] |
Tue, 06 May 2003 19:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
En moenie
> worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
> persoonlik nie!
Hy word wel deeglik uitgetrap in sy ander
verskynsel as Dave du Plessis. Ek ignoreer
maar met die ander ses of so van die
du plessis-fenomeen. Dit is so booooooring.
Tant Hessie van der Byl
|
|
|
Re: ?????????? [boodskap #77404 is 'n antwoord op boodskap #77387] |
Tue, 06 May 2003 19:54   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
En moenie
> worry nie, die Antie (Gloudina) kak almal uit oor hulle spelling. Dis niks
> persoonlik nie!
Hy word wel deeglik uitgetrap in sy ander
verskynsel as Dave du Plessis. Ek ignoreer
maar met die ander ses of so van die
du plessis-fenomeen. Dit is so booooooring.
Tant Hessie van der Byl
|
|
|
|
Re: ?????????? [boodskap #77411 is 'n antwoord op boodskap #77407] |
Tue, 06 May 2003 20:34   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> bôôôôôôôôôôôring
> Ons al Sewe
Ek dink nie die kappie op die -O-
is nodig nie. Word daar ooit 'n
kappie op 'n -o- geheel en al in
Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
aan een geval dink nie. "Boring"
is in alle geval Engels. Gebruik
hulle sirkumflekse in Engels,
wonder ek.
Ons drie.
|
|
|
|
|
Ô ja! [boodskap #77426 is 'n antwoord op boodskap #77415] |
Tue, 06 May 2003 22:18   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Word daar ooit 'n kappie op 'n -o- geheel en al in
>> Afrikaans gebruik? Ek kan nou nie
>> aan een geval dink nie.
DD
Goeie môre, Gloudina, met môre in al sy vorms, hetsy dit
...skemering ...slaap...wind ...son ...sang of wat ookal is.
Ek het nou 'n span verklarende woordeboeke en ook die
'Groot Tesourus' uitgehaal en dit sommer in die eerste wat ek
oopgemaak het nl.'Verklarende Afrikaanse Woordeboek'
Agste Hersiene en Uitgebreide weergawe van Labuschagne
en Eksteen gekry.
Wouter
Kyk 'n bietjie dieper in daardie woordeboek, DD.
Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.
Daar is ook baie woorde, waar die kappie
opsioneel is, soos ietermago/ietermagô. En nog meer
samestellings.
Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..
Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.
Ons gebruik hom wel deeglik, Gloudina. Deeglik.
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77431 is 'n antwoord op boodskap #77426] |
Wed, 07 May 2003 01:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> DD
> Goeie môre, Gloudina
> Wouter
> Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
> bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.
> Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
> soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..
>
> Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
> word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.
Ja, natuurlik. Ek kon egter net nie op
daardie oomblik aan één dink nie. Jy sal
darem ook moet toegee dat 'n klomp van
die woorde wat jy hier bo aanhaal, eintlik
meer keer sonder die kappie as met die
kappie geskryf word, Wouter. Alleen waar
dit sonder die kappie 'n ander klank sou
hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
en die meervoudsvorme. Baie van die ander
kry nie altyd die kappie nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77454 is 'n antwoord op boodskap #77431] |
Wed, 07 May 2003 17:37   |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Dan sal jy woorde soos aikôna, besôre, Fanagalô,
> bôgom, gô, lobôla, Sjôna en 'n hele paar ander kry.
> Ons gebruik die ô natuurlik ook dikwels in meervoudsvorme,
> soos sôe, trôe, rôe, ens. Ook in Rôeveld (Roggeveld)..
> Daar is ook al meer swart woorde wat in Afrikaans opgeneem
> word met 'n ô in, soos inkôsi, sjongolôlo, majôbas, ens.
Gloudina: Ja, natuurlik. Ek kon egter net nie op
daardie oomblik aan één dink nie. Jy sal
darem ook moet toegee dat 'n klomp van
die woorde wat jy hier bo aanhaal, eintlik
meer keer sonder die kappie as met die
kappie geskryf word, Wouter. Alleen waar
dit sonder die kappie 'n ander klank sou
hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
en die meervoudsvorme. Baie van die ander
kry nie altyd die kappie nie.
Wouter
Yebô, ek stem saam.
|
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77459 is 'n antwoord op boodskap #77431] |
Wed, 07 May 2003 18:09   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 07 May 2003 01:51:04 GMT, "@rogers.com" wrote:
> . Alleen waar
> dit sonder die kappie 'n ander klank sou
> hê, sit mens dit definitief op: besôre, gô,
> en die meervoudsvorme. Baie van die ander
> kry nie altyd die kappie nie.
>
> Gloudina
Maar môre, Gloudina, sal moet môre wees om dit nie moore te maak nie.
Ek is bewus daarvan Wouter, dat ek meer sou gekry het as ek verder
gesoek het
maar toe ek my vrou vra vir 'n voorbeeld, het sy gelag en (miskien
bedoelend 'word wakker':-))) gesê "goeie môre:-)" met die nodige
stembuigings.
Ek sal moet wakker word want dikwels stuur ek in die oggend epos
intern en ekstern beginnende met 'goeie môre'.
Hier is 'n massa woordeboeke ens. in die huis en toe ek die boonste
laag neem is dit twee verklarende woordeboeke en 'n Tesoures.
Dit was juis die oomblik wat ek genooi is om wakker te word en ek het
net die eerste een oopgemaak by die uitnodiging, die boeke gebêre en
verder my deel bygedra tot die aand se fights.
DD
|
|
|
Re: Ô ja! [boodskap #77461 is 'n antwoord op boodskap #77459] |
Wed, 07 May 2003 19:11   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
'n Tesoures.
Is dit die Afrikaanse spelling vir
die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
het die woord altyd gebruik
selfs al het ek Afrikaans gepraat,
want is dit nie Latyn of Grieks
in alle geval nie. Wonder of daar
'n Afrikaanse woord daarvor is?
Gloudina
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:12 UTC 2025
|