Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het een van julle...?
Het een van julle...? [boodskap #77258] So, 04 Mei 2003 17:56 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het een van julle, toe julle hierheen geloop het, vir Katryn langs die
pad gesien?

Didi Nokia
Re: Het een van julle...? [boodskap #77261 is 'n antwoord op boodskap #77258] So, 04 Mei 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Het een van julle, toe julle hierheen geloop het, vir Katryn langs die
> pad gesien?

Ek's hier, hoor. Maar moet ongelukkkig nou weer gaan! :-)
Re: Het een van julle...? [boodskap #77262 is 'n antwoord op boodskap #77261] So, 04 Mei 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 04 May 2003 14:08:25 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Het een van julle, toe julle hierheen geloop het, vir Katryn langs die
>> pad gesien?
>
> Ek's hier, hoor. Maar moet ongelukkkig nou weer gaan! :-)

En my alleen tussen die lot mensvreters los???!!!???

DD
Re: Het een van julle...? [boodskap #77263 is 'n antwoord op boodskap #77262] So, 04 Mei 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie 'n mensvreter nie, jy kan met my gesêls. As jy wil.

"DD" skryf in boodskap news:erlabvom7pqvskvqcui3pkm6reshq1aq9q@4ax.com...
> On Sun, 04 May 2003 14:08:25 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>> Het een van julle, toe julle hierheen geloop het, vir Katryn langs die
>>> pad gesien?
>>
>> Ek's hier, hoor. Maar moet ongelukkkig nou weer gaan! :-)
>
>
> En my alleen tussen die lot mensvreters los???!!!???
>
> DD
Re: Het een van julle...? [boodskap #77265 is 'n antwoord op boodskap #77263] So, 04 Mei 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 20:13:11 +0200, "AJ" wrote:

> Ek is nie 'n mensvreter nie, jy kan met my gesêls. As jy wil.
>

Thênks Andries. Wat sal mens tog sonder vriende doen.
Ek't gewonder of jy nie al reeds opgevreet is nie:-)
Re: Het een van julle...? [boodskap #77267 is 'n antwoord op boodskap #77265] So, 04 Mei 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie sommer net vir opvreet nie..

"DD" skryf in boodskap news:2umabvovfu4b0nc9ud2hvd3rdju9eqerch@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 20:13:11 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek is nie 'n mensvreter nie, jy kan met my gesêls. As jy wil.
>>
>
> Th�nks Andries. Wat sal mens tog sonder vriende doen.
> Ek't gewonder of jy nie al reeds opgevreet is nie:-)
>
Re: Het een van julle...? [boodskap #77269 is 'n antwoord op boodskap #77267] So, 04 Mei 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 20:32:34 +0200, "AJ" wrote:

> Dis nie sommer net vir opvreet nie..

gà, dis duidelik dat jy nuut is hier:-)
daan bietjie die argiewe deur en sien
hoeveel geraamtes daarlê.
Re: Het een van julle...? [boodskap #77270 is 'n antwoord op boodskap #77269] So, 04 Mei 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan 'n diskrete vark wees as ek wil.
Maar ek is nooit onredelik nie.

"DD" skryf in boodskap news:hfnabv43ahaumes6nupjeq7fnns3e1pqjv@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 20:32:34 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Dis nie sommer net vir opvreet nie..
>
> g�, dis duidelik dat jy nuut is hier:-)
> daan bietjie die argiewe deur en sien
> hoeveel geraamtes daarl�.
>
Re: Het een van julle...? [boodskap #77271 is 'n antwoord op boodskap #77270] So, 04 Mei 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 20:51:27 +0200, "AJ" wrote:

> Ek kan 'n diskrete vark wees as ek wil.
> Maar ek is nooit onredelik nie.

Dan sal jy nie hier hou nie, Andries.

DD
Re: Het een van julle...? [boodskap #77273 is 'n antwoord op boodskap #77271] So, 04 Mei 2003 19:18 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet ek dan my nie-op-my-bek-geval-baadjie aantrek. Ek sal dit doen as dit
my sal help om te oorleef.

"DD" skryf in boodskap news:iapabvg5o5m6i10n3fsnrj8pu1m5unjhm3@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 20:51:27 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek kan 'n diskrete vark wees as ek wil.
>> Maar ek is nooit onredelik nie.
>
> Dan sal jy nie hier hou nie, Andries.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Manto gaan privaatvliegtuig kry
Volgende onderwerp: Re: Kruispossers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:22:17 MGT 2024