Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is ek verkeerd?
Is ek verkeerd? [boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 08:39 na volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Vandag is my man se verjaarsdag. Vanoggend vroeg bel sy ma en sê sy
kom hom oor 45 minute oplaai. Net vir hom... Eers het ek gedink hulle
wil hom dalk uit die huis hê omdat sy pa dalk iets hier wil kom doen
om hom te verras, maar dis nou al meer as twee ure later en skoonpa is
nog nie hier nie. So ek neem aan dis nie die rede gewees hoekom hulle
hom kom haal het nie.
Ek kook op die stadium van die geveg. Ek's kwaad omdat hulle my
alleen by die huis gelos het, ek kan nêrens heen gaan nie, want my man
het die huis se sleutels hier by my gelos, en nie 'n stel saam met hom
gevat nie. Ek voel kwaad, en seergemaak, omdat ek nie in ag geneem is
nie (of skoonpa nou gekom het vandag of nie, hulle moes darem net met
my gereël het). En ek voel veral seergemaak, verneder en kwaad omdat
ek nie genooi is na wat ookal vir hom beplan is nie.
Ek voel effe kleinsielig oor die hele saak, en sit nou en wonder of ek
verkeerd is om te voel soos ek voel? Ek en manlief gaan wel vanaand
uit, maar is dit 'n rede om my heeltemal eenkant toe te skuif? Ja, ek
voel uitgeskuif en besonder onpopulêr op die stadium. En al
verduidelik ek die hele sakie aan manlief sal hy nie verstaan nie, en
dit afmaak as niks nie. Ek wonder of skoonma daarvan sal hou as ek
sommer net vir skoonpa kom haal op sy verjaarsdag, sonder om 'n woord
vooraf aan haar te rep?

Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
"geluister" het.

Elaine
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77085 is 'n antwoord op boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 May 2003 01:39:56 -0700, evd...@hotmail.com (Elaine) wrote:

>
> Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
> "geluister" het.
>
> Elaine

Jy het rede om kwaad te wees, Elaine. Maar miskien is dit
'n kleinigheidjie waaroor jy sal lag wanneer jy uitvind wat gebeur
het. Miskien het skoonpa hom as verjaardag geskenk na 'n estcourt
agency geneem. Of so iets. Wag tot jy hoor wat gebeur het en lag dan
omdat jy vies was.

DD
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77090 is 'n antwoord op boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie geluk met manlief se verjaarsdag - al is dit nie jou skuld nie:)))
Kry die hele out lot terug met jou verjaarsdag - bestel koek en als - nooi
hulle uit, en eet dan die koek alleen en drink alleen tee en laat hulle
droëbek sit - miskien kry hulle dan 'n boodskap en vra wat aangaan - dan
verduidelik jy vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het met liefie se
verjaarsdag.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:983487c4.0305030039.1a717c0c@posting.google.com...
> Vandag is my man se verjaarsdag. Vanoggend vroeg bel sy ma en sê sy
> kom hom oor 45 minute oplaai. Net vir hom... Eers het ek gedink hulle
> wil hom dalk uit die huis hê omdat sy pa dalk iets hier wil kom doen
> om hom te verras, maar dis nou al meer as twee ure later en skoonpa is
> nog nie hier nie. So ek neem aan dis nie die rede gewees hoekom hulle
> hom kom haal het nie.
> Ek kook op die stadium van die geveg. Ek's kwaad omdat hulle my
> alleen by die huis gelos het, ek kan nêrens heen gaan nie, want my man
> het die huis se sleutels hier by my gelos, en nie 'n stel saam met hom
> gevat nie. Ek voel kwaad, en seergemaak, omdat ek nie in ag geneem is
> nie (of skoonpa nou gekom het vandag of nie, hulle moes darem net met
> my gereël het). En ek voel veral seergemaak, verneder en kwaad omdat
> ek nie genooi is na wat ookal vir hom beplan is nie.
> Ek voel effe kleinsielig oor die hele saak, en sit nou en wonder of ek
> verkeerd is om te voel soos ek voel? Ek en manlief gaan wel vanaand
> uit, maar is dit 'n rede om my heeltemal eenkant toe te skuif? Ja, ek
> voel uitgeskuif en besonder onpopulêr op die stadium. En al
> verduidelik ek die hele sakie aan manlief sal hy nie verstaan nie, en
> dit afmaak as niks nie. Ek wonder of skoonma daarvan sal hou as ek
> sommer net vir skoonpa kom haal op sy verjaarsdag, sonder om 'n woord
> vooraf aan haar te rep?
>
> Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
> "geluister" het.
>
> Elaine
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77092 is 'n antwoord op boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van jy doen net dieselfde aan hom? Ek sal jou wed sy begrip sal dan
donners vinnig bykom. Nooi jou beste vriendin [of nog beter 'n vriend!]
vanaand om saam met jou te gaan in die plek van jou man?

"Elaine" skryf in boodskap news:983487c4.0305030039.1a717c0c@posting.google.com...
> Vandag is my man se verjaarsdag. Vanoggend vroeg bel sy ma en sê sy
> kom hom oor 45 minute oplaai. Net vir hom... Eers het ek gedink hulle
> wil hom dalk uit die huis hê omdat sy pa dalk iets hier wil kom doen
> om hom te verras, maar dis nou al meer as twee ure later en skoonpa is
> nog nie hier nie. So ek neem aan dis nie die rede gewees hoekom hulle
> hom kom haal het nie.
> Ek kook op die stadium van die geveg. Ek's kwaad omdat hulle my
> alleen by die huis gelos het, ek kan nêrens heen gaan nie, want my man
> het die huis se sleutels hier by my gelos, en nie 'n stel saam met hom
> gevat nie. Ek voel kwaad, en seergemaak, omdat ek nie in ag geneem is
> nie (of skoonpa nou gekom het vandag of nie, hulle moes darem net met
> my gereël het). En ek voel veral seergemaak, verneder en kwaad omdat
> ek nie genooi is na wat ookal vir hom beplan is nie.
> Ek voel effe kleinsielig oor die hele saak, en sit nou en wonder of ek
> verkeerd is om te voel soos ek voel? Ek en manlief gaan wel vanaand
> uit, maar is dit 'n rede om my heeltemal eenkant toe te skuif? Ja, ek
> voel uitgeskuif en besonder onpopulêr op die stadium. En al
> verduidelik ek die hele sakie aan manlief sal hy nie verstaan nie, en
> dit afmaak as niks nie. Ek wonder of skoonma daarvan sal hou as ek
> sommer net vir skoonpa kom haal op sy verjaarsdag, sonder om 'n woord
> vooraf aan haar te rep?
>
> Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
> "geluister" het.
>
> Elaine
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77093 is 'n antwoord op boodskap #77092] Sa, 03 Mei 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie 'n mooi manier om iemand terug te kry nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb3a077.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van jy doen net dieselfde aan hom? Ek sal jou wed sy begrip sal dan
> donners vinnig bykom. Nooi jou beste vriendin [of nog beter 'n vriend!]
> vanaand om saam met jou te gaan in die plek van jou man?
> "Elaine" wrote in message
> news:983487c4.0305030039.1a717c0c@posting.google.com...
>> Vandag is my man se verjaarsdag. Vanoggend vroeg bel sy ma en sê sy
>> kom hom oor 45 minute oplaai. Net vir hom... Eers het ek gedink hulle
>> wil hom dalk uit die huis hê omdat sy pa dalk iets hier wil kom doen
>> om hom te verras, maar dis nou al meer as twee ure later en skoonpa is
>> nog nie hier nie. So ek neem aan dis nie die rede gewees hoekom hulle
>> hom kom haal het nie.
>> Ek kook op die stadium van die geveg. Ek's kwaad omdat hulle my
>> alleen by die huis gelos het, ek kan nêrens heen gaan nie, want my man
>> het die huis se sleutels hier by my gelos, en nie 'n stel saam met hom
>> gevat nie. Ek voel kwaad, en seergemaak, omdat ek nie in ag geneem is
>> nie (of skoonpa nou gekom het vandag of nie, hulle moes darem net met
>> my gereël het). En ek voel veral seergemaak, verneder en kwaad omdat
>> ek nie genooi is na wat ookal vir hom beplan is nie.
>> Ek voel effe kleinsielig oor die hele saak, en sit nou en wonder of ek
>> verkeerd is om te voel soos ek voel? Ek en manlief gaan wel vanaand
>> uit, maar is dit 'n rede om my heeltemal eenkant toe te skuif? Ja, ek
>> voel uitgeskuif en besonder onpopulêr op die stadium. En al
>> verduidelik ek die hele sakie aan manlief sal hy nie verstaan nie, en
>> dit afmaak as niks nie. Ek wonder of skoonma daarvan sal hou as ek
>> sommer net vir skoonpa kom haal op sy verjaarsdag, sonder om 'n woord
>> vooraf aan haar te rep?
>>
>> Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
>> "geluister" het.
>>
>> Elaine
>
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77098 is 'n antwoord op boodskap #77093] Sa, 03 Mei 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een twee ses, huismoles ...

"AJ" skryf in boodskap news:b907ep$hd1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie 'n mooi manier om iemand terug te kry nie.
> "Suidwester" wrote in message
> news:3eb3a077.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van jy doen net dieselfde aan hom? Ek sal jou wed sy begrip sal dan
>> donners vinnig bykom. Nooi jou beste vriendin [of nog beter 'n vriend!]
>> vanaand om saam met jou te gaan in die plek van jou man?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:983487c4.0305030039.1a717c0c@posting.google.com...
>>> Vandag is my man se verjaarsdag. Vanoggend vroeg bel sy ma en sê sy
>>> kom hom oor 45 minute oplaai. Net vir hom... Eers het ek gedink hulle
>>> wil hom dalk uit die huis hê omdat sy pa dalk iets hier wil kom doen
>>> om hom te verras, maar dis nou al meer as twee ure later en skoonpa is
>>> nog nie hier nie. So ek neem aan dis nie die rede gewees hoekom hulle
>>> hom kom haal het nie.
>>> Ek kook op die stadium van die geveg. Ek's kwaad omdat hulle my
>>> alleen by die huis gelos het, ek kan nêrens heen gaan nie, want my man
>>> het die huis se sleutels hier by my gelos, en nie 'n stel saam met hom
>>> gevat nie. Ek voel kwaad, en seergemaak, omdat ek nie in ag geneem is
>>> nie (of skoonpa nou gekom het vandag of nie, hulle moes darem net met
>>> my gereël het). En ek voel veral seergemaak, verneder en kwaad omdat
>>> ek nie genooi is na wat ookal vir hom beplan is nie.
>>> Ek voel effe kleinsielig oor die hele saak, en sit nou en wonder of ek
>>> verkeerd is om te voel soos ek voel? Ek en manlief gaan wel vanaand
>>> uit, maar is dit 'n rede om my heeltemal eenkant toe te skuif? Ja, ek
>>> voel uitgeskuif en besonder onpopulêr op die stadium. En al
>>> verduidelik ek die hele sakie aan manlief sal hy nie verstaan nie, en
>>> dit afmaak as niks nie. Ek wonder of skoonma daarvan sal hou as ek
>>> sommer net vir skoonpa kom haal op sy verjaarsdag, sonder om 'n woord
>>> vooraf aan haar te rep?
>>>
>>> Ag ek wou sommer stoom afblaas, dankie vir die wat gelees en
>>> "geluister" het.
>>>
>>> Elaine
>>
>
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77107 is 'n antwoord op boodskap #77085] Sa, 03 Mei 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die "familie", waarvan ek duidelik nie meer deel is nie, wou bietjie
alleen saam met hom gaan brekfis, en het toe vir hom 'n geskenk gaan
koop. Kon seker maar enige ander dag ook "alleen" saam met hom
brekfis. Nou sal ek wonder wat ek verkeerd gedoen het om dit te
verdien. Maar ag nou ja, ek gaan nie familietwis veroorsaak nie.

E

DD wrote:
>
> Jy het rede om kwaad te wees, Elaine. Maar miskien is dit
> 'n kleinigheidjie waaroor jy sal lag wanneer jy uitvind wat gebeur
> het. Miskien het skoonpa hom as verjaardag geskenk na 'n estcourt
> agency geneem. Of so iets. Wag tot jy hoor wat gebeur het en lag dan
> omdat jy vies was.
>
> DD
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77108 is 'n antwoord op boodskap #77090] Sa, 03 Mei 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
lolol, ja ek wens dit het so gewerk :-))

E

"Annette" wrote:
> Baie geluk met manlief se verjaarsdag - al is dit nie jou skuld nie:)))
> Kry die hele out lot terug met jou verjaarsdag - bestel koek en als - nooi
> hulle uit, en eet dan die koek alleen en drink alleen tee en laat hulle
> droëbek sit - miskien kry hulle dan 'n boodskap en vra wat aangaan - dan
> verduidelik jy vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het met liefie se
> verjaarsdag.
>
> Annette
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77109 is 'n antwoord op boodskap #77092] Sa, 03 Mei 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis darem seker nie sy skuld dat sy ma my nie wou saam hê nie? Maar
ja, ek wens regtig hy wil beter verstaan as sulke dinge aan my gedoen
word, maar hy dink regtig dis niks! Die uitdrukking op sy gesig oor
sy geskenk was egter vir my genoeg gewees vandag. "Got his own back",
soos die Ingelse sê.

E

"Suidwester" wrote;
> Wat van jy doen net dieselfde aan hom? Ek sal jou wed sy begrip sal dan
> donners vinnig bykom. Nooi jou beste vriendin [of nog beter 'n vriend!]
> vanaand om saam met jou te gaan in die plek van jou man?
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77116 is 'n antwoord op boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 15:27:39 +0000, p&l wrote:

> Nee, jy's nie verkeerd nie, jy het slegs
> 'n verkeerde man! Los hom is my advies!
> Gerda ('n ou skoonma en gesky)

Ja...!!! Sky hom:-)))))))

DD
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77117 is 'n antwoord op boodskap #77080] Sa, 03 Mei 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy's nie verkeerd nie, jy het slegs
'n verkeerde man! Los hom is my advies!
Gerda ('n ou skoonma en gesky)
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77118 is 'n antwoord op boodskap #77116] Sa, 03 Mei 2003 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ja...!!! Sky hom:-)))))))

LOL!!! Goeie plan!! :-)))))
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77138 is 'n antwoord op boodskap #77117] So, 04 Mei 2003 00:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek sal nie vir hom of sy familie daai satisfaction gee nie :o))

E

p&l wrote:
> Nee, jy's nie verkeerd nie, jy het slegs
> 'n verkeerde man! Los hom is my advies!
> Gerda ('n ou skoonma en gesky)
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77139 is 'n antwoord op boodskap #77116] So, 04 Mei 2003 00:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Man, jy wil net hê ek moet hom skei sodat jy my kan kry :o))

E

DD wrote:
>
> Ja...!!! Sky hom:-)))))))
>
> DD
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77143 is 'n antwoord op boodskap #77139] So, 04 Mei 2003 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 May 2003 17:29:47 -0700, evd...@hotmail.com (Elaine) wrote:

>
> DD wrote:

>> Ja...!!! Sky hom:-)))))))

>> DD

> Man, jy wil net hê ek moet hom skei sodat jy my kan kry :o))
>
> E

Beplanning noem ons dit Elaine. En jy behoort
waardering daavoor te hê........;-0

DD
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77149 is 'n antwoord op boodskap #77080] So, 04 Mei 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
piet[3]  is tans af-lyn  piet[3]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Gaan kuier by adam123 daar sal jy iets kry om jou af te koel

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77162 is 'n antwoord op boodskap #77138] So, 04 Mei 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net so vir die interssantgeid. Ken jy die storie van die ou wat in die
aande so in die kroeg rondgelê het en nie kon verstaan hoekom sy vrou
haarself so opruk oor hy laat en warm by die huis kom nie. Praat en
baklei het nie gehelp nie. Op die ou end is sy een aand na sy pub toe en
gaan sit by die toonbank langs hom en sy pêlle. Elke drankie wat hulle
bestel en drink, die doen sy ook....dubbels et al. Natuurlik was sy gou
horries dronk en het vir die mans 'n strip show gegee op die counter en vir
menige 'n knippie belowe. Die gevolg? Haar man het van daar af soet huis
toe gekom. Jy moet mans verstaan. Ons kan enigiets kak aanjaag, maar jy
kan dit nie vat as jou vrou dit doen nie. Daarom vry ons enigiets wat
bene het, maar verwag dat jou vrou 'n maagd moet wees.

"Elaine" skryf in boodskap news:983487c4.0305031628.1167fc17@posting.google.com...
> Ek sal nie vir hom of sy familie daai satisfaction gee nie :o))
>
> E
>
> p&l wrote:
>> Nee, jy's nie verkeerd nie, jy het slegs
>> 'n verkeerde man! Los hom is my advies!
>> Gerda ('n ou skoonma en gesky)
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77252 is 'n antwoord op boodskap #77107] So, 04 Mei 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
evd...@hotmail.com (Elaine) skryf in boodskap news:...
> Die "familie", waarvan ek duidelik nie meer deel is nie, wou bietjie
> alleen saam met hom gaan brekfis, en het toe vir hom 'n geskenk gaan
> koop. Kon seker maar enige ander dag ook "alleen" saam met hom
> brekfis. Nou sal ek wonder wat ek verkeerd gedoen het om dit te
> verdien. Maar ag nou ja, ek gaan nie familietwis veroorsaak nie.
>
Ragel: Ek stem saam. Jy het rede om vies te wees. Maar ek dink jy
moet die bul by die horings pak en die ding met jou man uitpraat.
Nooi hom om die saak deur jou oë te bekyk en sit dan rustig en
verduidelik aan hom jou gevoelens soos jy dit hier op die ng gestel
het. Dat jy verneder en verwerp voel.

Dit gaan my verstand te bowe dat ouers dit aan hulle kinders kan doen.
Hoe kan ek my kind liefhê maar nie van die vrou hou wat hom lief het
nie?
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77255 is 'n antwoord op boodskap #77252] So, 04 Mei 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 4 May 2003 10:10:50 -0700, rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) wrote:

> Dit gaan my verstand te bowe dat ouers dit aan hulle kinders kan doen.
> Hoe kan ek my kind liefhê maar nie van die vrou hou wat hom lief het
> nie?

Rachel, wanneer gaan jy en ek 'n slag saamstem?!? Nevermaaind die
ouers. Haar man het daarby ingeval. (Ek is besig om vir my pad oop te
maak. En wat doen jy? Speel huweliksraadgewer!)

Didi Nokia
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77287 is 'n antwoord op boodskap #77255] Ma, 05 Mei 2003 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On 4 May 2003 10:10:50 -0700, rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché)
> wrote:
>
>
>> Dit gaan my verstand te bowe dat ouers dit aan hulle kinders kan doen.
>> Hoe kan ek my kind liefhê maar nie van die vrou hou wat hom lief het
>> nie?
>
> Rachel, wanneer gaan jy en ek 'n slag saamstem?!? Nevermaaind die
> ouers. Haar man het daarby ingeval. (Ek is besig om vir my pad oop te
> maak. En wat doen jy? Speel huweliksraadgewer!)
>
> Didi Nokia

Ragel: Nee, ek dink ons kan saamstem. Natuurlik kon haar man ook vir
sy ouers gesê het dat hy nie sonder sy vrou wil gaan ontbyt eet nie.
Maar sy het hom klaar vergewe. Sien?

En ag, ja, dit is mos veel makliker om huweliksraadgewer te speel as
wat dit is om die dinge toe te pas. Ek is seker jy weet maar te goed
waarvan ek nou praat? Stem net saam! :-))
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77306 is 'n antwoord op boodskap #77149] Ma, 05 Mei 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
NEEEEEEEEEEEEEEEEEEE, NOOIT ADAM123.COM nie!

E

"piet" skryf in boodskap news:b92er9$nqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Gaan kuier by adam123 daar sal jy iets kry om jou af te koel
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
>
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77307 is 'n antwoord op boodskap #77162] Ma, 05 Mei 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm, ek's bewus daarvan. Die dat ek my man laat maak soos hy smaak.
Solank hy weet ek doen dieselfde. Nou's hy bietjie soeter :-))

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb4d7f1.0@news1.mweb.co.za...
> Net so vir die interssantgeid. Ken jy die storie van die ou wat in die
> aande so in die kroeg rondgelê het en nie kon verstaan hoekom sy vrou
> haarself so opruk oor hy laat en warm by die huis kom nie. Praat en
> baklei het nie gehelp nie. Op die ou end is sy een aand na sy pub toe en
> gaan sit by die toonbank langs hom en sy pêlle. Elke drankie wat hulle
> bestel en drink, die doen sy ook....dubbels et al. Natuurlik was sy gou
> horries dronk en het vir die mans 'n strip show gegee op die counter en vir
> menige 'n knippie belowe. Die gevolg? Haar man het van daar af soet huis
> toe gekom. Jy moet mans verstaan. Ons kan enigiets kak aanjaag, maar jy
> kan dit nie vat as jou vrou dit doen nie. Daarom vry ons enigiets wat
> bene het, maar verwag dat jou vrou 'n maagd moet wees.
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77308 is 'n antwoord op boodskap #77252] Ma, 05 Mei 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) My ma sê 'n ma sal nooit gelukkig wees met die maat wat haar seun vir
homself kies nie. Net so sal 'n pa ook nooit happy wees met die man wat sy
dogter vir haarself kies nie. Hoe waar dit is, sal ek nie weet nie.

E

"Rachel Couché" wrote:

> Dit gaan my verstand te bowe dat ouers dit aan hulle kinders kan doen.
> Hoe kan ek my kind liefhê maar nie van die vrou hou wat hom lief het
> nie?
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77348 is 'n antwoord op boodskap #77308] Di, 06 Mei 2003 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
RAgel: Sou dit beteken dat mens dalk nie van jouself hou nie? Kies
ons nie juis n maat wat so bietjie soos n pa of ma is/was nie?

***********************************************************

"Elaine" skryf in boodskap news:...
> :-)) My ma sê 'n ma sal nooit gelukkig wees met die maat wat haar seun vir
> homself kies nie. Net so sal 'n pa ook nooit happy wees met die man wat sy
> dogter vir haarself kies nie. Hoe waar dit is, sal ek nie weet nie.
>
> E
>
> "Rachel Couché" wrote:
>
>> Dit gaan my verstand te bowe dat ouers dit aan hulle kinders kan doen.
>> Hoe kan ek my kind liefhê maar nie van die vrou hou wat hom lief het
>> nie?
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77376 is 'n antwoord op boodskap #77308] Di, 06 Mei 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3eb6a975.0@news1.mweb.co.za...
> :-)) My ma sê 'n ma sal nooit gelukkig wees met die maat wat haar seun vir
> homself kies nie. Net so sal 'n pa ook nooit happy wees met die man wat sy
> dogter vir haarself kies nie.

En:

Agter elke suksesvolle man staan daar 'n verbaasde
skoonma

?

Swart Simon
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77384 is 'n antwoord op boodskap #77348] Di, 06 Mei 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Heel moontlik, ek wou altyd met 'n man wat soos my pa is trou.

E

"Rachel Couché" skryf in boodskap news:b832399c.0305052019.45ec7509@posting.google.com...
> RAgel: Sou dit beteken dat mens dalk nie van jouself hou nie? Kies
> ons nie juis n maat wat so bietjie soos n pa of ma is/was nie?
>
> **********************************************************
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77385 is 'n antwoord op boodskap #77376] Di, 06 Mei 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Agter elke suksesvolle man staan 'n baie moeë vrou :o))

"Swart Simon" wrote:
>
>
> En:
>
> Agter elke suksesvolle man staan daar 'n verbaasde
> skoonma
>
> ?
>
> Swart Simon
>
Re: Is ek verkeerd? - 9ca0751513e53928b76d2048903aadfc.gif (0/1) [boodskap #77388 is 'n antwoord op boodskap #77385] Di, 06 Mei 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2003 20:33:27 +0200, "Elaine" wrote:

> Agter elke suksesvolle man staan 'n baie moeë vrou :o))
>
> "Swart Simon" wrote:
Re: Is ek verkeerd? - 9ca0751513e53928b76d2048903aadfc.gif (0/1) - 9ca0751513e53928b76d2048903aadfc.gif (0/1) [boodskap #77390 is 'n antwoord op boodskap #77388] Di, 06 Mei 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 20:42:25 +0200, DD wrote:

> On Tue, 6 May 2003 20:33:27 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Agter elke suksesvolle man staan 'n baie moeë vrou :o))

>> "Swart Simon" wrote:
>
>

Skuus, hier's 'n idee waaroor die vroumense se gepraat gaan.

DD
Re: Is ek verkeerd? - 9ca0751513e53928b76d2048903aadfc.gif (0/1) - 9ca0751513e53928b76d2048903aadfc.gif (0/1) - aadfc.JPG (0/1) [boodskap #77392 is 'n antwoord op boodskap #77390] Di, 06 Mei 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Skuus, hier's 'n idee waaroor die vroumense se gepraat gaan.
>
> DD

'kay, hier's dit in jpg formaat (en 'n korter naam) as gif nie wil
werk nie.
Re: Is ek verkeerd? [boodskap #77425 is 'n antwoord op boodskap #77376] Di, 06 Mei 2003 21:54 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
SS
Agter elke suksesvolle man staan daar 'n verbaasde skoonma

Wouter
En 'n vrou met niks om aan te trek nie...
Vorige onderwerp: De Wet Kritzinger
Volgende onderwerp: Onthou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:24:48 MGT 2024