Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2de "Hitler"
2de "Hitler" [boodskap #77243] So, 04 Mei 2003 15:28 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nogal 'n bietjie, hoe sal ek sê, "bossies"? Maar in elk geval. As ek
die ondersteuning en die nodige mannekrag gehad het sou ek vir elke hoof
bevolkingsgroep in die land (soos in die "ou" bedeling) sy eie grond
afgebaken het. En ek sou almal met my militêre hand in toom gehou het. Maar
ek sou lings en regs begin skiet het nie. Ek is 'n baie redelike mens, maar
soms is geweld nodig. Ek sou al die hoerhuise se deure gesluit en opgeblaas
het. Ek sal weer Christelike onderwys in blanke skole instel. Winkels en
besighede sal toe wees op Sondae. Daar sal nie Sport beoefen word op Sondae
nie. Ek sal 'n organisasie stig om broederskap onder Blandes te bevorder.
Wat die ander in hulle state doen is hulle saak, hulle kan hulle regeer soos
hulle wil. Ek en my raadgewers sal die land herstruktueer. Na 'n land waar
jy nie tralies voor jou vensters het nie, en waar jy nie in vrees hoef te
lewe nie. Waar kinders leer van hulle erfenis, hulle herkoms en van
God........
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77246 is 'n antwoord op boodskap #77243] So, 04 Mei 2003 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik Andries, jou arme mens - ek dink jy moet geld bymekaarskraap en
wegkom uit daardie nes waar jy jou bevind en probeer by die regte wêreld
uitkom, waar jy koerante kan lees, sien wat om jou aangaan, en meng met
verskillende gemeenskappe met verskillende kulture, oortuigings, agtergronde
en uitkyk op die lewe.
Lyk my jy sit op 'n kol waar almal in die groepie vir mekaar oor en oor
dieselfde ding vertel en probeer oortuig van goed waaroor almal in die
beperkte groepie in elk geval oor saamstem.
Kyk, ek weet jy is jonk en dink jy het Die Meesterplan om Dinge Reg Te Ruk -
ons almal is deur daardie stadium - ek is daardeur op 14 - en ek weet daar
is late bloomers in die lewe, dis nie jou skuld nie.
Gelukkig werk dinge in die regte lewe nie so nie, en selfs in die mees
korrupte opset word niemand as 'n leier van 'n land nie aangestel voordat hy
nie 'n bietjie verstand hier by 45-rond gekry het nie :)))

Annette

"AJ" skryf in boodskap news:b93bjk$9j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is nogal 'n bietjie, hoe sal ek sê, "bossies"? Maar in elk geval. As ek
> die ondersteuning en die nodige mannekrag gehad het sou ek vir elke hoof
> bevolkingsgroep in die land (soos in die "ou" bedeling) sy eie grond
> afgebaken het. En ek sou almal met my militêre hand in toom gehou het. Maar
> ek sou lings en regs begin skiet het nie. Ek is 'n baie redelike mens, maar
> soms is geweld nodig. Ek sou al die hoerhuise se deure gesluit en opgeblaas
> het. Ek sal weer Christelike onderwys in blanke skole instel. Winkels en
> besighede sal toe wees op Sondae. Daar sal nie Sport beoefen word op Sondae
> nie. Ek sal 'n organisasie stig om broederskap onder Blandes te bevorder.
> Wat die ander in hulle state doen is hulle saak, hulle kan hulle regeer soos
> hulle wil. Ek en my raadgewers sal die land herstruktueer. Na 'n land waar
> jy nie tralies voor jou vensters het nie, en waar jy nie in vrees hoef te
> lewe nie. Waar kinders leer van hulle erfenis, hulle herkoms en van
> God........
>
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77248 is 'n antwoord op boodskap #77246] So, 04 Mei 2003 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 17:51:45 +0200, "Annette" wrote:

> - ek is daardeur op 14 -

Sewe jaar gelede al? :-)

> Gelukkig werk dinge in die regte lewe nie so nie, en selfs in die mees
> korrupte opset word niemand as 'n leier van 'n land nie aangestel voordat hy
> nie 'n bietjie verstand hier by 45-rond gekry het nie :)))

So jy't nie 'n kans voor oor 24 jaar nie?

> Annette

ns.
Dis vir daai Nokia toekenning ;-)))

Stry ek steeds 3310?
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77249 is 'n antwoord op boodskap #77248] So, 04 Mei 2003 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 04 May 2003 18:16:28 +0200, DD wrote:

>
> Stry ek steeds 3310?
>

Moes gewees het
'Stry ek's steeds 3310?'

DD
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77253 is 'n antwoord op boodskap #77243] So, 04 Mei 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

AJ wrote:

Ek sou al die hoerhuise se deure gesluit en opgeblaas
> het.

Anders natuurlik as Paul Kruger, wat dit
wettig gemaak het en gekontrolleer het.
En hopelik ook belas het.

Gloudina
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77281 is 'n antwoord op boodskap #77253] Ma, 05 Mei 2003 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy sit met jou ou wit banggat in Kanada waarheen jy weggehardloop
het. Wie is jy om die vinger te wys?
Vertel my waar was jou familie tydens die Boereoorlog? Seker veilig onder
Britse beheer.
Van kakiekombers na swartkaros...
Re: 2de "Hitler" [boodskap #77318 is 'n antwoord op boodskap #77281] Ma, 05 Mei 2003 20:15 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
: Van kakiekombers na swartkaros...
---
Soos DD sou sê, "hy slaap snags in die messegoed
laai."
Vorige onderwerp: Rapportering van geldwasskemavoorstelle
Volgende onderwerp: Nuwe Benadering met verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:08:15 MGT 2024