| Nationale ramp??? [boodskap #77094] |
Sa., 03 Mei 2003 11:28  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
verklaar gaan word.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nationale ramp??? [boodskap #77151 is 'n antwoord op boodskap #77148] |
So., 04 Mei 2003 07:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koekoes Kritzinger familie van jou?
Annette
"koos" skryf in boodskap news:b92ekg$np4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dis net n klomp ANC kaffers wat gevrek het , wat is so erg daaroor?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nationale ramp??? [boodskap #77232 is 'n antwoord op boodskap #77178] |
So., 04 Mei 2003 14:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooeeee!!! Diedietjie, as jy so praat is jy pure Nokia:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:fev9bv0foao2onmpcs8af3fvv1n0dhc1ck@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het.
>
>
>>> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie.
>>> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet
>>> jy besluit of die ondersteuning wat jy vanaand uit jou stoel aan
>>> die verhoog gegee het, ter wille van die mense agter jou en langs jou,
>>> of uit oortuiging is.
>
>>> DD
>
> Lees mooi en staaadig hier bo wat ek gesê het, Kosie.
> Die alternatief is steeds joune.
>
> Eendag sien ek hoe 'n motoris 'n enkele tien treë van my af
> drie swart mans probeer omry. En hy het vyf treë daarvandaan
> geparkeer. Asof dit nie snaaks is nie. Die swartes het uit die pad
> gespring terwyl hy werklik probeer het om hulle om te ry. Met voet op
> die versnellerpedaal in hulle rigting uit geswaai het.
>
> Ek woon op 'n myndorp. Ons ken die swartes oor die algemeen
> op die minder beskaafde vlak. Die Afrika vlak.
>
> My onmiddelike reaksie was om om te draai in die rigting van 'n
> telefoon om die polisie te kontak en 'n pogint tot moord saak
> te begin.
> Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek �ltyd in my
> gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige
> leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek.
>
> En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede
> in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het.
> Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens
> is tog nie sê nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry!
>
> Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in die kar was
> en dus om vir hulle te wys hoe groot hulle man en pa is. Iets moes
> uitgehak het in hom toe hy dit gedoen het.
>
> Hoekom hy dit gedoen het weet ek nie. Hoekom jy dit doen weet ek nie.
> Hoekom Koos dit doen weet ekook nie. Miskien skree julle 'hoor hoor'
> sodat die mense in die stoele langs julle dink julle is groot. Miskien
> het julle 'n rede.
>
> Julle skuld nie die mense in die stoele langs julle 'n antwoord nie.
> Want hulle klap hande saam met julle. Julle skuld julself 'n antwoord.
> Was dit vir die gehoor of uit oortuiging.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nationale ramp??? [boodskap #77245 is 'n antwoord op boodskap #77244] |
So., 04 Mei 2003 15:41   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 4 May 2003 17:32:11 +0200, "AJ" wrote:
> So wat beteken dit as ek 'n Nokia 3210 het????
>
Re 'Jeugtaal"
"Die bermarkingsafdelings van die meeste besighede begin hulle al hoe
meer op
die jeug toe te spits, en word dus gedwing om die nuutste jeugtaal in
aanmerking te neem.
Dit sal dus heelwaarskynlik ook deursyfer na die algemene spreektaal.
Die jeug maak ook al hoe meer van advertensie-invloede gebruik in hul
nuwe
spreektaal.
Dus, om julle op hoogte te bring:
Scamto - is die taal waarop Yfm hul toespits - 'n vermenging van
Zoeloe,
Sotho, Engels, Afrikaans, Tsonga en ander Mzansi tale.
Mzansi - is Suid Afrika ( dus is SA nou Saudi-Arabië en SA nou Mz:)))
)
Eveready - vol energie, wat lank hou, altyd gewillig ( in 'n seksuele
sin) -
Hey, uMandla uyi-Eveready.
Brasso - Goed versorg, goed opgevoed.
Ufezeka uyiBrasso, aka-nxibi fong kong.
Fezeka is Brasso, sy dra goeie gehalte klere ( nie klere van Hong Kong
nie.)
Aquafresh - Nuut. ongebruik, naief.
Moenie aan Nomsa vat nie, sy weet van niks nie, sy is Aquafresh.
LG - onbereikbaar, harde werk , verkieslik maar baie duur.
Yho, Lucy is hade werk, sy is LG.
Siemens - seksueel swak, in teenstelling met 3310 wat seksueel sterk
beteken."
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nationale ramp??? [boodskap #77296 is 'n antwoord op boodskap #77291] |
Ma., 05 Mei 2003 08:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die ouers en oorlewendes van daardie destydse busramp, en besondere
begrip en medelye met die oorlewendes en familie van die onlangse ramp.
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:b953qj$an4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "AJ" wrote in message ...
>> Ek is beskou myself nie as 'n rassis nie, maar ek wonder of die ongeluk
> ook
>> soveel aftrek sou gekry het as dit blankes was...
>
> Hou op wonder: Maart 1985, Westdene busramp???
>
>> .nee, wag ....as dit 'n
>> blanke was wat die bus bestuur het, het dit nie eers gebeur nie.
>> "DD" wrote in message
>> news:lha7bv0ue1bprer6qgthcpulhub8p67gcg@4ax.com...
>>> On Sat, 3 May 2003 13:28:33 +0200, "AJ" wrote:
>>>
>>>> Ek het pas van iemand gehoor dat die bus"tragedie" as 'n nationale ramp
>>>> verklaar gaan word.
>>>>
>>>
>>> Soos Tobie sou sê,
>>> die 's' sit links onder die 't'
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|