| Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77175] |
So., 04 Mei 2003 12:02  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hier in ons destrik is daar gereeld vee diefstalle. Alles word dandeur die
rivier Lesotho toe gejaag en die boer kan maar dan feitlik sy vee afskryf.
Die kans dat hy sy beeste weer gaan sien is maar skraal. Dit gebeur ook dat
'n bees op die plek geslag word..sodat die boer die volgende oggend afkom op
die bloedkol waar die misdaad plaasgevind het. In 'n ander geval is slegs
deel van 'n bees se bout uitgesny...die boer moes die arme dier van kant
maak. Skape word ook gesteel asof dit uit die mode gaan.
Ons hier in die Oos Vrystaat loop gereeld deur onder plaas aanvalle en
teisterings. By ons eie huis was al 'n skietery. Die hele gemeenskap se
boere was daar na 'n noodkreet oor die 2rigting radio, en ten spyte van die
feit dat die BL^%$#% nie gevang is nie, het die "SAPD" 'n uur laat by die
toneel aangekom!!!
Nou wil ek by julle die volgende weet: hoe is dit moonlik om omder sulke
omstandighede nie rassistiese neigings te begin ontwikkel nie???!!!! Ons kon
dood gewees het daardie aand.
AJ
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77215 is 'n antwoord op boodskap #77194] |
So., 04 Mei 2003 13:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> Nevermaaind, hierrie een is slegs tussen jou en my.
> Maar vat weer kanse en ek basuin dit uit aan die groep!
> Ãn as die antie hiervan hoor!
Du Plessis, as jy dink jy fool
enigiemand, dink weer. Het jy
nie beter dinge om te doen as
om as soveel verskillend persone
op die nuusgroep op te kom nie.
Penkop
Tant Hessie
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Plaas aanvalle en diefstalle [boodskap #77219 is 'n antwoord op boodskap #77216] |
So., 04 Mei 2003 14:05  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 4 May 2003 15:49:15 +0200, "AJ" wrote:
> My naam is Andries. Aangename kennis. Wie is jy?
> skryf in boodskap news:3EB51A13.4050502@rogers.com...
>
>> Du Plessis, as jy dink jy fool
>> enigiemand, dink weer. Het jy
>> nie beter dinge om te doen as
>> om as soveel verskillend persone
>> op die nuusgroep op te kom nie.
>> Penkop
>> Tant Hessie
>> Die Ruiter in die Dag
Praat met Andries, Antie. Die man lê
tipiese Suid Afrikaanse hoflikheid aan die dag.
Moet nie nou jou Kanadese onmanierlikheid
ten toon stel nie.
DD
en die res
|
|
|
|