Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kruispossers
Re: Kruispossers [boodskap #76994] |
Fri, 02 May 2003 06:49  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse kruispossers
> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kruispossers [boodskap #77290 is 'n antwoord op boodskap #77225] |
Mon, 05 May 2003 06:18  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oi, dis BAIE makliker. Dankie DD, dankie Wouter, dankie Annette.
Koot
"Annette" skryf in boodskap news:b939om$f31ng$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, moenie eers sukkel met tools en dan hulle addresse intik nie.
> So moet jy maak.
> 1) Kliek op die een wat jy wil uitwis se poging
> 2) Maak jou oë toe om nie hul nonsens te hoef te lees nie.
> 3) Maak nou die een oog op so 'n kleeeeiiiiin skrefie oop, kliek op message,
> dan block sender, en dan word jy gevra of jy al die boodskappe van die boks
> wil verwyder. Ek sê dan gewoonlik Ja - en skielik is die pes en al sy
> niksseggende boodskappies uit jou lewe verwyder.
> Siedaar!!
> Vat hulle Flaffie!!:))
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Koot" wrote in message
> news:b92m54$rmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan na Tools>Message Rules>Blocked senders list en vul hul adresse
>> daarop in. Dis blykbaar nie genoeg nie.
>> Die blikkers hou aan deurkom.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8t5jr$d4mfn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat doen jy - dan kan ons jou miskien reghelp.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b8t4lg$280$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat doen ek verkeerd dat my Outlook nie die ellendige Ingelse
>> kruispossers
>>>> blokkeer, soos wat ek dit versoek het nie?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:48:09 UTC 2025
|