Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto gaan privaatvliegtuig kry
Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77145] So, 04 Mei 2003 06:03 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kasper die Rasper het gisteraand bekendgemaak dat Manto nou 'n
privaatvliegtuig gaan kry.
Hou die spasie dop ...
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77153 is 'n antwoord op boodskap #77145] So, 04 Mei 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 08:03:56 +0200, "Jonas" wrote:

> Kasper die Rasper het gisteraand bekendgemaak dat Manto nou 'n
> privaatvliegtuig gaan kry.
> Hou die spasie dop ...
>

Is sy belet op openbare lugvervoer, Jonas?

DD
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77156 is 'n antwoord op boodskap #77153] So, 04 Mei 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - inteendeel. Mbeki sal seker aan haar een van die nuwe formaat medaljes
vir dapperheid gee.
Volgens Kasper is die naam van die privaatvliegtuig bekendgemaak - dit sal
as "Moer" bekendstaan.

"DD" skryf in boodskap news:tsh9bvgcr9kq92oo6lv7veein7a8bdmg7e@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 08:03:56 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Kasper die Rasper het gisteraand bekendgemaak dat Manto nou 'n
>> privaatvliegtuig gaan kry.
>> Hou die spasie dop ...
>>
>
> Is sy belet op openbare lugvervoer, Jonas?
>
> DD
>
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77159 is 'n antwoord op boodskap #77156] So, 04 Mei 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Volgens Kasper is die naam van die privaatvliegtuig bekendgemaak - dit sal
> as "Moer" bekendstaan.

Verwys dit daarna dat sy 'n skroef los het?

DD
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77172 is 'n antwoord op boodskap #77159] So, 04 Mei 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
as dit 'n executive jet is, het die nie 'n skroef
nodig nie, so 'n moer sal oorbodig wees. :-)
---

"DD" skryf in boodskap news:5kl9bvc4vr30mdhlnbhmaql05ajj9uubj3@4ax.com...
:
: >Volgens Kasper is die naam van die
privaatvliegtuig bekendgemaak - dit sal
: >as "Moer" bekendstaan.
:
: Verwys dit daarna dat sy 'n skroef los het?
:
: DD
:
:
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77180 is 'n antwoord op boodskap #77159] So, 04 Mei 2003 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - dat sy elke keer in haar "moer in" gaan vlieg - aldus Kasper...

"DD" skryf in boodskap news:5kl9bvc4vr30mdhlnbhmaql05ajj9uubj3@4ax.com...
>
>> Volgens Kasper is die naam van die privaatvliegtuig bekendgemaak - dit sal
>> as "Moer" bekendstaan.
>
> Verwys dit daarna dat sy 'n skroef los het?
>
> DD
>
Re: Manto gaan privaatvliegtuig kry [boodskap #77257 is 'n antwoord op boodskap #77172] So, 04 Mei 2003 17:55 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 13:47:28 +0200, "Tobie" wrote:

> as dit 'n executive jet is, het die nie 'n skroef
> nodig nie, so 'n moer sal oorbodig wees. :-)
> ---

ò moer, wat gaan ons dan met die skroef doen?

DD

> :
>
Vorige onderwerp: Engelse
Volgende onderwerp: Het een van julle...?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:10:37 MGT 2024