Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jeugtaal
Jeugtaal [boodskap #77062] Sa, 03 Mei 2003 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die bermarkingsafdelings van die meeste besighede begin hulle al hoe meer op
die jeug toe te spits, en word dus gedwing om die nuutste jeugtaal in
aanmerking te neem.
Dit sal dus heelwaarskynlik ook deursyfer na die algemene spreektaal.
Die jeug maak ook al hoe meer van advertensie-invloede gebruik in hul nuwe
spreektaal.

Dus, om julle op hoogte te bring:
Scamto - is die taal waarop Yfm hul toespits - 'n vermenging van Zoeloe,
Sotho, Engels, Afrikaans, Tsonga en ander Mzansi tale.

Mzansi - is Suid Afrika ( dus is SA nou Saudi-Arabië en SA nou Mz:))) )

Eveready - vol energie, wat lank hou, altyd gewillig ( in 'n seksuele sin) -
Hey, uMandla uyi-Eveready.

Brasso - Goed versorg, goed opgevoed.
Ufezeka uyiBrasso, aka-nxibi fong kong.
Fezeka is Brasso, sy dra goeie gehalte klere ( nie klere van Hong Kong nie.)

Aquafresh - Nuut. ongebruik, naief.
Moenie aan Nomsa vat nie, sy weet van niks nie, sy is Aquafresh.

LG - onbereikbaar, harde werk , verkieslik maar baie duur.
Yho, Lucy is hade werk, sy is LG.

Siemens - seksueel swak, in teenstelling met 3310 wat seksueel sterk
beteken.

Annette
Re: Jeugtaal [boodskap #77064 is 'n antwoord op boodskap #77062] Sa, 03 Mei 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 08:34:30 +0200, "Annette" wrote:

> Scamto - is die taal waarop Yfm hul toespits - 'n vermenging van Zoeloe,
> Sotho, Engels, Afrikaans, Tsonga en ander Mzansi tale.
>
> Annette
>
>

Wat op aarde praat jy van, Annette?

Heelwat jare gelede het ek gehoor van
die twee blanke mense wat mekaar erens
op 'n internasionale lughawe ontmoet het,
maar nie mekaar se taal verstaan het nie.
Omdat albei uit Suid Afrika was en hier
op die goudmyn bedryf werksaam was,
het hulle fanagalo met mekaar gepraat.

Dis is 'n storie met gate in, maar is vir
my as die waarheid vertel deur 'n Belg.

Ek vra myself af hoe hulle dan in SA
met ander blanker gekommunikeer
het, maar feit van die saak is bv. dat
ek 'n Poolse kliënt het en die man is
ten minste tien jaar hier. Hy en sy vrou
se Engels is steeds power (met hulle kinders
wat natuurlik vlot praat. Sy fanagalo móét
goed wees want hy praat dit vir ten minste
een derde van elke werksdag. Dieselfde rede
waarom uitlanders op die goudmynbedryf heel
eerste fanagalo aanleer. Miskien kan jy genoemde
gate hiermee vul:-)))

DD
Re: Jeugtaal [boodskap #77066 is 'n antwoord op boodskap #77064] Sa, 03 Mei 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maklik:)) Jy weet natuurlik dat daar integrasie in skole en sport is, so dit
is 'n natuurlike uitvloeisel dat kinders onder mekaar sekere begrippe sal
uitruil en dan aanneem as hul eie.
Aangesien Yfm en die bemarkingsmense hulle toespits op dit, dan is die
verspreiding nog soveel gouer.
Ten minste gaan jy nou weet as 'n kind vir jou sê jy is 3310, dat dit 'n
soort van bedekte kompliment is, nie dat hy dink jy behoort aan een van die
tronkbendes nie:))

Annette

"DD" skryf in boodskap news:nnp6bv4qgeqqvoqt6d859sbuvnr0l90g8h@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 08:34:30 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Scamto - is die taal waarop Yfm hul toespits - 'n vermenging van Zoeloe,
>> Sotho, Engels, Afrikaans, Tsonga en ander Mzansi tale.
>>
>> Annette
>>
>
> Wat op aarde praat jy van, Annette?
>
> Heelwat jare gelede het ek gehoor van
> die twee blanke mense wat mekaar erens
> op 'n internasionale lughawe ontmoet het,
> maar nie mekaar se taal verstaan het nie.
> Omdat albei uit Suid Afrika was en hier
> op die goudmyn bedryf werksaam was,
> het hulle fanagalo met mekaar gepraat.
>
> Dis is 'n storie met gate in, maar is vir
> my as die waarheid vertel deur 'n Belg.
>
> Ek vra myself af hoe hulle dan in SA
> met ander blanker gekommunikeer
> het, maar feit van die saak is bv. dat
> ek 'n Poolse kliënt het en die man is
> ten minste tien jaar hier. Hy en sy vrou
> se Engels is steeds power (met hulle kinders
> wat natuurlik vlot praat. Sy fanagalo móét
> goed wees want hy praat dit vir ten minste
> een derde van elke werksdag. Dieselfde rede
> waarom uitlanders op die goudmynbedryf heel
> eerste fanagalo aanleer. Miskien kan jy genoemde
> gate hiermee vul:-)))
>
>
> DD
>
Re: Jeugtaal [boodskap #77068 is 'n antwoord op boodskap #77062] Sa, 03 Mei 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind - nie jou kind nie - hulle dink dus jy is seksie:)))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:46s6bvg0b7n8p41gujubkl2eqfmm55rkc5@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 09:24:08 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ten minste gaan jy nou weet as 'n kind vir jou sê jy is 3310, dat dit 'n
>> soort van bedekte kompliment is, nie dat hy dink jy behoort aan een van die
>> tronkbendes nie:))
>>
>> Annette
>>
>>
> As jou kind vir jou sê dat jy seksueel sterk is?:-)
>
> DD
>
Re: Jeugtaal [boodskap #77069 is 'n antwoord op boodskap #77066] Sa, 03 Mei 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 09:24:08 +0200, "Annette" wrote:

> Ten minste gaan jy nou weet as 'n kind vir jou sê jy is 3310, dat dit 'n
> soort van bedekte kompliment is, nie dat hy dink jy behoort aan een van die
> tronkbendes nie:))
>
> Annette
>
>
As jou kind vir jou sê dat jy seksueel sterk is?:-)

DD
Re: Jeugtaal [boodskap #77070 is 'n antwoord op boodskap #77069] Sa, 03 Mei 2003 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 May 2003 09:34:24 +0200, DD wrote:

> On Sat, 3 May 2003 09:24:08 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ten minste gaan jy nou weet as 'n kind vir jou sê jy is 3310, dat dit 'n
>> soort van bedekte kompliment is, nie dat hy dink jy behoort aan een van die
>> tronkbendes nie:))

>> Annette


> As jou kind vir jou sê dat jy seksueel sterk is?:-)
>
> DD
>

Ek is besig om my scanner te installeer
en het nou 'n female op female probleem.
Gaan nou eers winkel toe om nog 'n koord
of ander plug of port te kry.

Tot later

DD
Re: Jeugtaal [boodskap #77071 is 'n antwoord op boodskap #77068] Sa, 03 Mei 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 09:34:12 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Kind - nie jou kind nie - hulle dink dus jy is seksie:)))
> Annette
>

Sê vir my ek is 3310 asseblief, Annette.
Of is die kompliment veronderstel om ongevraagd gegee te word?

My scanner het twee ports. Het dus nie meer 'n koord probleem nie.

DD
Re: Jeugtaal [boodskap #77075 is 'n antwoord op boodskap #77071] Sa, 03 Mei 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag miskien nie 'n koordprobleem hê nie, maar jy het definitief 'n
lessie-probleem op jou rekenaar;)))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:71t6bvce4nl5o3kg20ikhr7u8jeat5eftm@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 09:34:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Kind - nie jou kind nie - hulle dink dus jy is seksie:)))
>> Annette
>>
>
> Sê vir my ek is 3310 asseblief, Annette.
> Of is die kompliment veronderstel om ongevraagd gegee te word?
>
> My scanner het twee ports. Het dus nie meer 'n koord probleem nie.
>
> DD
>
Re: Jeugtaal [boodskap #77077 is 'n antwoord op boodskap #77071] Sa, 03 Mei 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is kwaad vir jou - omdat jy my hier sleg behandel het - so vir 'n rukkie
gaan ek jou nie hier 'n 3310 noem nie:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:71t6bvce4nl5o3kg20ikhr7u8jeat5eftm@4ax.com...
> On Sat, 3 May 2003 09:34:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Kind - nie jou kind nie - hulle dink dus jy is seksie:)))
>> Annette
>>
>
> Sê vir my ek is 3310 asseblief, Annette.
> Of is die kompliment veronderstel om ongevraagd gegee te word?
>
> My scanner het twee ports. Het dus nie meer 'n koord probleem nie.
>
> DD
>
Re: Jeugtaal [boodskap #77087 is 'n antwoord op boodskap #77075] Sa, 03 Mei 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 10:15:34 +0200, "Annette" wrote:

> Jy mag miskien nie 'n koordprobleem hê nie, maar jy het definitief 'n
> lessie-probleem op jou rekenaar;)))
> Annette
>
>

Presies wat ek ook met 'n smile gesê het
en met 'n frons beantwoord is:-)))

DD
Re: Jeugtaal [boodskap #77088 is 'n antwoord op boodskap #77077] Sa, 03 Mei 2003 10:36 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 May 2003 10:17:48 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is kwaad vir jou - omdat jy my hier sleg behandel het - so vir 'n rukkie
> gaan ek jou nie hier 'n 3310 noem nie:))
> Annette
>
>

Annette, nog nnooooooooooiiiiiiiiiiitttttttt het jy wat Annette is
'n grudge gedra nie, so ek weet dat jy dit ook nie die keer
sal doen nie. Ek wag in spannning - (kodewoord- as jy sê dat
ek nokia is, weeet ek alles is weer reg.)

Nokia
Vorige onderwerp: Busongeluk help
Volgende onderwerp: Vrae oor apartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:56:58 MGT 2024