Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Busongeluk help
Busongeluk help [boodskap #77055] Sa, 03 Mei 2003 05:09
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nou nog nie 'n finale syfer hoeveel mense dood is in die ongeluk
nie. Tien mense het dit oorleef.
Die "voordeel" van die ongeluk is dat die regering nou uiteindelik, na vele
vrugtelose vertoë voorheen, besluit het om meer padtekens aan te bring om
sulke ongelukke te probeer verhoed.

Dit was nou net aangekondig. Hoe lank dit sal neem voordat dit daadwerklik
ingestel sal word is natuurlik 'n ander vraag.

Annette
Vorige onderwerp: Hallo almal
Volgende onderwerp: Jeugtaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:51:32 MGT 2024