Tuis » Lekker » Humor & grappe » Tienerstories
Tienerstories [boodskap #76996] |
Fri, 02 May 2003 06:56  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My seun kom met die storie tuis:
God het die man gemaak en gesê: Dit was goed.
God het die vrou gemaak en gesê: Oe, sy kort makeup...
|
|
|
Re: Tienerstories [boodskap #77000 is 'n antwoord op boodskap #76996] |
Fri, 02 May 2003 07:15  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So 'n kind kort 'n pak slae - ai tog, so jonk, en al klaar
chauvinisties:)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b8t4of$2c9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My seun kom met die storie tuis:
> God het die man gemaak en gesê: Dit was goed.
> God het die vrou gemaak en gesê: Oe, sy kort makeup...
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:56:39 UTC 2025
|