Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Held- pos asseblief Koos!
Re: 'n Held- pos asseblief Koos! [boodskap #7692] |
Wed, 20 November 1996 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article gal...@ibm.net writes:
> From: gal...@ibm.net
> Subject: Re: 'n Held- pos asseblief Koos!
> Date: 20 Nov 1996 09:04:28 GMT
> Koos kan jy 'n uitreksel of ietsie pos op die Nuusgroep vir
> ons arme homesick bliksems wat hier in die buiteland sit en nie deur
> die Beeld kan vroetel nie ?
Hoekom nie? Op die NASPERS webblad kan jy nie net vandag se Beeld _en_ Burger
_en_ City Press lees nie, maar enigiets opdiep wat hulle oor die afgelope tien
jaar gepubliseer het. (Ek het nog nie by enige ander koerant in die Amerikas,
Europa of elders so 'n goeie soekenjin teëgekom nie).
Groete, Leendert
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:50:00 UTC 2025
|