Tuis » Ernstig » Nuus » Rapport 27 April
Rapport 27 April [boodskap #76913] |
Di., 29 April 2003 19:37  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Landdros Peet Johnson:
"Dit is ironies. Aan die een
kant is jy bekommerd oor die mense se finansiële
probleme, maar aan die ander kant skroom jy ook nie
om geld van hulle te steel nie. Jy het 'n goeie salaris
asm parlementariër verdien, maar steeds het jy die armes
se geld gevat."
en voorts:
"Misdaad onder die politici is algemeen, maar ons
verwag dat die mense wat die wette maak dit sal onderhou."
1991
Skuldig bevind aan moord en ses jaar word na appèl
verminder na 'n boete.
1995
Haar hulpprogramme word ondersoek nà bewerings
van bedrog en korrupsie.
1998
Word voor die Waarheid-en-versoeningskommissie beskuldig
van menseregtingskending, deur haar eie struggle-genote -
maar daar kom niks van nie.
2001
Eerste nasionale Bank lê beslag op haar bates van
meer as R1 000 000.
2002
Absa wil haar huis verkoop omdat sy dit nie betaal nie
maar dit word gekeer.
2003
Skuldig bevind aan 44 klagte van bedrog en so iets soos
22 van diefstal. Totaal van 66 klagte waaraan sy skuldig
bevind is.
Appèl hangende - dink julle die moeder van die nasie gaan sit?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rapport 27 April [boodskap #76933 is 'n antwoord op boodskap #76931] |
Di., 29 April 2003 23:20   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" wrote:
>
> Waarom het Wouter Basson losgekom?
Slaan my dronk, ek weetie. Hulle kon niks bewys nie? Die regter is
omgekoop? Hier by ons is 'n plastiese chirurg, 'n ene Johan (ek dink
Scholtz), wat die vrouens so vermink het dat baie van hulle nooit weer
normaal sal wees nie. Ten Spyte van 68 klagtes teen hom by mediese raad is
sy praktyk nog steeds oop en is hy nog steeds besig om mense se lewens te
vernietig. Die man is 'n Prof. by UNISA (ek dink), en hy lyk baie bekwaam,
so ek kan nogal verstaan hoekom die vrouens van hom sal gebruik maak.
Anyway, by een van die mediese raad se sittings was daar op EEN slag 18
klagtes teen hom, maar hy's onskuldig bevind op AL 18. En nog steeds is sy
praktyk oop, en nog steeds gee hy klas by UNISA, hoe verduidelik jy dit?
> Kyk maar wat die Bush regime alles mee wegkom, en dink jy Dubya sal
> ooit verantwoording hoef te doen?
Nee, ek dink nie so nie.
|
|
|
Re: Rapport 27 April [boodskap #76935 is 'n antwoord op boodskap #76929] |
Wo., 30 April 2003 00:54   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Ek hoor mos die ene sê nou die dag die straf vir Comrade Winnie was te erg
> en dat die regter 'n rassis is. Lyk my as 'n wit regter 'n swarte vonnis is
> hy 'n rassis, maar as 'n swart regter 'n witte vonnis is hy nie. Ek raak,
> om jou nou die eerlike waarheid te sê, SO gatvol vir daai deuntjie ek kan
> skree. Swartes dink mos hulle kan nie rassiste wees nie, maar hulle is
> groter rassiste as ons. Ek sal my kop op 'n blok sit dat ons meer
> verdraagsaam teenoor hulle kulture en manier van dinge doen is, as wat hulle
> met ons is. Ek sien hulle laaik ook nie van meng met wittes nie, vorm maar
> so hulle eie klieks waar 'n witvel nie welkom is nie.
Elaine, ek dink jy moet jou koerante
lees voor jy begin vuur spoeg. Winnie
Mandela beskuldig SWART ANC lede dat
hulle druk op die WIT regter uitgeoefen
het om vir haar 'n groter vonnis op
te lê as wat hy sou gedoen het as die
SWART ANC lede nie druk op haar uitgeoefen
het nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Rapport 27 April [boodskap #76962 is 'n antwoord op boodskap #76959] |
Wo., 30 April 2003 16:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Woestyngoggatjie wrote:
> Mmmmm en Europa dra daai bitch op hande .... want sy het mos saam met die
> grooooot God Nelson die apartheid inine asblik gesmyt.....
Du Plessis, jy is so 'n kerkman? Waarom
gaan jy altyd oor om te vloek en lelik
te praat in jou vele ander gedaantes. Gaan
spreek jou predikant daaroor.
Ek twyfel ook of die buiteland Winnie op
die hande dra. Sy word nie in Kanada toege-
laat nie as gevolg van haar vorige kriminele
rekord. Ons het wel haar man ere-burger
gemaak, een van nog net twee buitelanders
wat die eer gekry het. Tot tyd en wyl sulke
witnerwe soos jy nie die verskil kan raaksien
tussen mense soos Nelson Mandela en Winnie
Mandela nie, tot sulke tyd is ek jammer vir
sulke witnerwe soos jy.
Penkop op die grens.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rapport 27 April [boodskap #77024 is 'n antwoord op boodskap #77009] |
Vr., 02 Mei 2003 17:27   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 2 May 2003 11:51:49 +0200, "Suidwester" wrote:
> Volgens my is jy die koning van die bruin oë, in elk geval. 20 miljoen%
> seker is ek dat nie een van julle kan bewys dat ek 'Woestyngogga' is nie
> want ek het nog onder geen ander naam iets gepos op hierdie ng anders as
> onder Suidwester nie. Of julle daarvan hou of nie, dis 'n feit.
Vergeet dit om nòu onskuld te pleit, Woestynrot.
As ons privaatspeurderes sê dat jy die moffie is,
gaan jy sukkel om daar verby te kom.
Eintlik sal ek jou mis wanneer jy hier wegraak
en ten minste vir die tyd wanneer jy onder jou
nuwe (toekomstige) naam weer plek skrop.
Want... kom ek wees bietjie meer toegeeflik
as tot nou toe: Die manier wat jy die canadian
poppey maak, verdien tòg vir jou 'n plek hier.
Nie vir die woestynrot nie, laat wel. Maar vir die
Naminiër, let wel!
Dum Dum
|
|
|
Re: Rapport 27 April [boodskap #77091 is 'n antwoord op boodskap #77024] |
Sa., 03 Mei 2003 10:51  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag my ou, laat jy nou maar lekkerkry in wat jy doen en moet tog net nie jou
elmboog nerfaf slaan op die toiletrolhouer nie! Wat van ek daag jou uit
vir 'n lekker fris bedrag geld om te bewys dat ek die 'Woestyngogga' is en
as jy nie kan nie, dan betaal jy my? Hoeveel geld het jy? Of is jy 'n
afgetrede kringspier wat homself sit en vermaak op sy PC? Klink so!
"DD" skryf in boodskap news:46a5bv4mm1sf3h7t9l0des5d3ueabc34g4@4ax.com...
> On Fri, 2 May 2003 11:51:49 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Volgens my is jy die koning van die bruin oë, in elk geval. 20 miljoen%
>> seker is ek dat nie een van julle kan bewys dat ek 'Woestyngogga' is nie
>> want ek het nog onder geen ander naam iets gepos op hierdie ng anders as
>> onder Suidwester nie. Of julle daarvan hou of nie, dis 'n feit.
>
>
> Vergeet dit om nóu onskuld te pleit, Woestynrot.
> As ons privaatspeurderes sê dat jy die moffie is,
> gaan jy sukkel om daar verby te kom.
> Eintlik sal ek jou mis wanneer jy hier wegraak
> en ten minste vir die tyd wanneer jy onder jou
> nuwe (toekomstige) naam weer plek skrop.
> Want... kom ek wees bietjie meer toegeeflik
> as tot nou toe: Die manier wat jy die canadian
> poppey maak, verdien tóg vir jou 'n plek hier.
> Nie vir die woestynrot nie, laat wel. Maar vir die
> Namini�r, let wel!
>
> Dum Dum
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:47:59 UTC 2025
|