Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada se verhewe SARS
Kanada se verhewe SARS [boodskap #76639] Vr, 25 April 2003 02:32 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik het Kanada daarin geslaag om hoofnuus te wees. Maar, daar is
bepaald 'n gebrek aan BMT.
Toronto se burgermeester maak beswaar dat die WGO reisigers waarsku om
daarheen te reis.
Kanada se SARS is seker van 'n suiwerder vorm as die van Beijing en Hong
Kong?
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76659 is 'n antwoord op boodskap #76639] Vr, 25 April 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Uiteindelik het Kanada daarin geslaag om hoofnuus te wees. Maar, daar is
> bepaald 'n gebrek aan BMT.
> Toronto se burgermeester maak beswaar dat die WGO reisigers waarsku om
> daarheen te reis.
> Kanada se SARS is seker van 'n suiwerder vorm as die van Beijing en Hong
> Kong?

Tipies van jou, Jonas, val jy maar net
weer aan.
Ek hoop dat jy weet daar ook baie SARS
gevalle in die VSA is, en dat niemand nog
vir mense waarsku om daarheen te reis nie.
Volgens die Amerikaanse Centre for
Disease Control is so 'n waarskuwing ook nie
eintlik nodig nie, en is Toronto 'n voorbeeld
vir die res van die wêreld om te volg as mens
getref word deur 'n nuwe onbekende siekte
(in Toronto se geval deur een ou Sjinese dame
vanaf Hong Kong, en die familielede en die
gesondheidswerkers waarmee sy in aanraking gekom
het.) Maar dis ekonomies 'n geweldige slag vir
'n stad as mense nie meer daarheen kom nie. Eintlik
is die mense in Toronto ook besig om die ekonomiese
invloed te vererger, want hulle vermy openbare
byeenkomste en doen nie meer so baie inkopies nie.
Mens hoop maar dinge kom reg in die volgende paar
weke.
Ek is vol moed dat Toronto met sy hoogs
ontwikkelde gesondheidsstelsel die ding gaan oorkom.
Ek is nie so seker dat SARS, wanneer dit sy kop erens
anders uitsteek, so goed bekamp sal kan word nie.
En dat dit dan Toronto en Ottawa en die hele wereld
weer sal herinfekteer nie.

Gloudina
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76671 is 'n antwoord op boodskap #76659] Vr, 25 April 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is kanada dan nie juis 'n gevaarlike plek vir die siekte nie.....synde al
die gevlugdes en uitgewekenes wat daar onder die ys wegkruip? Bly tog net
daar!
skryf in boodskap news:3EA9289B.3020403@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Uiteindelik het Kanada daarin geslaag om hoofnuus te wees. Maar, daar is
>> bepaald 'n gebrek aan BMT.
>> Toronto se burgermeester maak beswaar dat die WGO reisigers waarsku om
>> daarheen te reis.
>> Kanada se SARS is seker van 'n suiwerder vorm as die van Beijing en Hong
>> Kong?
>
> Tipies van jou, Jonas, val jy maar net
> weer aan.
> Ek hoop dat jy weet daar ook baie SARS
> gevalle in die VSA is, en dat niemand nog
> vir mense waarsku om daarheen te reis nie.
> Volgens die Amerikaanse Centre for
> Disease Control is so 'n waarskuwing ook nie
> eintlik nodig nie, en is Toronto 'n voorbeeld
> vir die res van die wêreld om te volg as mens
> getref word deur 'n nuwe onbekende siekte
> (in Toronto se geval deur een ou Sjinese dame
> vanaf Hong Kong, en die familielede en die
> gesondheidswerkers waarmee sy in aanraking gekom
> het.) Maar dis ekonomies 'n geweldige slag vir
> 'n stad as mense nie meer daarheen kom nie. Eintlik
> is die mense in Toronto ook besig om die ekonomiese
> invloed te vererger, want hulle vermy openbare
> byeenkomste en doen nie meer so baie inkopies nie.
> Mens hoop maar dinge kom reg in die volgende paar
> weke.
> Ek is vol moed dat Toronto met sy hoogs
> ontwikkelde gesondheidsstelsel die ding gaan oorkom.
> Ek is nie so seker dat SARS, wanneer dit sy kop erens
> anders uitsteek, so goed bekamp sal kan word nie.
> En dat dit dan Toronto en Ottawa en die hele wereld
> weer sal herinfekteer nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76681 is 'n antwoord op boodskap #76659] Vr, 25 April 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek is te bygelowig om my in iemand anders se lot te verlustig.
Ek is oortuig dat die Kanadese infrastruktuur opgewasse sal wees.
En, jy is reg. Die probleem gaan na behore manifesteer wanneer lande met
swakker stelsel getref gaan word. Lande soos die in Afrika sal 'n geweldig
probleem ervaar.
Feit is - die SARS-probleem moet moontlik aangegryp word om 'n stelsel(s) te
ontwerp om soortgelyke probleme voortaan aan te spreek.
skryf in boodskap news:3EA9289B.3020403@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Uiteindelik het Kanada daarin geslaag om hoofnuus te wees. Maar, daar is
>> bepaald 'n gebrek aan BMT.
>> Toronto se burgermeester maak beswaar dat die WGO reisigers waarsku om
>> daarheen te reis.
>> Kanada se SARS is seker van 'n suiwerder vorm as die van Beijing en Hong
>> Kong?
>
> Tipies van jou, Jonas, val jy maar net
> weer aan.
> Ek hoop dat jy weet daar ook baie SARS
> gevalle in die VSA is, en dat niemand nog
> vir mense waarsku om daarheen te reis nie.
> Volgens die Amerikaanse Centre for
> Disease Control is so 'n waarskuwing ook nie
> eintlik nodig nie, en is Toronto 'n voorbeeld
> vir die res van die wêreld om te volg as mens
> getref word deur 'n nuwe onbekende siekte
> (in Toronto se geval deur een ou Sjinese dame
> vanaf Hong Kong, en die familielede en die
> gesondheidswerkers waarmee sy in aanraking gekom
> het.) Maar dis ekonomies 'n geweldige slag vir
> 'n stad as mense nie meer daarheen kom nie. Eintlik
> is die mense in Toronto ook besig om die ekonomiese
> invloed te vererger, want hulle vermy openbare
> byeenkomste en doen nie meer so baie inkopies nie.
> Mens hoop maar dinge kom reg in die volgende paar
> weke.
> Ek is vol moed dat Toronto met sy hoogs
> ontwikkelde gesondheidsstelsel die ding gaan oorkom.
> Ek is nie so seker dat SARS, wanneer dit sy kop erens
> anders uitsteek, so goed bekamp sal kan word nie.
> En dat dit dan Toronto en Ottawa en die hele wereld
> weer sal herinfekteer nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76685 is 'n antwoord op boodskap #76681] Vr, 25 April 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Feit is - die SARS-probleem moet moontlik aangegryp word om 'n stelsel(s) te
> ontwerp om soortgelyke probleme voortaan aan te spreek.

Dit is juis wat al gesê is: dat SARS vir
mense 'n kans gegee het om 'n dry run te
ondervind vir 'n biologiese aanval. Ons
het byvoorbeeld nie wette gehad hier in
Ontario om mense teen hulle wense te dwing
om in kwarantyn te gaan nie. Nou het ons.
Ek glo nog dat hulle nie SARS sal kan stop
van endemies te word nie. Erens sal die
genie uit die bottel glip. Maar ons het
ten minste nou 'n naam vir die ding, en
die geen is ook al geisoleer ( in Vancouver).
Toronto is getref toe die ding nog amper
onbekend was in die Weste. Dis alleen die
baie flinke optrede van 'n hele klomp
gesondheidsbeamptes in Toronto wat die ding
tot dusver kon smoor.

Gloudina
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76692 is 'n antwoord op boodskap #76659] Vr, 25 April 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 12:21:51 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek hoop dat jy weet daar ook baie SARS
> gevalle in die VSA is, en dat niemand nog
> vir mense waarsku om daarheen te reis nie.

>
> Gloudina

Ja, daar is SARS is Suid Afrika ook. Uiters giftig Ek het vanoggend
vir 'n dame wat vir SARS werk gesê dat dit die enigste instelling is
wat ek bankrotskap toewens.

DD
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76844 is 'n antwoord op boodskap #76685] Ma, 28 April 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 18:27:40 GMT, "@rogers.com" wrote:

Dit is juis wat al gesê is: dat SARS vir
> mense 'n kans gegee het om 'n dry run te
> ondervind vir 'n biologiese aanval. >

Maar as dit wel muteer, soos beweer word, kan goed lelik hande uitruk.
Re: Kanada se verhewe SARS [boodskap #76847 is 'n antwoord op boodskap #76844] Ma, 28 April 2003 13:40 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

> Maar as dit wel muteer, soos beweer word, kan goed lelik hande uitruk.

Ja, ek het nou die dag 'n onderhoud
gehoor met die man wat aan die hoof
was van die program om pokkies in die
wêreld uit te roei, en hy glo nie dat
dit heeltemal ooit die wêreld sal ver-
laat nie. Ons sal dit maar net moet tel
onder een van die dinge wat in die
sisteem ronddryf. Gelukkig is hulle darem
op die spoor en kan hulle al makliker
begin identifiseer wie dit het en wie dit
nie het nie.
Maar die paranoia is nou aan die voort-
woeker. Nou begin hulle al alle Kanadese
met suspisie bejeën. Sekere plesierbote
in die Karribiese See neem nie meer mense
uit Kanada op nie. Kanadese toeriste in
Europa word met agterdog bejeën. Dis 'n
hele nuwe studie: hoe om te veg teen paranoia.
'n Engelse ou verduidelik nou die dag op die
TV hoe die Engelse moes veg teen die paranoia
van mad cow disease.
Ek het nie besef Toronto is so afhanglik
van toerisme af nie. Hulle is ook baie afhanklik
van die filmbedryf, want baie films word in
Toronto geskiet, al dink mens jy sien New York
of Boston of soiets.

Gloudina
Vorige onderwerp: Dis sooooo negentigs.
Volgende onderwerp: Welkom terug Q!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 09:49:36 MGT 2024