| Dis sooooo negentigs. [boodskap #76745] |
Sa., 26 April 2003 15:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag 'n kookdemonstrasie van Nataniël by die Kaasfees bygebring, en hy
beweer dis soooo negentigs om 'n bord met eetgoed in die middel van die
tafel te sit, sodat elkeen hulself kan help.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Dis sooooo negentigs. [boodskap #76843 is 'n antwoord op boodskap #76745] |
Ma., 28 April 2003 08:22  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
|
Senior Lid |
|
|
Jy meen ons was al daai jare ons tyd vooruit??
On Sat, 26 Apr 2003 17:53:37 +0200, "Annette" wrote:
> Vandag 'n kookdemonstrasie van Nataniël by die Kaasfees bygebring, en hy
> beweer dis soooo negentigs om 'n bord met eetgoed in die middel van die
> tafel te sit, sodat elkeen hulself kan help.
>
> Annette
>
|
|
|
|