Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n Eerbare ANC lid
Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76667] |
Vr., 25 April 2003 14:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
word nie.
Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
die res van die straf is gemeenskapsdiens.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76728 is 'n antwoord op boodskap #76712] |
Sa., 26 April 2003 11:06   |
Veldmuis
Boodskappe: 22 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 26 Apr 2003 09:06:13 +0200, "Suidwester" wrote:
> Jep. Hier by ons was mos die skandaal met die WVF
Miskien Namibiër, sal jy die een waardeer
http://www.news24.com/CarletonvilleHerald/
of dié een
http://www.news24.com/Regional_Papers/Components/Category_Ar ticle_Text_Template/0,,348_1352007~A,00.html
of selfs
http://www.news24.com/Regional_Papers/Components/Category_Ar ticle_Text_Template/0,,348-1125_1352086~A,00.html
|
|
|
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76738 is 'n antwoord op boodskap #76670] |
Sa., 26 April 2003 15:04  |
Kaptein_Skande
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Net vir die rekord, sy is skuldig bevind op 68 aanklagte en gaan na
verwagting
nie meer as 8 maande tronkstraf uitdien nie. Dit is
0.11764705882352941176470588235294
maand per aanklag. Dis pragtig.
En die jeugliga beweer (soos ek verwag het) dat rassisme 'n rol gespeel het.
Natuurlik het dit! As sy wit was het hulle die sleutel weggegooi!
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea95097.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie verstommend waarmee mense in die nuwe bedeling kan wegkom nie?
> Sy het 56 klagte teen haar en sy kry ook maar nie veel nie. Hier by ons
> was 'n Ellie Hamutenya wat 'n staatsaanklaer wat bedrog gepleeg het met die
> S&T van getuienis wat nooit hof toe gekom het en sy die geld vir haarself
> opgeëis het. Sy het 'n vonnis van 4½ jaar, maar die verwagting is dat met
> die volgende onafhanklikheidsdag gaan die president weer gevangenis vrylaat
> wat nie ernstige misdade gepleeg het nie. So, 'n jaartjie en daar gaat sy.
> "Annette" wrote in message
> news:b8bfld$8adb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
>> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
>> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
>> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
>> word nie.
>> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
>> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
>> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 18:05:56 UTC 2025
|