Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Re: televisie kijken in SA
Re: televisie kijken in SA [boodskap #7643] Wo, 13 November 1996 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Nov 1996 08:33:38 GMT, ja...@ldsjhb.co.za wrote:
<<<>Ek en my gesin kyk reeds vir so 8 jaar nie televisie nie.
> Ons praat nou (en luister) met mekaar sonder die kompetisie van TV geraas.
> Daar is verskeie bonusse, en die enigste mis is sport (rugby/krieket).
> Die` prys betaal ek met plesier.>>

Nou staar jy maar na Netscape op 'n kleiner skermpie? :)

Ek hou van TV, so ek verskil.
Ek lees vir my kinders stories en dit gryp 'n ander deel van hulle
koppe as wat Stevel Spielberg doen.

Hulle tel baie inligting op van TV.

En daai prys van sport is te hoog om te betaal!
Re: televisie kijken in SA [boodskap #7644 is 'n antwoord op boodskap #7643] Wo, 13 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
940...  is tans af-lyn  940...
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za says...
> On 13 Nov 1996 08:33:38 GMT, ja...@ldsjhb.co.za wrote:
>
<<<>Ek en my gesin kyk reeds vir so 8 jaar nie televisie nie.
>> Ons praat nou (en luister) met mekaar sonder die kompetisie van TV geraas.
>> Daar is verskeie bonusse, en die enigste mis is sport (rugby/krieket).
>> Die` prys betaal ek met plesier.>>
>
> Nou staar jy maar na Netscape op 'n kleiner skermpie? :)
>
> Ek hou van TV, so ek verskil.
> Ek lees vir my kinders stories en dit gryp 'n ander deel van hulle
> koppe as wat Stevel Spielberg doen.
>
> Hulle tel baie inligting op van TV.
>
> En daai prys van sport is te hoog om te betaal!
>

Ek is beslis nie 'n ondersteuner van die TV en veral nie van die half
bankrot SABC nie, maar sonder 'n TV sal sport maar 'n redelike akademiese
onderwerp raak.

Om net te lees van die dinge wat gebeur het sal beslis nie my dag maak
nie. Almal onthou seker dáárdie skop van Joel Stransky laas jaar!!

Groetnis
-------------------
Murray L. Steenkamp
Eendrag k111, Stellenbosch, 7600, Suid-Afrika
Tel. +27-21-8873773
940...@firga.sun.ac.za
http://beldin.cs.sun.ac.za/~mlsteen
Re: televisie kijken in SA [boodskap #7645 is 'n antwoord op boodskap #7643] Wo, 13 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
In , Mr Gerhard Venter writes:
> gal...@ibm.net wrote:
>>
>> Maurice....@dce.nl (Maurice ter Bogt) writes:
>>
>> Vriendelike groete
>
> Kyk iemand nog na die nuwe SA se tv?

Dagsê,

Ek en my gesin kyk reeds vir so 8 jaar nie televisie nie.
Ons praat nou (en luister) met mekaar sonder die kompetisie van TV geraas.
Daar is verskeie bonusse, en die enigste mis is sport (rugby/krieket).
Die` prys betaal ek met plesier.

Groete

Japie Bezuidenhout
Re: televisie kijken in SA [boodskap #7651 is 'n antwoord op boodskap #7643] Do, 14 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
>> <<<>Ek en my gesin kyk reeds vir so 8 jaar nie televisie nie.
>>> Ons praat nou (en luister) met mekaar sonder die kompetisie van TV geraas.
>>> Daar is verskeie bonusse, en die enigste mis is sport (rugby/krieket).
>>> Die` prys betaal ek met plesier.>>
>>
>> Nou staar jy maar na Netscape op 'n kleiner skermpie? :)
Net om op datum te bly met sekere nuusgroepe.

>>
>> Ek hou van TV, so ek verskil. Jou goeie reg.
>> Ek lees vir my kinders stories en dit gryp 'n ander deel van hulle
>> koppe as wat Stevel Spielberg doen.
Wanneer lees jy vir hulle? Het jy die tyd as jy graag TV kyk?
Ek moet erken my werk dag is lank. Ek sukkel om sulke tyd in te ruim.
Wat wel gebeur is dat my gesin nie gebind is om op sekere dae sekere
programme te mo`e`t sien nie.
>>
>> Hulle tel baie inligting op van TV. Ja, goed en sleg. Ek sou graag die persentasies sou wou weet?
>>
>> En daai prys van sport is te hoog om te betaal! Jou keuse.
>>
> Ek is beslis nie 'n ondersteuner van die TV en veral nie van die half
> bankrot SABC nie, maar sonder 'n TV sal sport maar 'n redelike akademiese
> onderwerp raak.
Dit is so. Maar wat nou gebeur is dat ons self aan sport deelneem en mekaar
ondersteun.
>
> Om net te lees van die dinge wat gebeur het sal beslis nie my dag maak
> nie. Almal onthou seker dáárdie skop van Joel Stransky laas jaar!!
Ek het die skop gesien, maar ek is seker ek sal nie sleg voel as ek
dit nie gesien het nie.

Groete

Japie Bezuidenhout
Re: televisie kijken in SA [boodskap #7652 is 'n antwoord op boodskap #7643] Do, 14 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Me[3]  is tans af-lyn  Me[3]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
ja...@ldsjhb.co.za wrote:

Hoor, hoor!!! Jy mis in elk geval niks op die nuwe SABC nie en jy
spaar jouself net 'n hartaanval!

> In , Mr Gerhard Venter writes:
>> gal...@ibm.net wrote:
>>>
>>> Maurice....@dce.nl (Maurice ter Bogt) writes:
>>>
>>> Vriendelike groete
>>
>> Kyk iemand nog na die nuwe SA se tv?

> Dagsê,

> Ek en my gesin kyk reeds vir so 8 jaar nie televisie nie.
> Ons praat nou (en luister) met mekaar sonder die kompetisie van TV geraas.
> Daar is verskeie bonusse, en die enigste mis is sport (rugby/krieket).
> Die` prys betaal ek met plesier.

> Groete

> Japie Bezuidenhout
Vorige onderwerp: Re: televisie kijken in Nederland
Volgende onderwerp: Re: Films van vandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:47:57 MGT 2024