Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is Bush dalk die antichrist? :-/
Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76341] So, 20 April 2003 02:00 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is Bush dalk die antichrist?????

Dink julle dat Bush dalk die antichrist kan wees ( of een van sy
helpers)????????
Hoekom is bush a member van die vrymesselaars???
Hoekom is Bush a member van die skulls and bones genootskap????????
Hoekom maak Bush partykeer daai teken met sy hand waar hy n vuis maak en net
die duim en pinkie uitsteek....... dit is mos die duiwelsteken?????

wat is bones and skulls????? en wat doen hulle?????
wat is die vrymesselaars????? en wat doen hulle????

Laat bietjie hoor van julle meninge hieromtrend asb.

geniet die Paasdae hoor.
Groete en lovies van Woestyngoggatjie.
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76346 is 'n antwoord op boodskap #76341] So, 20 April 2003 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Apr 2003 04:00:26 +0200, "Woestyngoggatjie"
wrote:

>
> Is Bush dalk die antichrist?????
>
>
> Dink julle dat Bush dalk die antichrist kan wees ( of een van sy
> helpers)????????
> Hoekom is bush a member van die vrymesselaars???
> Hoekom is Bush a member van die skulls and bones genootskap????????
> Hoekom maak Bush partykeer daai teken met sy hand waar hy n vuis maak en net
> die duim en pinkie uitsteek....... dit is mos die duiwelsteken?????
>
> wat is bones and skulls????? en wat doen hulle?????
> wat is die vrymesselaars????? en wat doen hulle????
>
> Laat bietjie hoor van julle meninge hieromtrend asb.
>
> geniet die Paasdae hoor.
> Groete en lovies van Woestyngoggatjie.
>

LChen gee 'n wenk hierbo oor hoe om van die
skuimskrywers ontslae te raak. Julle kan gerus
daaraan dink wanneer hulle uit die kraal geja is,
om die outjie met sy moslem sentimente ook
weg te ja. Wanneer hy nie op almal skree nie
noem hy mense wat teen Anti=Christene veg
Anti-Christene.
Snaaks genoeg dat hy dit die keer met 'n
luisterbare stemtoon sê, maar hy sê steeds
nie luisterbare dinge nie.
Hy klink soos 'n moffie met 'n boep pens.

DD

ns.
In 'n mate wil dit lyk asof van die grootste
aanhangers van die Amerikaners nou wel
die (bevryde) Irakese inwoners is. En met
mense in ons eie geledere wat dié tipe
snert skryf wat die een met die boeppens
skryf, en die Irakese wat die Amerikaners
om die hals val, kan ek dit steeds nie
regkry om Bush te kritiseer nie.

Julle wat Saddam Hussein verdedig,
is seker ook net so lief vir Mugabe?
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76355 is 'n antwoord op boodskap #76346] So, 20 April 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ja jy is reg.
Lief vir Mugabe, anti-nikotien, ten gunste van die wettiging van dagga, teen
die doodstraf maar pro-aborsie, ens.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:rp64avg38692p3ks221n4p4lri4mid2doe@4ax.com...
> On Sun, 20 Apr 2003 04:00:26 +0200, "Woestyngoggatjie"
> wrote:
>
>>
>> Is Bush dalk die antichrist?????
>>
>>
>> Dink julle dat Bush dalk die antichrist kan wees ( of een van sy
>> helpers)????????
>> Hoekom is bush a member van die vrymesselaars???
>> Hoekom is Bush a member van die skulls and bones genootskap????????
>> Hoekom maak Bush partykeer daai teken met sy hand waar hy n vuis maak en net
>> die duim en pinkie uitsteek....... dit is mos die duiwelsteken?????
>>
>> wat is bones and skulls????? en wat doen hulle?????
>> wat is die vrymesselaars????? en wat doen hulle????
>>
>> Laat bietjie hoor van julle meninge hieromtrend asb.
>>
>> geniet die Paasdae hoor.
>> Groete en lovies van Woestyngoggatjie.
>>
>
>
> LChen gee 'n wenk hierbo oor hoe om van die
> skuimskrywers ontslae te raak. Julle kan gerus
> daaraan dink wanneer hulle uit die kraal geja is,
> om die outjie met sy moslem sentimente ook
> weg te ja. Wanneer hy nie op almal skree nie
> noem hy mense wat teen Anti=Christene veg
> Anti-Christene.
> Snaaks genoeg dat hy dit die keer met 'n
> luisterbare stemtoon sê, maar hy sê steeds
> nie luisterbare dinge nie.
> Hy klink soos 'n moffie met 'n boep pens.
>
> DD
>
> ns.
> In 'n mate wil dit lyk asof van die grootste
> aanhangers van die Amerikaners nou wel
> die (bevryde) Irakese inwoners is. En met
> mense in ons eie geledere wat dié tipe
> snert skryf wat die een met die boeppens
> skryf, en die Irakese wat die Amerikaners
> om die hals val, kan ek dit steeds nie
> regkry om Bush te kritiseer nie.
>
> Julle wat Saddam Hussein verdedig,
> is seker ook net so lief vir Mugabe?
>
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76454 is 'n antwoord op boodskap #76341] Di, 22 April 2003 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hehehehe hallous ......

Tjek bietjie hierdie webblad :o)
Is eintlik nogals snaaks ...... maar ek dink in elk geval dat daar ook
waarhede in is.
http://www.oocities.org/trebor_92627/Bush.htm

geniet :-)

>
> Is Bush dalk die antichrist?????
>
>
> Dink julle dat Bush dalk die antichrist kan wees ( of een van sy
> helpers)????????
> Hoekom is bush a member van die vrymesselaars???
> Hoekom is Bush a member van die skulls and bones genootskap????????
> Hoekom maak Bush partykeer daai teken met sy hand waar hy n vuis maak en net
> die duim en pinkie uitsteek....... dit is mos die duiwelsteken?????
>
> wat is bones and skulls????? en wat doen hulle?????
> wat is die vrymesselaars????? en wat doen hulle????
>
> Laat bietjie hoor van julle meninge hieromtrend asb.
>
> geniet die Paasdae hoor.
> Groete en lovies van Woestyngoggatjie.
>
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76475 is 'n antwoord op boodskap #76454] Di, 22 April 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat rook jy?! Moenie sulke twak gaan staan en kwyt raak nie. Die man het
bloot 'n ryk pappie wat almal kon omkoop. Jare terug het almal geglo Hitler
is die anti-chris. Toe Saddam, nou's dit Bush. So wie is dit nou eintlik?

E

"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b830fv$nnh$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> Hehehehe hallous ......
>
> Tjek bietjie hierdie webblad :o)
> Is eintlik nogals snaaks ...... maar ek dink in elk geval dat daar ook
> waarhede in is.
> http://www.oocities.org/trebor_92627/Bush.htm
>
> geniet :-)
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76486 is 'n antwoord op boodskap #76475] Di, 22 April 2003 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterrenkijker!!:)))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3ea524d5.0@news1.mweb.co.za...
> Wat rook jy?! Moenie sulke twak gaan staan en kwyt raak nie. Die man het
> bloot 'n ryk pappie wat almal kon omkoop. Jare terug het almal geglo Hitler
> is die anti-chris. Toe Saddam, nou's dit Bush. So wie is dit nou eintlik?
>
> E
>
> "Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b830fv$nnh$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>> Hehehehe hallous ......
>>
>> Tjek bietjie hierdie webblad :o)
>> Is eintlik nogals snaaks ...... maar ek dink in elk geval dat daar ook
>> waarhede in is.
>> http://www.oocities.org/trebor_92627/Bush.htm
>>
>> geniet :-)
>
Re: Is Bush dalk die antichrist? :-/ [boodskap #76497 is 'n antwoord op boodskap #76475] Di, 22 April 2003 14:03 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine ..... ek weet ook nie meer nie jong ..... dis hoekom ek dit ook gevra
het.
en by the way..... ek rook bennies en hennies special mild ;-)

> Wat rook jy?! Moenie sulke twak gaan staan en kwyt raak nie. Die man het
> bloot 'n ryk pappie wat almal kon omkoop. Jare terug het almal geglo Hitler
> is die anti-chris. Toe Saddam, nou's dit Bush. So wie is dit nou eintlik?
>
> E
>
> "Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b830fv$nnh$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>> Hehehehe hallous ......
>>
>> Tjek bietjie hierdie webblad :o)
>> Is eintlik nogals snaaks ...... maar ek dink in elk geval dat daar ook
>> waarhede in is.
>> http://www.oocities.org/trebor_92627/Bush.htm
>>
>> geniet :-)
>
Vorige onderwerp: hello ng.
Volgende onderwerp: Kan dit reg wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:34:40 MGT 2024