Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanaand 7uur
Vanaand 7uur [boodskap #76348] |
Sun, 20 April 2003 04:21  |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hi daar
Na al die sport vandag (krieket teen Indie 10h00 sowel as die F1 14h00) het
ons vanaand die kans om te kyk hoe ons weer n rugby wereldbeker wen. Die
o/19 speel in die finaal teen die Baby Blacks en ons vertrou hulle sal
aangaan waar die o/21 span verlede jaar was.
Voorspoed ouens !!!
Joeboy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vanaand 7uur [boodskap #76358 is 'n antwoord op boodskap #76352] |
Sun, 20 April 2003 11:07  |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 20 Apr 2003 08:21:54 +0200, "Annette" wrote:
> Joeboy - Davie praat van Rounders ( Baseball) wat ons nie eintlik na kyk
> hier nie. Dis 'n Amerikaanse ding.
> Met krieket word die mense gestraf as hulle die bal gooi.
> Annette
>
>
Ook as hulle 'n klip gooi, Annette?
En wel die bos tref?
Met 'n gevoelige hou?
'n Verstomde Davie
wat 'n stortvloed
van akkoorde
verwag het.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:11 UTC 2025
|