Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prioriteite
Prioriteite [boodskap #76243] Do, 17 April 2003 10:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?

Annette
Re: Prioriteite [boodskap #76248 is 'n antwoord op boodskap #76243] Do, 17 April 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bietjie vaag gestel. Voorbeeld?

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>
> Annette
>
Re: Prioriteite [boodskap #76253 is 'n antwoord op boodskap #76243] Do, 17 April 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met Koot, dis 'n bietjie vaag. Hang seker maar af wat die kind
verkeerd gedoen het...

E

"Annette" wrote:
> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>
> Annette
Re: Prioriteite [boodskap #76257 is 'n antwoord op boodskap #76248] Do, 17 April 2003 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O - dit was na aanleiding van Willem de Klerk se nuwe wederhelf - haar ma
het haar totaal verwerp omdat sy nie meer die Moslem-geloof wou aanhang nie.
Dus is die geloof belangriker vir daardie ouer as haar dogter en kleinkind
wie sy nie wil sien nie.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b7m3uj$no5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bietjie vaag gestel. Voorbeeld?
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
>> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #76270 is 'n antwoord op boodskap #76257] Do, 17 April 2003 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan glo ek nie dis reg nie Nette. Ek het nou juis daaroor gesit en dink,
maar ek glo nie enige geloof regverdig dit dat jy jou kind moet verwerp nie,
nie volgens ons bybel nie in elk geval, maar die Moslems glo anders as ons.
Miskien is die ma 'n fanatikus of iets. 'n Fanatikus sal haar kind verwerp
as sy iets "teen" die geloof doen. Christene, Moslems, Jode, enige geloof
waaraan jy kan (as die mense fanaties is daaroor) dink sal dit doen. Ek het
al baie daarvan gehoor.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b7m8vp$2cioa$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O - dit was na aanleiding van Willem de Klerk se nuwe wederhelf - haar ma
> het haar totaal verwerp omdat sy nie meer die Moslem-geloof wou aanhang nie.
> Dus is die geloof belangriker vir daardie ouer as haar dogter en kleinkind
> wie sy nie wil sien nie.
>
> Annette
Re: Prioriteite [boodskap #76274 is 'n antwoord op boodskap #76243] Do, 17 April 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir gelowige mense is dit seker 'n baie moeilike vraag en ekself kan dit nie
lekker verstaan nie, maar ek dink daar moet met redelikheid an alle kante
gekyk word. Ek weet van 'n skoolpêl wat sy arm verloor het omdat sy ouers
na 'n motorongeluk geweier het dat hy 'n bloedoortapping kry agv hulle
geloof. Dit is vir my onredelik want die ouer besluit volgens sy voorkeure
wat goed is vir die kind. Ek kan my nie indink dat enige mens sy arm
vrywillig sal prysgee as daar 'n kans is om dit te behou nie. As dit nou
'n grootmens is wat so godsdiensbedonnerd is dat hy sy arm sal
verloor....dan is dit darem sy eie besluit.
Daarom: Ek dink die ouer kan nooit enigiets heeltemal bo sy kind stel
nie. Dis waarom hy 'n grootmens is. Hy moet 'n middeweg vind om beide te
kan akkommodeer......dis natuurlik in Utopia! As alles so gewerk het was
daar geen oorloë nie en was die aarde so oortrek met mense sodat hulle moes
regop staan net om die grond onder sy voete te voel!

"Annette" skryf in boodskap news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>
> Annette
>
Re: Prioriteite [boodskap #76277 is 'n antwoord op boodskap #76274] Do, 17 April 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan moet die Amerikaners uit die oorlog uit bly, want daar gaan nie
naastenby genoeg van hul eie dood by die oorlog nie.
Ek het self 'n helse probleem met ouers wat op geloof sekere mediese
besluite neem.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e9eb149.0@news1.mweb.co.za...
> Vir gelowige mense is dit seker 'n baie moeilike vraag en ekself kan dit nie
> lekker verstaan nie, maar ek dink daar moet met redelikheid an alle kante
> gekyk word. Ek weet van 'n skoolpêl wat sy arm verloor het omdat sy ouers
> na 'n motorongeluk geweier het dat hy 'n bloedoortapping kry agv hulle
> geloof. Dit is vir my onredelik want die ouer besluit volgens sy voorkeure
> wat goed is vir die kind. Ek kan my nie indink dat enige mens sy arm
> vrywillig sal prysgee as daar 'n kans is om dit te behou nie. As dit nou
> 'n grootmens is wat so godsdiensbedonnerd is dat hy sy arm sal
> verloor....dan is dit darem sy eie besluit.
> Daarom: Ek dink die ouer kan nooit enigiets heeltemal bo sy kind stel
> nie. Dis waarom hy 'n grootmens is. Hy moet 'n middeweg vind om beide te
> kan akkommodeer......dis natuurlik in Utopia! As alles so gewerk het was
> daar geen oorloë nie en was die aarde so oortrek met mense sodat hulle moes
> regop staan net om die grond onder sy voete te voel!
> "Annette" wrote in message
> news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
>> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #76342 is 'n antwoord op boodskap #76277] So, 20 April 2003 02:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja annette ek stem saam met jou.....
Dis mos God wat bloedoortappings moontlik gemaak het?
Dis mos God wat dit moontlik gemaak het dat ons gebruik kan maak van
orgaanoorplantings???
Nou ja toemaar .... partymense is maar snaakse dinge! :-)

lovies gogga

> Dan moet die Amerikaners uit die oorlog uit bly, want daar gaan nie
> naastenby genoeg van hul eie dood by die oorlog nie.
> Ek het self 'n helse probleem met ouers wat op geloof sekere mediese
> besluite neem.
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e9eb149.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir gelowige mense is dit seker 'n baie moeilike vraag en ekself kan dit
> nie
>> lekker verstaan nie, maar ek dink daar moet met redelikheid an alle kante
>> gekyk word. Ek weet van 'n skoolpêl wat sy arm verloor het omdat sy
> ouers
>> na 'n motorongeluk geweier het dat hy 'n bloedoortapping kry agv hulle
>> geloof. Dit is vir my onredelik want die ouer besluit volgens sy
> voorkeure
>> wat goed is vir die kind. Ek kan my nie indink dat enige mens sy arm
>> vrywillig sal prysgee as daar 'n kans is om dit te behou nie. As dit nou
>> 'n grootmens is wat so godsdiensbedonnerd is dat hy sy arm sal
>> verloor....dan is dit darem sy eie besluit.
>> Daarom: Ek dink die ouer kan nooit enigiets heeltemal bo sy kind
> stel
>> nie. Dis waarom hy 'n grootmens is. Hy moet 'n middeweg vind om
beide
> te
>> kan akkommodeer......dis natuurlik in Utopia! As alles so gewerk het was
>> daar geen oorloë nie en was die aarde so oortrek met mense sodat hulle
> moes
>> regop staan net om die grond onder sy voete te voel!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
>>> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Prioriteite [boodskap #76344 is 'n antwoord op boodskap #76342] So, 20 April 2003 02:15 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
en ps:
As dit volgens God regtig fout en sleg sou wees om bloed oor te tap of
orgaantjies oor te plant dan sal Hy ons in elk geval vergewe omdat ons so
stupid geweess is om oor te tap en te plant :-) :-) :o) :o)

> Ja annette ek stem saam met jou.....
> Dis mos God wat bloedoortappings moontlik gemaak het?
> Dis mos God wat dit moontlik gemaak het dat ons gebruik kan maak van
> orgaanoorplantings???
> Nou ja toemaar .... partymense is maar snaakse dinge! :-)
>
> lovies gogga
>
>
>
>
>
>> Dan moet die Amerikaners uit die oorlog uit bly, want daar gaan nie
>> naastenby genoeg van hul eie dood by die oorlog nie.
>> Ek het self 'n helse probleem met ouers wat op geloof sekere mediese
>> besluite neem.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e9eb149.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir gelowige mense is dit seker 'n baie moeilike vraag en ekself kan
dit
>> nie
>>> lekker verstaan nie, maar ek dink daar moet met redelikheid an alle
> kante
>>> gekyk word. Ek weet van 'n skoolpêl wat sy arm verloor het omdat sy
>> ouers
>>> na 'n motorongeluk geweier het dat hy 'n bloedoortapping kry agv hulle
>>> geloof. Dit is vir my onredelik want die ouer besluit volgens sy
>> voorkeure
>>> wat goed is vir die kind. Ek kan my nie indink dat enige mens sy arm
>>> vrywillig sal prysgee as daar 'n kans is om dit te behou nie. As dit
> nou
>>> 'n grootmens is wat so godsdiensbedonnerd is dat hy sy arm sal
>>> verloor....dan is dit darem sy eie besluit.
>>> Daarom: Ek dink die ouer kan nooit enigiets heeltemal bo sy
kind
>> stel
>>> nie. Dis waarom hy 'n grootmens is. Hy moet 'n middeweg vind om
> beide
>> te
>>> kan akkommodeer......dis natuurlik in Utopia! As alles so gewerk het
> was
>>> daar geen oorloë nie en was die aarde so oortrek met mense sodat hulle
>> moes
>>> regop staan net om die grond onder sy voete te voel!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
>>>> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Oggendtroue
Volgende onderwerp: Vanaand 7uur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:32:05 MGT 2024