Prioriteite [boodskap #76243] |
Thu, 17 April 2003 10:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Prioriteite [boodskap #76344 is 'n antwoord op boodskap #76342] |
Sun, 20 April 2003 02:15  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
en ps:
As dit volgens God regtig fout en sleg sou wees om bloed oor te tap of
orgaantjies oor te plant dan sal Hy ons in elk geval vergewe omdat ons so
stupid geweess is om oor te tap en te plant :-) :-) :o) :o)
> Ja annette ek stem saam met jou.....
> Dis mos God wat bloedoortappings moontlik gemaak het?
> Dis mos God wat dit moontlik gemaak het dat ons gebruik kan maak van
> orgaanoorplantings???
> Nou ja toemaar .... partymense is maar snaakse dinge! :-)
>
> lovies gogga
>
>
>
>
>
>> Dan moet die Amerikaners uit die oorlog uit bly, want daar gaan nie
>> naastenby genoeg van hul eie dood by die oorlog nie.
>> Ek het self 'n helse probleem met ouers wat op geloof sekere mediese
>> besluite neem.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e9eb149.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir gelowige mense is dit seker 'n baie moeilike vraag en ekself kan
dit
>> nie
>>> lekker verstaan nie, maar ek dink daar moet met redelikheid an alle
> kante
>>> gekyk word. Ek weet van 'n skoolpêl wat sy arm verloor het omdat sy
>> ouers
>>> na 'n motorongeluk geweier het dat hy 'n bloedoortapping kry agv hulle
>>> geloof. Dit is vir my onredelik want die ouer besluit volgens sy
>> voorkeure
>>> wat goed is vir die kind. Ek kan my nie indink dat enige mens sy arm
>>> vrywillig sal prysgee as daar 'n kans is om dit te behou nie. As dit
> nou
>>> 'n grootmens is wat so godsdiensbedonnerd is dat hy sy arm sal
>>> verloor....dan is dit darem sy eie besluit.
>>> Daarom: Ek dink die ouer kan nooit enigiets heeltemal bo sy
kind
>> stel
>>> nie. Dis waarom hy 'n grootmens is. Hy moet 'n middeweg vind om
> beide
>> te
>>> kan akkommodeer......dis natuurlik in Utopia! As alles so gewerk het
> was
>>> daar geen oorloë nie en was die aarde so oortrek met mense sodat hulle
>> moes
>>> regop staan net om die grond onder sy voete te voel!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b7m2h2$27hod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoe behoort 'n ouer se prioriteite te wees?
>>>> is dit reg dat 'n ouer sy/haar geloof stel bo 'n kind?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|