Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adresboekie
Adresboekie [boodskap #76212] Wo, 16 April 2003 17:52 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek nie weet nie.
Groete
Frikkie
Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
Re: Adresboekie [boodskap #76222 is 'n antwoord op boodskap #76212] Wo, 16 April 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik MS Outlook. Let wel, nie Outlook Express nie, maar die een wat saam Office kom. Sallie weet of dit vir almal werk nie, maar jy kan probeer.

E
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3e9dbeb6$0$228@hades.is.co.za...
Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek nie weet nie.
Groete
Frikkie
Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
Re: Adresboekie [boodskap #76276 is 'n antwoord op boodskap #76222] Do, 17 April 2003 14:24 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
KinkY: Gaan loer ook gerus by:

http://www.candor.com/reminder/default.asp

Dit sal vir jou n herinnering per epos stuur wannneer nodig. Mens het
net die eerste keer die sjlep om al die inligting in te voer.

********************************************

"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Ek gebruik MS Outlook. Let wel, nie Outlook Express nie, maar die een
> wat saam Office kom. Sallie weet of dit vir almal werk nie, maar jy kan
> probeer.
>
> E
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3e9dbeb6$0$228@hades.is.co.za...
> Het iemand miskien vir my `n ordentlike adresboek waar ek
> geboortedatums, e-pos ens. kan invul.
> Die ding moet as dit moontlik is `n boodskap gee op `n dag wat iemand
> verjaar sodra ek my rekenaar aanskakel of het Win 98 so iets waarvan ek
> nie weet nie.
> Groete
> Frikkie
> Ps: antwoord na rsa...@intekom.co.za asb.
>
>
> --
Vorige onderwerp: Wapens van massa-vernietiging
Volgende onderwerp: Re: Iraq information minister cartoons where
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:35:43 MGT 2024