Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die nuwe predikant
Die nuwe predikant [boodskap #76182] Wo, 16 April 2003 12:40
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Die nuwe predikant besoek sy gemeentelede. By een huis hoor hy dat die
> mense tuis is maar hulle maak nie die deur oop nie. Hy haal toe 'n
> kaartjie uit en skryf daarop "Openbaring 3:20" en skuif dit onder die
> deur in. Die volgende Sondag kry hy die kaartjie in die kolektebord
> met
> 'n boodskap onderaan gevoeg: "Genisis 3:10".
> Hy trek sy Bybel nader om die gedeelte op te soek en toe hy dit kry,
> bars hy hardop uit van die lag.
> Openbaring 3:20 lees: "Kyk ek staan by die deur en ek klop... Genisis
> 3:10 lees: "Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword,
> want ek is kaal."

:o) :o)
Vorige onderwerp: A brief history of time
Volgende onderwerp: Nataniel se wonderlike wenke vir troues
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:22:30 MGT 2024