Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodmaak regverdig?
Doodmaak regverdig? [boodskap #76164] Wo, 16 April 2003 07:03 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
die oomblik is?
Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
onskuldige mense nie?
Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
teen apartheid juis goedgekeur het?
Hoe rym dit?
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76165 is 'n antwoord op boodskap #76164] Wo, 16 April 2003 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
vryheidstryd" goed nie.
Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.

Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
damage.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
> Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
> die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
> militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
> onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
> en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
> die oomblik is?
> Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
> die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
> terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
> ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
> aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
> was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
> enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
> rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
> aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
> paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
> steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
> onskuldige mense nie?
> Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
> bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
> onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
> Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
> dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
> diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
> teen apartheid juis goedgekeur het?
> Hoe rym dit?
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76170 is 'n antwoord op boodskap #76165] Wo, 16 April 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Daarmee het ek g'n probleem ook nie. Jy glo wat jy glo en niemand
kan daarmee fout vind nie. Die vraag wat ek vra is van die mense wat nou
teen die oorlog en veral die geweld teen siviele mense is, wat bygestaan en
kyk het en gevoel het dis reg met dit wat in die vryheidstryde van
Suider-Afrika gebeur het. My vraag is net hoe mense wat op een dag glo om
onskuldige mense met bomme op te blaas op straat reg is en die volgende dag
is dit verkeerd? Dis mos huigelary?
Nog 'n lekker vraag: Wat van die politici wat mense opsweep om 'n
rewolusie te ontketen met beloftes van 'n beter lewe? Jy weet en ek weet
dat in Suider-Afrika is daar nie meer werk is na onafhanklikheid nie. Die
gewone ou op straat is slegter af as voorheen sover dit die geld aangaan en
dis tog wat kos in jou mond plaas? Polities vry.........maar vry armgatte!
Wat word nou van daai politici wat vir die gewone mense vertel het dat wat
hulle voorstel vir almal in die land beter gaan laat lewe? As dit nie
gebeur nie [die politici word vetter en ryker en die gewone ou op straat
steeds armer], kan mens hulle vir wanvoorstelling aanspreek?
Sal seker nie werk nie want dan gaan die tronke vol politici wees!

"Annette" skryf in boodskap news:b7j2m3$1d9q0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
> vryheidstryd" goed nie.
> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>
> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
> damage.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>> Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is
> teen
>> die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>> militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>> onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt
> het
>> en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>> die oomblik is?
>> Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>> die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>> terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons
> land
>> ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>> aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>> was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar
> by
>> enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>> rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>> aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>> paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor
> te
>> steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>> onskuldige mense nie?
>> Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>> bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>> onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>> Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>> dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>> diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>> teen apartheid juis goedgekeur het?
>> Hoe rym dit?
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76173 is 'n antwoord op boodskap #76165] Wo, 16 April 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
EK STEM HEELTEMAL SAAM.
DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
.................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
NIE..... :o)

> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
> vryheidstryd" goed nie.
> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>
> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
> damage.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>> Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is
> teen
>> die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>> militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>> onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt
> het
>> en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>> die oomblik is?
>> Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>> die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>> terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons
> land
>> ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>> aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>> was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar
> by
>> enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>> rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>> aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>> paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor
> te
>> steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>> onskuldige mense nie?
>> Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>> bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>> onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>> Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>> dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>> diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>> teen apartheid juis goedgekeur het?
>> Hoe rym dit?
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76175 is 'n antwoord op boodskap #76173] Wo, 16 April 2003 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.

"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
>
> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
> NIE..... :o)
>
>
>
>> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>> vryheidstryd" goed nie.
>> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>
>> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>> damage.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>> die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>> militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>> onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>> en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>> die oomblik is?
>>> Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>> die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>> terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>> ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>> aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>> was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>> enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>> rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>> aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>> paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>> steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>> onskuldige mense nie?
>>> Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>> bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>> onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>> Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>> dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>> diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>> teen apartheid juis goedgekeur het?
>>> Hoe rym dit?
>>>
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76176 is 'n antwoord op boodskap #76175] Wo, 16 April 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE MAAK.......
DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
GLAD NIE HOOR.
DIS GAGGA JONAS!!!!
NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
OP HIERDIE WERELD NIE.
DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.

> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>
> "Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>>
>> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG
> DOODMAAK
>> NIE..... :o)
>>
>>
>>
>>> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>> vryheidstryd" goed nie.
>>> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>
>>> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>> damage.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> die oomblik is?
>>>> Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> onskuldige mense nie?
>>>> Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> Hoe rym dit?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76197 is 'n antwoord op boodskap #76176] Wo, 16 April 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
myne.

Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.

"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
>
> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE MAAK.......
> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
> GLAD NIE HOOR.
> DIS GAGGA JONAS!!!!
> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
> OP HIERDIE WERELD NIE.
> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>
>
>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>
>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>> NIE..... :o)
>>>
>>>
>>>
>>>> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> vryheidstryd" goed nie.
>>>> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>>
>>>> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> damage.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > die oomblik is?
>>>> > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > onskuldige mense nie?
>>>> > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > Hoe rym dit?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76216 is 'n antwoord op boodskap #76197] Wo, 16 April 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
GAAN LEES DIE TIEN GEBOOIE.... THOU SHALL NOT KILL
EN DIS NIE MY BEREDENERING NIE ........ DIT STAAN DAAR.

EN DIS JY WAT MY GESKEL HET VIR AAPSTERT...... BWHAAAHAHAHAHAA
TOEMAAR.....DIS ALMAL INNIE OPVOEDING......
EN EK HET NIE GESE JY MAG NIE JOU OORTUIGINGE GEE NIE.......
LEES WAT EK SE..... LYK MY JYS JUIS BLIND ..... JYT DAN NIE EERS GOED GELEES
WAT EK GESKRYF HET NIE.
NOU JA TOEMAAR ......DIS ALMAL INNIE OPVOEDING...... :-)

> Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
> Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
> rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
> myne.
>
> Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
> Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.
>
>
> "Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>>
>> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE
> MAAK.......
>> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
>> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
>> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
>> GLAD NIE HOOR.
>> DIS GAGGA JONAS!!!!
>> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
>> OP HIERDIE WERELD NIE.
>> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
>> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>>
>>
>>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
>>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>>
>>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>>
>>>>
>>>> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>>> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>>> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>>> NIE..... :o)
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> > Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> > Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> > vryheidstryd" goed nie.
>>>> > Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>> >
>>>> > Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> > En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> > damage.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > > die oomblik is?
>>>> > > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > > onskuldige mense nie?
>>>> > > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > > Hoe rym dit?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76233 is 'n antwoord op boodskap #76216] Do, 17 April 2003 06:39 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie's die een wat nie kan lees nie? Dis nie goeie maniere om jou
boodskappe in hoofletters te tik nie. Dis wat hy bedoel by skree, vriend
[net vir ingeval jy dalk nie verstaan nie]. Wat is dit met julle kerkers
dat julle nie kan aanvaar dat ander mense met julle verskil nie? Is julle
dalk bang julle word verkeerd bewys? Of omdat julle in elk geval alles
moet 'glo' omdat daar nie bewyse daarvoor is nie? Jy praat van opvoeding?
Jou boodskappe spreek vir hulleself...........

"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b7k946$i1s$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
> GAAN LEES DIE TIEN GEBOOIE.... THOU SHALL NOT KILL
> EN DIS NIE MY BEREDENERING NIE ........ DIT STAAN DAAR.
>
> EN DIS JY WAT MY GESKEL HET VIR AAPSTERT...... BWHAAAHAHAHAHAA
> TOEMAAR.....DIS ALMAL INNIE OPVOEDING......
> EN EK HET NIE GESE JY MAG NIE JOU OORTUIGINGE GEE NIE.......
> LEES WAT EK SE..... LYK MY JYS JUIS BLIND ..... JYT DAN NIE EERS GOED GELEES
> WAT EK GESKRYF HET NIE.
> NOU JA TOEMAAR ......DIS ALMAL INNIE OPVOEDING...... :-)
>
>
>> Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
>> Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
>> rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
>> myne.
>>
>> Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
>> Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.
>>
>>
>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE MAAK.......
>>> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
>>> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
>>> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
>>> GLAD NIE HOOR.
>>> DIS GAGGA JONAS!!!!
>>> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
>>> OP HIERDIE WERELD NIE.
>>> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
>>> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>>>
>>>
>>>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>>>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>>>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>>>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>>>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan l�.
>>>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>>>
>>>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>>>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>> >
>>>> >
>>>> > EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>>> > DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>>> > .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>>> > NIE..... :o)
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> > > Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> > > vryheidstryd" goed nie.
>>>> > > Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>> > >
>>>> > > Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> > > En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> > > damage.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > > > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > > > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > > > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > > > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > > > die oomblik is?
>>>> > > > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > > > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > > > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > > > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > > > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > > > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > > > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > > > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > > > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > > > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > > > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > > > onskuldige mense nie?
>>>> > > > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > > > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > > > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > > > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > > > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > > > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > > > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > > > Hoe rym dit?
>>>> > > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: "Naskrif : Pinkster 1971 " deur ANNETTE SNYMAN
Volgende onderwerp: Wapens van massa-vernietiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 13:56:26 MGT 2024