Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doodmaak regverdig?
Doodmaak regverdig? [boodskap #76164] |
Wed, 16 April 2003 07:03  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
die oomblik is?
Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
onskuldige mense nie?
Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
teen apartheid juis goedgekeur het?
Hoe rym dit?
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76197 is 'n antwoord op boodskap #76176] |
Wed, 16 April 2003 15:46   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
myne.
Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.
"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
>
> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE MAAK.......
> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
> GLAD NIE HOOR.
> DIS GAGGA JONAS!!!!
> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
> OP HIERDIE WERELD NIE.
> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>
>
>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>
>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>> NIE..... :o)
>>>
>>>
>>>
>>>> Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> vryheidstryd" goed nie.
>>>> Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>>
>>>> Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> damage.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > die oomblik is?
>>>> > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > onskuldige mense nie?
>>>> > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > Hoe rym dit?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76216 is 'n antwoord op boodskap #76197] |
Wed, 16 April 2003 18:59   |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
GAAN LEES DIE TIEN GEBOOIE.... THOU SHALL NOT KILL
EN DIS NIE MY BEREDENERING NIE ........ DIT STAAN DAAR.
EN DIS JY WAT MY GESKEL HET VIR AAPSTERT...... BWHAAAHAHAHAHAA
TOEMAAR.....DIS ALMAL INNIE OPVOEDING......
EN EK HET NIE GESE JY MAG NIE JOU OORTUIGINGE GEE NIE.......
LEES WAT EK SE..... LYK MY JYS JUIS BLIND ..... JYT DAN NIE EERS GOED GELEES
WAT EK GESKRYF HET NIE.
NOU JA TOEMAAR ......DIS ALMAL INNIE OPVOEDING...... :-)
> Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
> Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
> rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
> myne.
>
> Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
> Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.
>
>
> "Woestyngoggatjie" wrote in message
> news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>>
>> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE
> MAAK.......
>> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
>> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
>> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
>> GLAD NIE HOOR.
>> DIS GAGGA JONAS!!!!
>> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
>> OP HIERDIE WERELD NIE.
>> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
>> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>>
>>
>>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan lê.
>>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>>
>>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>>
>>>>
>>>> EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>>> DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>>> .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>>> NIE..... :o)
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> > Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> > Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> > vryheidstryd" goed nie.
>>>> > Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>> >
>>>> > Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> > En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> > damage.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > > die oomblik is?
>>>> > > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > > onskuldige mense nie?
>>>> > > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > > Hoe rym dit?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Doodmaak regverdig? [boodskap #76233 is 'n antwoord op boodskap #76216] |
Thu, 17 April 2003 06:39  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie's die een wat nie kan lees nie? Dis nie goeie maniere om jou
boodskappe in hoofletters te tik nie. Dis wat hy bedoel by skree, vriend
[net vir ingeval jy dalk nie verstaan nie]. Wat is dit met julle kerkers
dat julle nie kan aanvaar dat ander mense met julle verskil nie? Is julle
dalk bang julle word verkeerd bewys? Of omdat julle in elk geval alles
moet 'glo' omdat daar nie bewyse daarvoor is nie? Jy praat van opvoeding?
Jou boodskappe spreek vir hulleself...........
"Woestyngoggatjie" skryf in boodskap news:b7k946$i1s$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
> GAAN LEES DIE TIEN GEBOOIE.... THOU SHALL NOT KILL
> EN DIS NIE MY BEREDENERING NIE ........ DIT STAAN DAAR.
>
> EN DIS JY WAT MY GESKEL HET VIR AAPSTERT...... BWHAAAHAHAHAHAA
> TOEMAAR.....DIS ALMAL INNIE OPVOEDING......
> EN EK HET NIE GESE JY MAG NIE JOU OORTUIGINGE GEE NIE.......
> LEES WAT EK SE..... LYK MY JYS JUIS BLIND ..... JYT DAN NIE EERS GOED GELEES
> WAT EK GESKRYF HET NIE.
> NOU JA TOEMAAR ......DIS ALMAL INNIE OPVOEDING...... :-)
>
>
>> Luister aapstert - is jy God se woordvoerder hier?
>> Ek het 'n probleem met mense wat hul beredenerings met God se Woord probeer
>> rugsteun. Gaan preek asseblief elders - jou oortuiginge is joune, en myne is
>> myne.
>>
>> Ook - moenie skreeu nie - niemand is blind nie.
>> Ek herhaal - vrede kom na oorlog, soos dag na die nag.
>>
>>
>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>> news:b7jeda$i74$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>
>>>
>>> SO WAT JY NOU IMPLISEER IS DAT DIT MAAR REG IS OM MENSE DOOD TE MAAK.......
>>> DIT IS 100% REGVERDIG OM MENSE AF TE SKIET.
>>> AANDAG AANDAG MENSE!!!!!!!!!!! VAT ALMAL JULLE GUNS EN SAMBOK EN MESSE
>>> ........ WANT GOD GEE NIE OM NIE AS JY IEMAND DOOD MAAK NIE. DIT PLA HOM
>>> GLAD NIE HOOR.
>>> DIS GAGGA JONAS!!!!
>>> NA OORLOG KOM DAAR NIE VREDE NIE.........DAAR BESTAAN NIE SO IETS AS VREDE
>>> OP HIERDIE WERELD NIE.
>>> DAAR SAL EERS VREDE WEES AS JESUS CHRISTUS TERUG GEKOM HET EN GOD DIE NUWE
>>> AARDE EN HEMEL GESKEP HET. D�N HET DIE WOORD VREDE EERS N BETEKENIS.
>>>
>>>
>>>> Snert. Vrede kom na oorlog, soos dag na nag...
>>>> Wat my ook opval mbt Irak is die verhale van mense wat onnodiglik
>>>> doodgemartel is - hoe los jy daardie probleem op.
>>>> Enige persoon wat glo dat die wêreld 'n tydperk bereik het waarin oorlog
>>>> finaal afgesweer sal kan word, moet liefs 'n dispirine vat en gaan l�.
>>>> Wanneer hy/sy daar wakker word sal die nare waarheid oor hom daal.
>>>>
>>>> "Woestyngoggatjie" wrote in message
>>>> news:b7jcra$vub$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>>>> >
>>>> >
>>>> > EK STEM HEELTEMAL SAAM.
>>>> > DIT IS VERBODE OM DOOD TE MAAK......... THOU SHALL NOT KILL
>>>> > .................... DIT BETEKEN DUS DAT JY NIE EERS DIE DUIWEL MAG DOODMAAK
>>>> > NIE..... :o)
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Nee, jy is verkeerd. Ek is teen oorlog en teen enige vorm van geweld.
>>>> > > Ek keur geen inval of geweldadige dade wat gepleeg word vir "'n
>>>> > > vryheidstryd" goed nie.
>>>> > > Ek sal nie my standpunt daaromtrent verander nie.
>>>> > >
>>>> > > Een lewe wat geneem word is een lewe te veel.
>>>> > > En dit maak my fisiek siek as van menselewens gepraat word as colateral
>>>> > > damage.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3e9d0072.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Die afgelope maande het ons gesien hoe in meeste lande geprotesteer is teen
>>>> > > > die oorlog in Irak en die feit dat onskuldige mense gaan sterf in 'n
>>>> > > > militêre konflik. My vraag is nou of die mense wat so 'n weersin het in
>>>> > > > onskuldige mense wat in konflikte sterf, te alle tye dieselfde standpunt het
>>>> > > > en of dit ook maar verander soos wat die populêre politieke standpunt van
>>>> > > > die oomblik is?
>>>> > > > Hier by ons in Namibië het die mense ook teen die oorlog betoog en het
>>>> > > > die huidige politici sterk standpunt ingeneem teen die oorlog, maar
>>>> > > > terselfdertyd is dit die mense wat die sogenaamde 'vryheidstryd' in ons land
>>>> > > > ondersteun het en toe doelbewus die dood van ons eie onskuldige mense
>>>> > > > aanvaar het. Soos ek reeds op hierdie ng gesê het, die bosoorlog van SWA
>>>> > > > was beperk tot Owamboland in die Noorde van die land en het dit net maar by
>>>> > > > enkele gevalle gebeur dat die terroriste in pare of klein groepies oor die
>>>> > > > rooi lyn kon kom.....daar waar hulle die blankes kon bykom. Die hele
>>>> > > > aanslag teen SWA het dus maar bestaan uit landmyne wat geplant is in die
>>>> > > > paaie van Owamboland en die groepies wat probeer het om die rooi lyn oor te
>>>> > > > steek. In die proses is duisende Owambo's dood. Is dit nie ook
>>>> > > > onskuldige mense nie?
>>>> > > > Die ANC en ander strydende groepe het bomme geplant in SA en die mees
>>>> > > > bekende een was voor die Pointon-gebou in Pretoria waar groot getalle
>>>> > > > onskuldige mense dood is en dit alles in die naam van hul vryheidstryd.
>>>> > > > Ondersteuners het hul goedkeuring geblêr dwarsoor die wêreld. Dit klink
>>>> > > > dan half nou vir my of die mense wat dan juis protesteer teen die oorlog,
>>>> > > > diesefde lot was wat geweld teen siviele mense in die naam van die stryd
>>>> > > > teen apartheid juis goedgekeur het?
>>>> > > > Hoe rym dit?
>>>> > > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:39 UTC 2025
|