| Boegoe [boodskap #76100] |
Di., 15 April 2003 13:21  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
klein kapsuletjies met boegoe-olie.
En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
Suid-Afrika groei.
Kom, ek sal nog eens luister na julle..
(Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76108 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Di., 15 April 2003 14:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
maand en 1 week lank gevier.
Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
farmaseutiese maatskappy.
Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
botteltjie staan
Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
So ek was ook reg.
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76110 is 'n antwoord op boodskap #76108] |
Di., 15 April 2003 16:21   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Annette! Ek sal dan ook eens op soek gaan na die kaktus!
Norbert (uit Vlaandere)
On Tue, 15 Apr 2003 16:04:38 +0200, "Annette" wrote:
> Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
> maand en 1 week lank gevier.
>
> Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
> van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
> produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
> farmaseutiese maatskappy.
>
> Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
> botteltjie staan
> Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
> So ek was ook reg.
>
> Annette
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>> Groete,
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76152 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wo., 16 April 2003 03:08   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ons gee tertjies op rampartytjies ...
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76157 is 'n antwoord op boodskap #76152] |
Wo., 16 April 2003 05:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van tert gepraat:
Hoor hierdie een gisteraand:
SMS: Het jy 'n resep vir 'n pap tert?
Antwoord: stoot 'n blondine voor ''n bus.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b7ihfi$124$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons gee tertjies op rampartytjies ...
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76158 is 'n antwoord op boodskap #76145] |
Wo., 16 April 2003 05:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit self nog nooit gehoor nie, maar dit klink baie snaaks.
My ma is vandag 78, so ek het 'n nuwe wens vir haar:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e9c9433.0@news1.mweb.co.za...
> Meer 'n mengsel tussen skok en verbasing. Veral as 'n vrou dit sê.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
>> Skok?
>
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76160 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wo., 16 April 2003 06:24   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Baie geluk, ou Norbert. Dis lekker om jou op die nuusgroep te hê en ek hoop
jy's nog lank met ons.
Koot
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boegoe [boodskap #76224 is 'n antwoord op boodskap #76100] |
Wo., 16 April 2003 21:18  |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Gelukkige verjaardag Norbert (darem net een dag laat). En ek hoop die boegoe
werk.
Q
|
|
|
|