Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boegoe
Boegoe [boodskap #76100] Di, 15 April 2003 13:21 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
klein kapsuletjies met boegoe-olie.
En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
Suid-Afrika groei.
Kom, ek sal nog eens luister na julle..
(Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Boegoe [boodskap #76108 is 'n antwoord op boodskap #76100] Di, 15 April 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
maand en 1 week lank gevier.

Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
farmaseutiese maatskappy.

Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
botteltjie staan
Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
So ek was ook reg.

Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Boegoe [boodskap #76110 is 'n antwoord op boodskap #76108] Di, 15 April 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Annette! Ek sal dan ook eens op soek gaan na die kaktus!

Norbert (uit Vlaandere)

On Tue, 15 Apr 2003 16:04:38 +0200, "Annette" wrote:

> Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1
> maand en 1 week lank gevier.
>
> Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot
> van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die
> produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die
> farmaseutiese maatskappy.
>
> Maar ek het self hier die boegoe ( of buchu) pilletjies, en op die
> botteltjie staan
> Vir bekamping van eetlus en verbetering van bloedsomloop.
> So ek was ook reg.
>
> Annette
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,

>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).

>> Groete,

>> Norbert (uit Vlaandere)

>
Re: Boegoe [boodskap #76112 is 'n antwoord op boodskap #76100] Di, 15 April 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geluk met jou se verjaarsdag. Hoop jy word nog so oud dat jou gathare jou
voetspore doodvee.

E

"Sterrenkijker" wrote:

> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Boegoe [boodskap #76126 is 'n antwoord op boodskap #76112] Di, 15 April 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Apr 2003 19:46:46 +0200, "Elaine" wrote:

> Geluk met jou se verjaarsdag. Hoop jy word nog so oud dat jou gathare jou
> voetspore doodvee.
>
> E
>
Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..

Norbert
Re: Boegoe [boodskap #76128 is 'n antwoord op boodskap #76126] Di, 15 April 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe, al wat ek vir jou daarvan kan sê is dat dit 'n ou universiteit
sêding is. Ook net 'n student wat so iets sal uitdink.

E

"Sterrenkijker" wrote:

> Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
> hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
> benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..
>
> Norbert
>
Re: Boegoe [boodskap #76132 is 'n antwoord op boodskap #76128] Di, 15 April 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
wat daardie effek sal wees!
My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)

Norbert

On Tue, 15 Apr 2003 21:54:06 +0200, "Elaine" wrote:

> hehehehehehe, al wat ek vir jou daarvan kan sê is dat dit 'n ou universiteit
> sêding is. Ook net 'n student wat so iets sal uitdink.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>
>> Dankie, Elaine. Van daardie gathare... Ek het soiets rêrig nog nooit
>> hoor sê nie!!.. Ho-ho-ho-hooooooo! :-) Dis baie aanskoulik! Ek is
>> benieud wat hulle hier in Vlaandere daarvan gaan maak..

>> Norbert

>
Re: Boegoe [boodskap #76133 is 'n antwoord op boodskap #76132] Di, 15 April 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan mal! Ek wens ek kon hulle gesigte sien wanneer jy dit vir hulle sê.
Ek lag gewoonlik meer vir die skok op die gesig as die sêding self.

E

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ikpo9v82mvg798o4erq0s8mgu14ohmeq5c@4ax.com...
> Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
> wat daardie effek sal wees!
> My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)
>
> Norbert
Re: Boegoe [boodskap #76134 is 'n antwoord op boodskap #76133] Di, 15 April 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skok? Dit kom hier in die nuusberigte! :-)
Dis sal nie baie tyd kos nie of gans Vlaandere ken dit!

Norbert

On Tue, 15 Apr 2003 22:35:42 +0200, "Elaine" wrote:

> Gaan mal! Ek wens ek kon hulle gesigte sien wanneer jy dit vir hulle sê.
> Ek lag gewoonlik meer vir die skok op die gesig as die sêding self.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:ikpo9v82mvg798o4erq0s8mgu14ohmeq5c@4ax.com...
>> Ek het nou nog vir niemand iets gesê nie, Elaine.. Maar ek kan al raai
>> wat daardie effek sal wees!
>> My landgenote hou wel van sulke gesegdes! HA-HA-HA-HAAAAA!!! :-)

>> Norbert
>
Re: Boegoe [boodskap #76144 is 'n antwoord op boodskap #76134] Di, 15 April 2003 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:o)) Dis gaaf. Altyd lekker om te weet jou sêgoed word waardeer.

E

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
> Skok? Dit kom hier in die nuusberigte! :-)
> Dis sal nie baie tyd kos nie of gans Vlaandere ken dit!
>
> Norbert
Re: Boegoe [boodskap #76145 is 'n antwoord op boodskap #76134] Di, 15 April 2003 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meer 'n mengsel tussen skok en verbasing. Veral as 'n vrou dit sê.

E

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
> Skok?
Re: Boegoe [boodskap #76152 is 'n antwoord op boodskap #76100] Wo, 16 April 2003 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons gee tertjies op rampartytjies ...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Boegoe [boodskap #76157 is 'n antwoord op boodskap #76152] Wo, 16 April 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van tert gepraat:
Hoor hierdie een gisteraand:
SMS: Het jy 'n resep vir 'n pap tert?
Antwoord: stoot 'n blondine voor ''n bus.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b7ihfi$124$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons gee tertjies op rampartytjies ...
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
>> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
>> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
>> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
>> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
>> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
>> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
>> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
>> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
>> Suid-Afrika groei.
>> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
>> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
>> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
>> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
>> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
Re: Boegoe [boodskap #76158 is 'n antwoord op boodskap #76145] Wo, 16 April 2003 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit self nog nooit gehoor nie, maar dit klink baie snaaks.
My ma is vandag 78, so ek het 'n nuwe wens vir haar:)))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e9c9433.0@news1.mweb.co.za...
> Meer 'n mengsel tussen skok en verbasing. Veral as 'n vrou dit sê.
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:9tso9v0uohcrugevgsr9mqdmp9dresajlk@4ax.com...
>> Skok?
>
Re: Boegoe [boodskap #76160 is 'n antwoord op boodskap #76100] Wo, 16 April 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie geluk, ou Norbert. Dis lekker om jou op die nuusgroep te hê en ek hoop
jy's nog lank met ons.

Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Boegoe [boodskap #76168 is 'n antwoord op boodskap #76158] Wo, 16 April 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geluk met jou ma! Ek het dit self vreeslik geniet toe ek dit die eerste
keer gehoor het!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b7irei$1d2vs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het dit self nog nooit gehoor nie, maar dit klink baie snaaks.
> My ma is vandag 78, so ek het 'n nuwe wens vir haar:)))
> Annette
Re: Boegoe [boodskap #76213 is 'n antwoord op boodskap #76160] Wo, 16 April 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Apr 2003 08:24:33 +0200, "Koot"
wrote:

> Baie geluk, ou Norbert. Dis lekker om jou op die nuusgroep te hê en ek hoop
> jy's nog lank met ons.
>
> Koot
>

Dankie, Koot!

Norbert
Re: Boegoe [boodskap #76224 is 'n antwoord op boodskap #76100] Wo, 16 April 2003 21:18 Na vorige boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:e50o9vcaeo96m8gsao8cjf2ug251co2263@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister "boegoe" gekry.., regstreeks uit Suid-Afrika met die
> pos. Dis van die firma "Vital Health Foods" uit Kaapstad en dis almal
> klein kapsuletjies met boegoe-olie.
> En inderdaad, dis wat ek op die doos gelees het: "Boegoe word al eeue
> lank in die Kaap gebruik as 'n hulpmiddel vir verslanking.."
> Nou, watter een van julle het nou vir my gejok? Annette het vir my
> gesê dit was rêrig boegoe wat deur die Amerikaanse farmaseutiese
> bedrywe ontdek is teen vetsug en daar was andere mense wat het gedink
> dis nie boegoe nie maar "Hoodia Gordonii", 'n soort kaktus wat ook in
> Suid-Afrika groei.
> Kom, ek sal nog eens luister na julle..
> (Ek het daardie boegoe gekry vir my verjaardag. Ek is nou vandag 50.
> Jammer dat julle almal so ver van my af woon. Ons gee tertjies vir die
> vriende as ons 'n verjaardag maak. En daardie Belgiese tertjies is
> baie lekker, maar ek mag hulle self nie eet nie).
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>

Gelukkige verjaardag Norbert (darem net een dag laat). En ek hoop die boegoe
werk.

Q
Vorige onderwerp: Manto en Zuma se dwarsklap.
Volgende onderwerp: "Naskrif : Pinkster 1971 " deur ANNETTE SNYMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:25:23 MGT 2024