Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Springbok-embleem
Springbok-embleem [boodskap #76055] |
Ma., 14 April 2003 13:30  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.
Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?
Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
eerste keer).
|
|
|
|
|
Re: Springbok-embleem [boodskap #76060 is 'n antwoord op boodskap #76055] |
Ma., 14 April 2003 15:27  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit moes in elk geval nooit uitgefasseer geraak het nie. Dit was alles
politiek.....een van die simbole van apartheid waarmee die nuwe orde niks
mee te doene wou gehad het nie. As ek reg onthou, was SA rugby, as die
oorspronklike gebruiker en eienaar van die springbok as sportembleem, die
enigste gebruiker van die 'Bok wat oorgebly het. Seker ook omdat hulle
finansieel sterk genoeg was om nie afgedreig te kan raak soos die geval was
met die kleiner sportsoorte nie? Die kleiner sportsoorte kry mos subsidies
van die Sportraad en as hulle nie wil die Protea aanvaar nie, wel.....
In elk geval, vir enige sportman/vrou in SA kan daar nie 'n groter
aanmoediging wees as om 'Springbok' te word nie.....daai blom is eenvoudig
nie dieselfde nie!
"Jonas" skryf in boodskap news:b7ed6q$oln$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Springbok gaan nou as die nasionale sportembleem "herroep" word.
>
> Watter Suid-Afrikaanse sport is tans die embleem waardig?
>
> Die trane die rol oor jou Bokkie ... (nou vesrtaan ek die song vir die
> eerste keer).
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 09:53:51 UTC 2025
|