Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Noot vir noot
Noot vir noot [boodskap #75728] Do., 10 April 2003 21:12 na volgende boodskap
Wilde Willem vannie W  is tans af-lyn  Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2003
Junior Lid
Hello mense

Johan demmit/swemmit/slammit/stemmet is binnekort weer terug op TV. Kyk uit
vir die dik mannetjie met die bril en die snor. Ek sal meer vertel later :)

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.467 / Virus Database: 266 - Release Date: 03/04/01
Re: Noot vir noot [boodskap #75733 is 'n antwoord op boodskap #75728] Do., 10 April 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Casper de Vries in sy Groucho Marx vermomming?:)))
Annette

"Wilde Willem vannie Wesrand" skryf in boodskap news:b74mol$cf5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hello mense
>
> Johan demmit/swemmit/slammit/stemmet is binnekort weer terug op TV. Kyk uit
> vir die dik mannetjie met die bril en die snor. Ek sal meer vertel later :)
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.467 / Virus Database: 266 - Release Date: 03/04/01
>
Re: Noot vir noot [boodskap #75855 is 'n antwoord op boodskap #75733] Vr., 11 April 2003 21:44 Na vorige boodskap
Wilde Willem vannie W  is tans af-lyn  Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2003
Junior Lid
Groucho marx? is dit karel marx se Amerikaanse nefie?
Tjek maar daai vingers op die knoppe, kan mens lekkr laat geld maak

"Annette" skryf in boodskap news:b74q50$b67m5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Casper de Vries in sy Groucho Marx vermomming?:)))
> Annette
>
>
> "Wilde Willem vannie Wesrand" wrote in message
> news:b74mol$cf5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hello mense
>>
>> Johan demmit/swemmit/slammit/stemmet is binnekort weer terug op TV. Kyk uit
>> vir die dik mannetjie met die bril en die snor. Ek sal meer vertel later :)
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.467 / Virus Database: 266 - Release Date: 03/04/01
>>
>
Vorige onderwerp: Zing - nog 'n paartjie uit
Volgende onderwerp: SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 00:56:50 UTC 2026