Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons rugbybase ith Haathbek
Ons rugbybase ith Haathbek [boodskap #75704] Do, 10 April 2003 14:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sedert Henry Honiball uitgetree het sukkel ons keurders om op die regte
losskakel te besluit. Kennedy Tsimba was beskikbaar toe daar herwaarts en
derwaarts gesoek is na 'n kandidaat, en die huidige oormaat losskakels nog
grootgemaak moes word.
Die verskoning was dat hy nie vir SA kan speel nie, omdat hy al
internasionale wedstryde vir Zambië gespeel het ( slaat my met 'n pap snoek,
maar ek moet hard dink om enige internasionale Zambiese wedstryd te kan
onthou)
Nou sit die Blues met 'n gevaarlike vleuel van Fidji - en NZ wil hom hê vir
die wêreldbeker - hy kwalifiseer konsuis ook nie agv bg redes genoem, maar
NZ gaan na die grootkoppe om daardie reël te verander.

Annette
Re: Ons rugbybase ith Haathbek [boodskap #75753 is 'n antwoord op boodskap #75704] Vr, 11 April 2003 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kennedy Tsimba het vir Zimbabwe gespeel, nie Zambië nie.
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:b73v4r$a65i2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Sedert Henry Honiball uitgetree het sukkel ons keurders om op die regte
losskakel te besluit. Kennedy Tsimba was beskikbaar toe daar herwaarts en
derwaarts gesoek is na 'n kandidaat, en die huidige oormaat losskakels nog
grootgemaak moes word.
Die verskoning was dat hy nie vir SA kan speel nie, omdat hy al
internasionale wedstryde vir Zambië gespeel het ( slaat my met 'n pap snoek,
maar ek moet hard dink om enige internasionale Zambiese wedstryd te kan
onthou)
Nou sit die Blues met 'n gevaarlike vleuel van Fidji - en NZ wil hom hê vir
die wêreldbeker - hy kwalifiseer konsuis ook nie agv bg redes genoem, maar
NZ gaan na die grootkoppe om daardie reël te verander.

Annette
Re: Ons rugbybase ith Haathbek [boodskap #75771 is 'n antwoord op boodskap #75704] Vr, 11 April 2003 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal ook graag wil weet wat in die geval van Namibiërs wat nou in die
Super 12 speel wat ook laas vir Nam in die WB gespeel het. 'n Voorbeeld is
Lian van Dyk van die Stormers. Niemand sê enigiets daaroor nie......

"Annette" skryf in boodskap news:b73v4r$a65i2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sedert Henry Honiball uitgetree het sukkel ons keurders om op die regte
> losskakel te besluit. Kennedy Tsimba was beskikbaar toe daar herwaarts en
> derwaarts gesoek is na 'n kandidaat, en die huidige oormaat losskakels nog
> grootgemaak moes word.
> Die verskoning was dat hy nie vir SA kan speel nie, omdat hy al
> internasionale wedstryde vir Zambië gespeel het ( slaat my met 'n pap snoek,
> maar ek moet hard dink om enige internasionale Zambiese wedstryd te kan
> onthou)
> Nou sit die Blues met 'n gevaarlike vleuel van Fidji - en NZ wil hom hê vir
> die wêreldbeker - hy kwalifiseer konsuis ook nie agv bg redes genoem, maar
> NZ gaan na die grootkoppe om daardie reël te verander.
>
> Annette
>
Re: Ons rugbybase ith Haathbek [boodskap #75779 is 'n antwoord op boodskap #75771] Vr, 11 April 2003 07:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis omdat sy naam so Afrikaans klink, en dit nie soos 'n seer vinger
uitstaan nie - Die argument gaan nie oor super12 nie - Kennedy mag nou ook
vir die Cats speel - maar mag nie vir SA speel nie - nie dat hy deesdae 'n
goeie kans sal hê in elk geval om die span te haal nie, alhoewel hy konstant
goeie spel lewer en nie warm en koud blaas soos sommige van die jonger
spelers nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e966323.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal ook graag wil weet wat in die geval van Namibiërs wat nou in die
> Super 12 speel wat ook laas vir Nam in die WB gespeel het. 'n Voorbeeld is
> Lian van Dyk van die Stormers. Niemand sê enigiets daaroor nie......
> "Annette" wrote in message
> news:b73v4r$a65i2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sedert Henry Honiball uitgetree het sukkel ons keurders om op die regte
>> losskakel te besluit. Kennedy Tsimba was beskikbaar toe daar herwaarts en
>> derwaarts gesoek is na 'n kandidaat, en die huidige oormaat losskakels nog
>> grootgemaak moes word.
>> Die verskoning was dat hy nie vir SA kan speel nie, omdat hy al
>> internasionale wedstryde vir Zambië gespeel het ( slaat my met 'n pap
> snoek,
>> maar ek moet hard dink om enige internasionale Zambiese wedstryd te kan
>> onthou)
>> Nou sit die Blues met 'n gevaarlike vleuel van Fidji - en NZ wil hom hê
> vir
>> die wêreldbeker - hy kwalifiseer konsuis ook nie agv bg redes genoem, maar
>> NZ gaan na die grootkoppe om daardie reël te verander.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Max du Preez is van sy kop af!!!
Volgende onderwerp: Zapiro Spotpremte oor die inval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:21:49 MGT 2024