Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slim Mel
Slim Mel [boodskap #75688] Do, 10 April 2003 12:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou Mel Gibson - die ons kruisposser nie:))

Hy het die volgende te verklaar:
" I think I've scratched the surface after 20 years of marriage.
Women want chocolate and conversation."
Re: Slim Mel [boodskap #75696 is 'n antwoord op boodskap #75688] Do, 10 April 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar baie oppervlakkig om net die "surface" the kielie.

'n Soetigheidjie en 'n bietjie geselskap (nie kreune/steune nie) maak haar
baie meer interessant.

:-)

TJ
Re: Slim Mel [boodskap #75700 is 'n antwoord op boodskap #75696] Do, 10 April 2003 14:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na die soetige verleiding en die geselskap kan ding verder ontwikkel:))
Mel het die regte benaderingshoek uitgewerk:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e9574ad$0$225@hades.is.co.za...
> Dis maar baie oppervlakkig om net die "surface" the kielie.
>
> 'n Soetigheidjie en 'n bietjie geselskap (nie kreune/steune nie) maak haar
> baie meer interessant.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Irak se gif
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:38:06 MGT 2024