| 69 [boodskap #75364] |
Sa., 05 April 2003 05:46  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Klusener se nommer is 69.
Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan nou
die grondwet na willekeur verander.
Is 69 'n gevaarlike posisie?
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75366 is 'n antwoord op boodskap #75364] |
Sa., 05 April 2003 06:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
gang;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klusener se nommer is 69.
> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan nou
> die grondwet na willekeur verander.
> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75369 is 'n antwoord op boodskap #75367] |
Sa., 05 April 2003 08:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees nie......?
> "Annette" wrote in message
> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
>> gang;))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Klusener se nommer is 69.
>>> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle
kan
>> nou
>>> die grondwet na willekeur verander.
>>> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75370 is 'n antwoord op boodskap #75368] |
Sa., 05 April 2003 08:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Vat 69?:)))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e8e8fdc$0$237@hades.is.co.za...
> klank of klankie - stinkhout.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75372 is 'n antwoord op boodskap #75371] |
Sa., 05 April 2003 12:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Stinkhout is ook mos harde hout:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e8eb201$0$236@hades.is.co.za...
> VAT69 - maar dis mos hardehout.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75412 is 'n antwoord op boodskap #75405] |
Ma., 07 April 2003 06:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hou op!! Dit kielie!!:))
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:3e911a83.0@news1.mweb.co.za...
> Wat doen julle op die Knersvlakte?
> "Annette" wrote in message
> news:b6m8c6$6ftum$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees
>> nie......?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan
> die
>>>> gang;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Klusener se nommer is 69.
>>>> > Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>>> > Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>>> > Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement -
hulle
>> kan
>>>> nou
>>>> > die grondwet na willekeur verander.
>>>> > Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75459 is 'n antwoord op boodskap #75454] |
Ma., 07 April 2003 15:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
> die ewenaar ...
> "Saartje"
>> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
Ek dink sy bedoel die aktiwiteit wat
saamgaan met 'n seksuele posisie, Jonas.
Die Ruiter in die Nag
|
|
|
|
|
|
| Re: 69 [boodskap #75642 is 'n antwoord op boodskap #75459] |
Wo., 09 April 2003 19:03  |
Saartje
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 2003
|
Junior Lid |
|
|
inderdaad....
schreef in bericht news:3E919757.3040306@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
>> die ewenaar ...
>> "Saartje"
>>> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
>
> Ek dink sy bedoel die aktiwiteit wat
> saamgaan met 'n seksuele posisie, Jonas.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
|
|
|
|