| Sangoma [boodskap #75396] |
So., 06 April 2003 14:29  |
Erik
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 2003
|
Junior Lid |
|
|
Wie weet een goed Nederlands woord voor het Afrikaanse woord Sangoma i.v.m.
vertaling van een boek.?
Bedankt alvast.
--
Erik van Hulst
|
|
|
|
|
|
| Re: Sangoma [boodskap #75411 is 'n antwoord op boodskap #75410] |
Ma., 07 April 2003 06:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, em daar is glo 'n groot verskil tussen 'n Sangoma en 'n kruiedokter.
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304062244.3aa085c5@posting.google.com...
> "Erik" wrote in message
news:...
>> Wie weet een goed Nederlands woord voor het Afrikaanse woord Sangoma i.v.m.
>> vertaling van een boek.?
>> Bedankt alvast.
>
> Sangoma is nie 'n Afrikaanse woord nie. Dis die Zoeloe (isiZulu om
> taalkundig korrek te wees) woord vir 'n toordokter, of "traditional
> healer" soos hulle verkies om te sê.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sangoma [boodskap #75509 is 'n antwoord op boodskap #75506] |
Di., 08 April 2003 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sover ek weet gooi die wit sangomas hier in die Kaap ook nie dolosse nie.
Hulle hou daarvan om hulself sangoma te noem, sodat hulle rompe kan dra en
lekker los en lugtig deur die dag kan gaan:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0304072307.5859e50c@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ja, em daar is glo 'n groot verskil tussen 'n Sangoma en 'n kruiedokter.
>> Annette
>>
> Sommige sangomas praktiseer ook as kruiedokters, maar mens assosieer
> die woord sangoma meer met 'n dolosgooier. My grootouma aan my ma se
> kant was self 'n kruiedokter van faam daar in die Suid-Oos Vrystaat en
> ek glo nie sy het ooit dolosse gegooi nie :-)
> Drom
|
|
|
|
| Re: Sangoma [boodskap #75521 is 'n antwoord op boodskap #75509] |
Di., 08 April 2003 10:59  |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: Desember 1999
|
Volle Lid |
|
|
Ek was heel verbaas toe ek hoor dat die tradisionele helers in Papua New
Guinea ook Sangomas genoem word.
Bye
"Annette" skryf in boodskap news:b6u1qa$8qfc6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sover ek weet gooi die wit sangomas hier in die Kaap ook nie dolosse nie.
> Hulle hou daarvan om hulself sangoma te noem, sodat hulle rompe kan dra en
> lekker los en lugtig deur die dag kan gaan:))
>
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0304072307.5859e50c@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Ja, em daar is glo 'n groot verskil tussen 'n Sangoma en 'n kruiedokter.
>>> Annette
>>>
>> Sommige sangomas praktiseer ook as kruiedokters, maar mens assosieer
>> die woord sangoma meer met 'n dolosgooier. My grootouma aan my ma se
>> kant was self 'n kruiedokter van faam daar in die Suid-Oos Vrystaat en
>> ek glo nie sy het ooit dolosse gegooi nie :-)
>> Drom
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.467 / Virus Database: 266 - Release Date: 1/04/2003
|
|
|
|