Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkragting
Verkragting [boodskap #75389] So, 06 April 2003 05:00
Eitel Bock  is tans af-lyn  Eitel Bock
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die vrou stap by die Polisie stasie in en dien 'n klag van verkragting in.
Sy beweer dat die persoon wat haar verkrag het 'n masker opgehad het en sy
nie sy gesig kon sien nie. Na verdere ondervraging noem sy dat sy seker is
dat haar verkragter 'n Suid Afrikaans krieketkolwer is. Op die
polisiebeampte se vraag hoe sy dit weet antwoord sy "Hy was nie lank in
nie."
Vorige onderwerp: KKNK se getalle is af
Volgende onderwerp: Die waarde van kunsfeeste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:48:14 MGT 2024