Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkragting
Verkragting [boodskap #75389] |
So., 06 April 2003 05:00 |
Eitel Bock
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die vrou stap by die Polisie stasie in en dien 'n klag van verkragting in.
Sy beweer dat die persoon wat haar verkrag het 'n masker opgehad het en sy
nie sy gesig kon sien nie. Na verdere ondervraging noem sy dat sy seker is
dat haar verkragter 'n Suid Afrikaans krieketkolwer is. Op die
polisiebeampte se vraag hoe sy dit weet antwoord sy "Hy was nie lank in
nie."
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 22:31:39 UTC 2025
|