Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 69
69 [boodskap #75364] Sa, 05 April 2003 05:46 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klusener se nommer is 69.
Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan nou
die grondwet na willekeur verander.
Is 69 'n gevaarlike posisie?
Re: 69 [boodskap #75366 is 'n antwoord op boodskap #75364] Sa, 05 April 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
gang;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klusener se nommer is 69.
> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan nou
> die grondwet na willekeur verander.
> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>
Re: 69 [boodskap #75367 is 'n antwoord op boodskap #75366] Sa, 05 April 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees nie......?

"Annette" skryf in boodskap news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
> gang;))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Klusener se nommer is 69.
>> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan
> nou
>> die grondwet na willekeur verander.
>> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>
>
Re: 69 [boodskap #75368 is 'n antwoord op boodskap #75367] Sa, 05 April 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
klank of klankie - stinkhout.

:-)

TJ
Re: 69 [boodskap #75369 is 'n antwoord op boodskap #75367] Sa, 05 April 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees nie......?
> "Annette" wrote in message
> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
>> gang;))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Klusener se nommer is 69.
>>> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle
kan
>> nou
>>> die grondwet na willekeur verander.
>>> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>
>>
>
Re: 69 [boodskap #75370 is 'n antwoord op boodskap #75368] Sa, 05 April 2003 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Vat 69?:)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e8e8fdc$0$237@hades.is.co.za...
> klank of klankie - stinkhout.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 69 [boodskap #75371 is 'n antwoord op boodskap #75370] Sa, 05 April 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
VAT69 - maar dis mos hardehout.

:-)

TJ
Re: 69 [boodskap #75372 is 'n antwoord op boodskap #75371] Sa, 05 April 2003 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Stinkhout is ook mos harde hout:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e8eb201$0$236@hades.is.co.za...
> VAT69 - maar dis mos hardehout.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 69 [boodskap #75405 is 'n antwoord op boodskap #75369] Ma, 07 April 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat doen julle op die Knersvlakte?

"Annette" skryf in boodskap news:b6m8c6$6ftum$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
>> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees
> nie......?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan die
>>> gang;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Klusener se nommer is 69.
>>>> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>>> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>>> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle
> kan
>>> nou
>>>> die grondwet na willekeur verander.
>>>> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: 69 [boodskap #75412 is 'n antwoord op boodskap #75405] Ma, 07 April 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hou op!! Dit kielie!!:))
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:3e911a83.0@news1.mweb.co.za...
> Wat doen julle op die Knersvlakte?
> "Annette" wrote in message
> news:b6m8c6$6ftum$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees
>> nie......?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery aan
> die
>>>> gang;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Klusener se nommer is 69.
>>>> > Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>>> > Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>>> > Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement -
hulle
>> kan
>>>> nou
>>>> > die grondwet na willekeur verander.
>>>> > Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 69 [boodskap #75423 is 'n antwoord op boodskap #75412] Ma, 07 April 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
.....met 'n mielie?

"Annette" skryf in boodskap news:b6r7do$7r8n2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hou op!! Dit kielie!!:))
> Annette
>
>
> .com.na> skryf in boodskap news:3e911a83.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat doen julle op die Knersvlakte?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6m8c6$6ftum$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Gaan die Knersvlakte nou herdoop word as Area 69?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e8e7eb2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Is dit nie waar die moontlike klank saam met die plesier kan wees
>>> nie......?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b6ltu1$5r9ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Al wat ek weet as ek 69 sien, dan is daar een of ander skroewery
aan
>> die
>>>> > gang;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Klusener se nommer is 69.
>>>> > > Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>>>> > > Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>>>> > > Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement -
> hulle
>>> kan
>>>> > nou
>>>> > > die grondwet na willekeur verander.
>>>> > > Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 69 [boodskap #75424 is 'n antwoord op boodskap #75372] Ma, 07 April 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos 'n leuse vir moffies!

"Annette" skryf in boodskap news:b6mhvo$6tjt9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Stinkhout is ook mos harde hout:))
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e8eb201$0$236@hades.is.co.za...
>> VAT69 - maar dis mos hardehout.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: 69 [boodskap #75443 is 'n antwoord op boodskap #75364] Ma, 07 April 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saartje  is tans af-lyn  Saartje
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
"Jonas" skryf in boodskap news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klusener se nommer is 69.
> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan nou
> die grondwet na willekeur verander.
> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>
Re: 69 [boodskap #75454 is 'n antwoord op boodskap #75443] Ma, 07 April 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
die ewenaar ...

"Saartje" skryf in boodskap news:b6rrfh$ojn$1@reader1.tiscali.nl...
> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
> "Jonas" schreef in bericht
> news:b6lqk3$89n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Klusener se nommer is 69.
>> Hy't gekom, geslaan en gegaan ...
>> Ek sien daar is 'n Keniaanse speler wat ook die 69-nommer gebruik.
>> Ek sien die ANC het nou 69% van die stemme in die parlement - hulle kan
> nou
>> die grondwet na willekeur verander.
>> Is 69 'n gevaarlike posisie?
>>
>
Re: 69 [boodskap #75459 is 'n antwoord op boodskap #75454] Ma, 07 April 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
> die ewenaar ...
> "Saartje"
>> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...

Ek dink sy bedoel die aktiwiteit wat
saamgaan met 'n seksuele posisie, Jonas.

Die Ruiter in die Nag
Re: 69 [boodskap #75499 is 'n antwoord op boodskap #75459] Di, 08 April 2003 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien kon sy mooier verduidelik het ? ; -)
skryf in boodskap news:3E919757.3040306@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
>> die ewenaar ...
>> "Saartje"
>>> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
>
> Ek dink sy bedoel die aktiwiteit wat
> saamgaan met 'n seksuele posisie, Jonas.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: 69 [boodskap #75642 is 'n antwoord op boodskap #75459] Wo, 09 April 2003 19:03 Na vorige boodskap
Saartje  is tans af-lyn  Saartje
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
inderdaad....
schreef in bericht news:3E919757.3040306@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Saartje - jy sal moet verduidelik - ons dink maar stadig aan die kant van
>> die ewenaar ...
>> "Saartje"
>>> Dat is toch ook een werkwoord; soixant-neufe...
>
> Ek dink sy bedoel die aktiwiteit wat
> saamgaan met 'n seksuele posisie, Jonas.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Vorige onderwerp: Vreemde drome
Volgende onderwerp: Proteas se nuwe spanliedjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:49:06 MGT 2024